WATERKLOOF AGS
WATERKLOOF AGS
  • Видео 349
  • Просмотров 49 459
LEWE 25AUG2024 MARLO STOLTZ
LEWE 25AUG2024 MARLO STOLTZ
Просмотров: 97

Видео

UITREIK 18AUG2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 125День назад
Ons moet die ontmoetings reël waar die lewensveranderende gesprekke tussen Jesus en soekers kan plaasvind.
LIEFHE 11AUG2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 20914 дней назад
Liefde let op, daag op en offer op!
BEREI JOUSELF VOOR 4AUG2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 22921 день назад
Vir die Here om die onmoontlike te doen moet ons die moontlike voorbereidings doen.
4. Saam - Groei
Просмотров 2621 день назад
4. Saam - Groei
3. Saam - Lewe
Просмотров 3621 день назад
3. Saam - Lewe
6. Saam - Aanbid
Просмотров 921 день назад
6. Saam - Aanbid
5. Saam - Dien
Просмотров 1021 день назад
5. Saam - Dien
2. Saam - Uitreik
Просмотров 8621 день назад
2. Saam - Uitreik
1. Saam - Liefhê
Просмотров 14121 день назад
1. Saam - Liefhê
DRA HOM NA SY MOEDER 28JUL2024 JURIE OÇONNELL
Просмотров 187Месяц назад
DRA HOM NA SY MOEDER 28JUL2024 JURIE OÇONNELL
ALEKSANDER 21JUL2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 257Месяц назад
“Slagoffer wees is pynvol; slagoffer bly is dodelik!”
KYK DIEPER 14JUL2024 MARLO STOLTZ
Просмотров 225Месяц назад
KYK DIEPER 14JUL2024 MARLO STOLTZ
GROETE UIT DIE TRONK DEEL10 7JUL2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 128Месяц назад
Wil jy Sy voorsienigheid beleef? Leer vergenoegdheid en vrygewigheid.
GROETE UIT DIE TRONK DEEL9 30JUN2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 215Месяц назад
Bid meer en “worry” minder.
GROETE UIT DIE TRONK DEEL8 23JUN2024 JURIE OÇONNELL
Просмотров 1162 месяца назад
GROETE UIT DIE TRONK DEEL8 23JUN2024 JURIE OÇONNELL
GROETE UIT DIE TRONK DEEL7 16JUN2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 3652 месяца назад
GROETE UIT DIE TRONK DEEL7 16JUN2024 JOHAN SERFONTEIN
GROETE UIT DIE TRONK DEEL6 9JUN2024 MARLO STOLTZ
Просмотров 1812 месяца назад
GROETE UIT DIE TRONK DEEL6 9JUN2024 MARLO STOLTZ
GROETE UIT DIE TRONK DEEL 5 2 JUNIE2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 1962 месяца назад
GROETE UIT DIE TRONK DEEL 5 2 JUNIE2024 JOHAN SERFONTEIN
GROETE UIT DIE TRONK DEEL 4 26 MEI2024 JURIE OÇONNELL
Просмотров 3163 месяца назад
GROETE UIT DIE TRONK DEEL 4 26 MEI2024 JURIE OÇONNELL
GROETE UIT DIE TRONK DEEL 3 19MEI2024 MARLO STOLTZ
Просмотров 2283 месяца назад
GROETE UIT DIE TRONK DEEL 3 19MEI2024 MARLO STOLTZ
MOEDERSDAG RUT 12MEI2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 2863 месяца назад
MOEDERSDAG RUT 12MEI2024 JOHAN SERFONTEIN
GROETE UIT DIE TRONK DEEL2 5MEI2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 5033 месяца назад
GROETE UIT DIE TRONK DEEL2 5MEI2024 JOHAN SERFONTEIN
GROETE UIT DIE TRONK DEEL1 28APR2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 3734 месяца назад
GROETE UIT DIE TRONK DEEL1 28APR2024 JOHAN SERFONTEIN
DIE DISSIPELS 21APRIL2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 1884 месяца назад
DIE DISSIPELS 21APRIL2024 JOHAN SERFONTEIN
MARIA MAGDALENA 14APR2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 1874 месяца назад
MARIA MAGDALENA 14APR2024 JOHAN SERFONTEIN
DIE EMMAUSGANGERS
Просмотров 1744 месяца назад
DIE EMMAUSGANGERS
PAASNAWEEK APRIL2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 2294 месяца назад
PAASNAWEEK APRIL2024 JOHAN SERFONTEIN
PALMSONDAG 24 MAART 2024 MARLO STOLTZ
Просмотров 1775 месяцев назад
PALMSONDAG 24 MAART 2024 MARLO STOLTZ
EKKLESIA DIE EERSTE SENDELINGE 10MRT2024 JOHAN SERFONTEIN
Просмотров 1825 месяцев назад
EKKLESIA DIE EERSTE SENDELINGE 10MRT2024 JOHAN SERFONTEIN

Комментарии

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r 8 дней назад

    AMEN kosbare WOORD AWESOME DANKIE PAST FIĹIPENSE 2.5 👏🏻IS VIR MY SO WONDERLIK GESEËNDE DAGGIE LIEFDE JEANNETTE

  • @nellievandenheever6222
    @nellievandenheever6222 16 дней назад

    Amen

  • @adriheystek2826
    @adriheystek2826 Месяц назад

    So waar🥰

  • @effleuragehealth5786
    @effleuragehealth5786 3 месяца назад

    Goeienaand, baie dankie vir awesome boodskaop , is by Ags Duncanville Vereeniging

  • @babsievanrensburg277
    @babsievanrensburg277 4 месяца назад

    Ek het baie geleer uit die boodskap en sal beslis weer na dit luister.

