Ruimsig Gemeente
Ruimsig Gemeente
  • Видео 385
  • Просмотров 46 130
Ontwaak: Jesus se gewoonte om diep geestelike verhoudings te bou (20 Oktober 2024)
Jan Smit gesels in ons Ontwaak reeks oor Jesus se gewoonte om te leef met diep geestelike verhoudings.
Indien jy die ONTWAAK begeleidingsgids wil aflaai volg gerus hierdie skakel: www.ruimsig.com/ontwaak-2024-begeleiding
Просмотров: 25

Видео

Ontwaak: Jesus se gewoonte om die Skrif te bestudeer (13 Oktober 2024)
Просмотров 64День назад
Stefan Zellie sit ons ONTWAAK reeks voort en gesels oor Jesus se gewoonte om die Skrif te bestudeer. Indien jy die ONTWAAK begeleidingsgids wil aflaai volg gerus hierdie skakel: www.ruimsig.com/ontwaak-2024-begeleiding
Ontwaak: Jesus se gewoonte van stilte (06 Oktober 2024)
Просмотров 1914 дней назад
Herrmann du Plessis gaan voort met die ONTWAAK reeks en kyk na Jesus se gewoonte om gereeld stilte te beoefen.
Ontwaak: Jesus se gewoonte van afsondering (29 September 2024)
Просмотров 9221 день назад
Jesus se roeping kom vanuit Sy afsondering in die woestyn. Luister na Stefan Zeelie wat Zeelie ons ONTWAAK reeks voortsit en gesels oor Jesus se gewoonte van afsondering. Indien jy die ONTWAAK begeleidingsgids wil aflaai volg gerus hierdie skakel: www.ruimsig.com/ontwaak-2024-begeleiding
Ontwaak: Ons gebrokenheid VS God se genade (22 Sep 2024)
Просмотров 2021 день назад
Jan Smit gesels met ons oor hoe sonde ons lewens kan insluk en daarom moet ons na God gaan met ons gebrokenheid. Indien jy die ONTWAAK begeleidingsgids wil aflaai volg gerus hierdie skakel: www.ruimsig.com/ontwaak-2024-begeleiding
Ontwaak: Wat God sien as Hy na jou kyk (15 Sep 2024)
Просмотров 63Месяц назад
“Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou.” Sefanja 3:17 Luister na Stefan Zeelie wat ons ONTWAAK reeks voort sit en met ons gesels oor die storie van Hagar en deel wat God sien as Hy na ons kyk. Indien jy die ONTWAAK begeleidingsgids wil aflaai volg gerus hierdie skakel: www.ruimsig.com/ontwaak-20...
Ontwaak: My beeld van God (8 Sep 2024)
Просмотров 55Месяц назад
Luister na Jan Smit wat met ons gesels oor die idees wat ons van God het. Indien jy die ONTWAAK begeleidingsgids wil aflaai volg gerus hierdie skakel: www.ruimsig.com/ontwaak-2024-begeleiding
Ontwaak tot aanbidding - 1 September 2024
Просмотров 39Месяц назад
Ons fokus op aanbidding en dit is die begin van ons Ontwaak Worshipfees. Ons vier ook een jaar by ons nuwe perseel.
Hoe verhoudings ons help om Anti-Broos te leef (25 Augustus 2024)
Просмотров 37Месяц назад
Stefan Zeelie sluit die reeks Anti-BROOS af. Hy beklemtoon, aan die hand van Dawid se lewe, die belangrikheid van ’n ondersteuningsnetwerk wanneer ons broos is.
Wat is Worship? Ontwaak Worship Fees 2024
Просмотров 522 месяца назад
RUIMSIG GEMEENTE ONTWAAK WORSHIP FEES 1 TOT 4 SEPTEMBER ’n Week van connect met God en met mekaar! Bespreek NOU jou kaartjies by Quicket: qkt.io/D1Gb3d
Ontwaak Worship Fees 2024 - Kom connect met God