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r 6 месяцев назад

    23:40 23:40 Kosbare WOORD AMEN BÀÌE DANKI V GESEËNDE WOORD SEËNWENSE SHALOM

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r 6 месяцев назад

    AMEN 🙏🏼 KOSBARE WOORD KRAGTÌĢ BAÌE DAG

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r 6 месяцев назад

    BAÌE KOSBARE WOORD KRAGTIGE BOODSKAP WOORD HALLELUJAH AMEN 🙏🏼 MARANATA LOOF DIE HERE BLESSINGS SHALOM

  • @sandrapretorius7513
    @sandrapretorius7513 6 месяцев назад

    Baie interessant...baie dankie

    • @elizemarais9275
      @elizemarais9275 6 месяцев назад

      Dankie vir die mooi boodskap. Ek is nie AGS nie, maar ek is duisende kilometers van SA en ek mis die gemeenskap van bid, sing en Bybel lees in my hartstaal.

  • @francoisswanepoel-cpo
    @francoisswanepoel-cpo 7 месяцев назад

    Wonderlikke boodskap. Dankie Past. Johan🙂

  • @judymouton4907
    @judymouton4907 8 месяцев назад

    Voorspoedige nuwe jaar.

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r 8 месяцев назад

    AMEN 🙏🏻 BAIE DANKIE PAST KOSBARE WOORD SO WAAR. BLESSINGS GESEËNDE DAG. ..BLESSINGS SHALOM LIEFDE Jeannette

  • @user-pe6lf2jg1v
    @user-pe6lf2jg1v 9 месяцев назад

    Baie dankie vir ñ baie duidelike en insiggewende leersessie!

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 10 месяцев назад

    Dankie Jurie, weet jy daar is baie 'ander' goed wat ons harte verhard. Verwerping, seerkry, swaarkry, minderwaardigheid, swak selfbeeld, ens. ens. En ja ook pyn, fisies en geestelik. Vanmore moes ek by jou hoor hoekom ek so sukkel om ander lief te he, al is ek wedergebore, groot gedoop en ook lid van 'n AGS kerk. Sal dit help as ek Jesus vra om my hart in Sy Bloed te doop? Ek verstaan nou eers hoekom ek so emosieloos voel, ander se ' ellende' raak my nie, want ek het doelbewus my hart verhard om net nie meer 'seer' te kry nie.

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r 11 месяцев назад

    ÀMÈN KOSBARE ŴÒORD DANKIE PAST GESEËNDE DAG SHALOM

  • @Zion_voetspore
    @Zion_voetspore 11 месяцев назад

    Baie besonders. Mooi boodskap en verhaal!

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r Год назад

    🙏❤️👏🏻AMEN KOSBARE WOORD..BAIÈ DANKIE PASTOOR BLESSINGS 🙌🏻 SHAĹÒM LIEFDE ❤

  • @jacksmit3145
    @jacksmit3145 Год назад

    Jurie, ek hou van jou praktiese boodskappe. Hou so aan. Dit is sinvol en relevant. Ek sal nooit weer oor die hart praat sonder om aan jou boodskap te dink nie. Ek het nooit aan die geestelike hart gedink nie.

  • @martindelange1
    @martindelange1 Год назад

    Dankie vir die baie praktiese boodskap. Terug na die Bybel om God se fluister te hoor

  • @jacksmit3145
    @jacksmit3145 Год назад

    Dankie Marlo. Jou boodskap bevestig bloot vir my dat ek moet aanhou om reg te doen al is almal teen my.

  • @jacksmit3145
    @jacksmit3145 Год назад

    Dankie Jurie. Ek weet waarvan jy praat, daarom waardeer ek jou voorbeeld (getuienis) oor die erwe in Gansbaai. Baie nodige onderwerp vir elke kind van God.

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r Год назад

    ❤AMEN 🙏 DANKIE PAST liefde

  • @lilamuller5386
    @lilamuller5386 Год назад

    Amen....dit is so waar....GOD praat met ons en ons moet net luister...HY maak bemoeienis met ons, al voel dit nie altyd so nie

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r Год назад

    ÐÀÑKIE PASTOOŔ ÀMÈN SHAĹÒM ❤

  • @lilamuller5386
    @lilamuller5386 Год назад

    Dit is so waar...AMEN

  • @user-wi6dq7xm7r
    @user-wi6dq7xm7r Год назад

    Kosbare WOORD AMEN 🙏🏻 DANKIE PAST ĴOHAN 🙏🏻 SHAĹÒM

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 Год назад

    Sinvol. Baba in krip wys vir my nederigheid van Jesus in teenstelling met die mega kerke wat ingestel is op praag en praal. Hul oog kyk en sien nie reg nie.

  • @willene58
    @willene58 Год назад

    Wonderlike idee ..dankie...dis wat ons nodig het in hierdie skewe wereld.

  • @geraldwade9252
    @geraldwade9252 Год назад

    p̶r̶o̶m̶o̶s̶m̶ 🙏

  • @jeanetteprins8690
    @jeanetteprins8690 Год назад

    ÀMEN da.

  • @nicolaasburger1637
    @nicolaasburger1637 Год назад

    Stem saam, die afval in die “kerk” is skandelik groot. Kyk ook net na die preek van tiendes en hoedat mense die ou en nuwe testament “versny” om hulself te probeer regverdig. Daar is baie min mense wat die Woord van God nog reg sny. Die vraag en hoop op geld laat selfs predikers gly wat bekommerd raak oor hul maandelikse salaris. Naming en claiming, bind en ontbind, word of faith, saai en jy sal maai, word so uit die ware konteks van die skrifte geneem om die mens te bekragtig of nog verder te verhef. God het vir ons net goedheid en guns voorsien…dít is geestelik en verwys hoofsaaklik na Jesus Christus wat die ewige lewe vir elke weergeborene gebring, vir die wat volhard tot die einde en in gehoorsaamheid leef aan Sy Woord.

  • @jeanetteprins8690
    @jeanetteprins8690 Год назад

    0 Dankie

  • @jeanetteprins8690
    @jeanetteprins8690 Год назад

    M

  • @jeanetteprins8690
    @jeanetteprins8690 Год назад

    ÀMEN KOSBARE WOORD

  • @marynacolley5809
    @marynacolley5809 2 года назад

    Baie dankie. Hierdie boodskap is kosbaar.

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 2 года назад

    Goeie praktiese opleiding. Dankie.

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 2 года назад

    Ja fisiese transformering vorm deel van die groter prentjie.

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 2 года назад

    Dankie.

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 2 года назад

    Baie dankie n in praktyk opleiding vir ons almal. Baie sinvol.

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 2 года назад

    Baie dankie n baie praktiese lering.

  • @marynacolley5809
    @marynacolley5809 2 года назад

    Dankie Marlo, dit was net wat ek vanoggend moes hoor. Uitstekende boodskap.

  • @jeanetteprins8690
    @jeanetteprins8690 2 года назад

    AMEN DANKIE V GESEËNDE BOODSKÀP Past KOSBAAR SHALOM

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 2 года назад

    Amen. Afhanklikheid en gehoorsaamheid aan God is kardinaal.

  • @magdalombaard8652
    @magdalombaard8652 2 года назад

    Dankie Martin, nou net na jou boodskap geluister. Ai ons as mens wil tog so graag "self" maar ons weet van beter. Net God kan probleme vir ons oplos. Tog dink ek, maar ek moet ook probeer, net daar maak ek die grootste fout, ek moet alles by God los. Dankie wat jy my net weer kom wakker stud het en laat besef het, NET GOD KAN. Seënwense vir jou en Petro hier in SA. Ek hoop ek kan julle sien. Liefde.

  • @patriciapienaar6792
    @patriciapienaar6792 2 года назад

    Martin more ek het nou hier gesit vanoggend en my pap geeet maar voor dit moes ek eers pille drink vir my maagseer Martin jou preek was n oplewen vir my want dis probleme wat ek self wil oplos wat my maagseer gee maar jy het n baaaie goeie Moeder en julle moet haar baaaie waardeer want ek het met haar n lang gesprek gehad gisteraand en ek het op my kniee gegaan en dankie gese vir die sussie ek het vanoggend opgestaan met n blye gemoed toe kry ek jou boodskap wat sy vir my stuur hoe wonderlik het dit saam gewerk ek kan vandag ingaan met die wete dat GOD MY KEN EN VAN AL MY PROBLEME wat ek self my op die hals gehaal het maar ek weet hy gaan my deur dra baie baie dankie Martin jy is n ster mag julle reise verder voorspoedig verloop GOD SEEN JULLE

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 2 года назад

    Sinvolle in Praktyk Opleiding oor hoe om te herlaai.

  • @jeanetteprins8690
    @jeanetteprins8690 2 года назад

    Baie dankie vir KRAGTIGE BOODSKÀP dit

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 2 года назад

    Goeie prediking. Dankie

  • @jeannetteprins4564
    @jeannetteprins4564 2 года назад

    Dàñkìè Pastoor Johan ĶOSBARE WOÒŔDÈ GÈTŔOÙHEID VERĹUSTÌĢ JOU ÌN DIE HEŔÈ BID v VOLMAAKTE WIĹ in my lewe. ..... .AMEN OP BÒODSKÀP LIÈFDÈ SHÀĹÒM