Просмотров 72 месяца назад
RUIMSIG GEMEENTE ONTWAAK WORSHIP FEES 1 TOT 4 SEPTEMBER ’n Week van connect met God en met mekaar! Bespreek NOU jou kaartjies by Quicket: qkt.io/D1Gb3d
Kom worship saam by ons Ontwaak Worship Fees 2024
Просмотров 52 месяца назад
RUIMSIG GEMEENTE ONTWAAK WORSHIP FEES 1 TOT 4 SEPTEMBER ’n Week van connect met God en met mekaar! Bespreek NOU jou kaartjies by Quicket: qkt.io/D1Gb3d
Ruimsig Gemeente Ontwaak Worship Fees (1-4 September 2024)
Просмотров 152 месяца назад
Luister gerus hoekom Hermann du Plessis weer hierdie jaar die Ontwaak Worship Fees van 1-4 September 2024 gaan bywoon. RUIMSIG GEMEENTE ONTWAAK WORSHIP FEES 1 TOT 4 SEPTEMBER ’n Week van connect met God en met mekaar! Bespreek NOU jou kaartjies by Quicket: qkt.io/D1Gb3d
Hoe om te beweeg van broos tot anti-broos? (18 Augustus 2024)
Просмотров 462 месяца назад
Hoe om te beweeg van broos tot anti-broos? (18 Augustus 2024)
Jesus gee hoop in 'n wêreld vol wanhoop (4 Augustus 2024)
Просмотров 2062 месяца назад
Jesus gee hoop in 'n wêreld vol wanhoop (4 Augustus 2024)
Herstel en herbou (28 Julie 2024)
Просмотров 642 месяца назад
Herstel en herbou (28 Julie 2024)
Waaroor is jy passievol? (21 Julie 2024)
Просмотров 663 месяца назад
Waaroor is jy passievol? (21 Julie 2024)
Hoekom het God vir Nehemia gekies? (14 July 2024)
Просмотров 1053 месяца назад
Hoekom het God vir Nehemia gekies? (14 July 2024)
Die lewe is nie regverdig nie, maar die Here is (7 Julie 2024)
Просмотров 1243 месяца назад
Die lewe is nie regverdig nie, maar die Here is (7 Julie 2024)
Die minste is die meeste (30 Junie 2024)
Просмотров 783 месяца назад
Die minste is die meeste (30 Junie 2024)
Dien soos Jesus (23 Junie 2024)
Просмотров 453 месяца назад
Dien soos Jesus (23 Junie 2024)
Verwag die onverwagse saam Jesus (16 Junie 2024)
Просмотров 854 месяца назад
Verwag die onverwagse saam Jesus (16 Junie 2024)
Bekragtig om goed te doen (9 Junie 2024)
Просмотров 724 месяца назад
Bekragtig om goed te doen (9 Junie 2024)
Bekragtig met geestelike gawes
Просмотров 504 месяца назад
Bekragtig met geestelike gawes
Bekragtig om te connect (26 Mei 2024)
Просмотров 454 месяца назад
Bekragtig om te connect (26 Mei 2024)
Bekragtig om te getuig - Pinkster Sondag (19 Mei 2024)
Просмотров 494 месяца назад
Bekragtig om te getuig - Pinkster Sondag (19 Mei 2024)
Bekragtig - die vyf werke van die Heilige Gees (12 Mei 2024)
Просмотров 545 месяцев назад
Bekragtig - die vyf werke van die Heilige Gees (12 Mei 2024)
Recap of the 2023 Global Leadership Summit at Ruimsig Gemeente (19 April 2024)
Просмотров 315 месяцев назад
Recap of the 2023 Global Leadership Summit at Ruimsig Gemeente (19 April 2024)
Bekragtig - Die geskenk van die Heilige Gees (5 Mei 2024)
Просмотров 465 месяцев назад
Bekragtig - Die geskenk van die Heilige Gees (5 Mei 2024)
’n Alternatiewe manier om woorde te gebruik (28 April 2024)
Просмотров 925 месяцев назад
’n Alternatiewe manier om woorde te gebruik (28 April 2024)

Комментарии

  • @monicabelle-graaff5963
    @monicabelle-graaff5963 Месяц назад

    Ek waardeer die videos nou so feel meer dat ek in Amerika steeds deel van Ruimsig kan wees❤

  • @pommie7
    @pommie7 Месяц назад

    Check out: Lion of Fire raw....why sundayschool kills children's faith....

  • @danielschoombee5988
    @danielschoombee5988 2 месяца назад

    Dankie, dit was n goeie boodskap!

  • @esmerossouw3390
    @esmerossouw3390 3 месяца назад

    Dankie vir die wonderlike en wyse preek!!

  • @StephneySchourie
    @StephneySchourie 9 месяцев назад

    Ek is in julle se kerk❤

  • @StephneySchourie
    @StephneySchourie 9 месяцев назад

    ❤❤❤❤❤❤

  • @idapotgieter2122
    @idapotgieter2122 Год назад

    Waarheid❤

  • @andrejooste6322
    @andrejooste6322 Год назад

    Wonderlike boodskap van bemoediging en hoop!

  • @andrejooste6322
    @andrejooste6322 Год назад

    Powerful, Dankie Stefan!

  • @todd1422
    @todd1422 Год назад

    'Promo SM' 😇

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 Год назад

    Dankie Ds Smit vir die waar boodskap oor Dankbaarheid...... AMEN 🙏🙌🙌

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 2 года назад

    Dankie Ds Jan Smit vir u ongelooflike boodskap...🙏🏻❤️🙏🏻

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 2 года назад

    Dankie vir ongelooflike boodskap en van stickier notes idee... AMEN 🙏🏻♥️🙏🏻

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 2 года назад

    Dankie Ds Stefan vir awesome diens

  • @harrietigelaar1450
    @harrietigelaar1450 2 года назад

    Post or pre millennium?

  • @christavanlill178
    @christavanlill178 2 года назад

    9

  • @deannazaayman7497
    @deannazaayman7497 3 года назад

    Baie dankie vir bemoedigend en weer herinner te word aan Michelle se raad. Laasnag vir die eerste keer rustig geslaap-baie dankbaar.

  • @andrejooste6322
    @andrejooste6322 3 года назад

    Thank you for the encouraging message, Noel. We pray for your Ministry!

  • @1490aap
    @1490aap 3 года назад

    Julle seen ons tot in Australia! Baie dankie!

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 3 года назад

    Dankie Ds Jan, sien uit daarna....

  • @marinusdevilliers5678
    @marinusdevilliers5678 4 года назад

    Ja

  • @gerhardstrydom7728
    @gerhardstrydom7728 4 года назад

    Sterkte vir julle Stefan 🙏

  • @gerhardstrydom7728
    @gerhardstrydom7728 4 года назад

    Dankie Jannie & Martin. Mis julle ouens!

  • @gerhardstrydom7728
    @gerhardstrydom7728 4 года назад

    Lekker harmonies! Mis julle ook ❤️

  • @gerhardstrydom7728
    @gerhardstrydom7728 4 года назад

    Lekker ouens!

  • @Psycho_Gummy
    @Psycho_Gummy 4 года назад

    Amen 🙌

  • @harrietigelaar1450
    @harrietigelaar1450 4 года назад

    Ek mis die gemeenskap van die Heiliges

  • @livingspaces8882
    @livingspaces8882 4 года назад

    Baie mooi boodskap! Dankie Stefan

  • @marietjieweakley9273
    @marietjieweakley9273 4 года назад

    Wow well done. Baie dankie vir julle moeite. Ons het dit baie geniet. ❤️

  • @berthaleroux462
    @berthaleroux462 4 года назад

    Dankie vir die moeite! Dit klink awesome!

  • @riskcoachsa
    @riskcoachsa 4 года назад

    Love die praise and worship

  • @gerhardstrydom7728
    @gerhardstrydom7728 4 года назад

    Lekker julle ❤️ Awesome!

  • @riskcoachsa
    @riskcoachsa 4 года назад

    Awesome praise and worship

  • @gerhardstrydom7728
    @gerhardstrydom7728 4 года назад

    Lekker Joe & Danny ... mis julle ❤️😘😘

  • @deannazaayman7497
    @deannazaayman7497 4 года назад

    Wat n voorreg om wakker te word-you blessed me. Baie liefde t Deanna

  • @spykerdeboer4413
    @spykerdeboer4413 4 года назад

    Dankie vir julle moeite en werk om aan te hou om uit te ryk na ons.

    • @RuimsigGemeenteConnectWaarJyIs
      @RuimsigGemeenteConnectWaarJyIs 4 года назад

      Dit is 'n plesier asook 'n groot voorreg om steeds ‘n spasie te kan skep waar God met mense kan connect waar hulle is!

  • @RuimsigGemeenteConnectWaarJyIs
    @RuimsigGemeenteConnectWaarJyIs 4 года назад

    Ons word herinner, hoe God mens word by ons woon, en die tafel dek in die Koninkryk van God. Wees voorbereid vir nagmaal op Ruimsig Gemeente facebook livestream 9:00 / 12:00 / 18:00, hê jou drywesap en brooidjie gereed.