Ds. Frik Heymans
Ds. Frik Heymans
  • Видео 268
  • Просмотров 23 835
Ons baie belangrike geestelike identiteit.
'n Waarborg vir 'n nuwe jaar soos min.
Просмотров: 47

Видео

Vernuwe jou gedagtewêreld.
Просмотров 34День назад
Paulus dring by die destydse Christene in die stad Rome aan om verander te word deur die vernuwing van hulle gedagtewêreld. (Romeine 12:1-2). Hoeveel mense pynig hulleself nie elke dag deur vas te hou aan gedagtes oor iets negatiefs uit die verlede? Filippense 4:8 gee vir ons 'n baie handige lysie waarvolgens ons ons gedagtewêreld kan verander en vernuwe.
Suid Afrika?
Просмотров 6314 дней назад
Die ooreenkomste tussen die Israel van die Jesajaboek en Suid-Afrika is verstommend - en skokkend.
Hoe interpreteer/verstaan mens die Bybel reg?
Просмотров 5721 день назад
'n Kort verduideliking oor die Bybelse inhoud, en 'n paar eenvoudige beginsels om die Bybel korrek te interpreteer.
Kersfees 2024
Просмотров 46Месяц назад
Kersfees 2024
Die hemel (deel 3)
Просмотров 39Месяц назад
Die hemel (deel 3)
Geloftedagboodskap 2024
Просмотров 44Месяц назад
Geloftedagboodskap 2024
Die hemel (deel 2)
Просмотров 49Месяц назад
Die hemel (deel 2)
Kan ek verseker weet of ek hemel toe gaan? (Deel 1) (verskoon asb. videocam gesak)
Просмотров 95Месяц назад
Ons begin 'n reeks oor die hemel. Wat vertel die Bybel ons alles oor die hemel?
Word die doodstraf deur die Bybel geregverdig of goedgekeur?
Просмотров 962 месяца назад
Ons vergewis onsself van die Bybelse uitsprake oor die doodstraf. Keur die Bybel dit goed?
Piet Smit roudiens
Просмотров 16 тыс.2 месяца назад
Die boodskap en ander gedeelltes uit Piet Smit se roudiens (RUclips se kopieregverbod verbied die insluit van enige sangitems). Ons vra om verskonings dat ons nie die bedankings deur Petro Smit, asook die enkele huldeblyke deur aanwesiges kon behou nie: ons beskik ongelukkig net oor een, klein, video kameratjie, wat staties op die preekstoel vasgemaak is. Ons vra ook om verskoning vir die verpa...
Is die Bybel outyds en irrelevant oor die kwessie van homoseksualiteit?
Просмотров 2662 месяца назад
Is die Bybel outyds en irrelevant oor die kwessie van homoseksualiteit?
Die hiernamaals
Просмотров 502 месяца назад
Ons staan baie kortliks stil by twee aspekte van die lewe na die dood: ons liggame, en ons belonings in die hemel.
Aardverwarming/Klimaatsverandering
Просмотров 92 месяца назад
Teen die agtergrond van ergerwordende natuurrampe is daar soveel waarskuwings oor die mens se beperkte verblyf op aarde. Hoe help die Bybel ons hieroor?
Die oog is die lamp van die liggaam
Просмотров 363 месяца назад
Die Bybel het veel te sê oor ons kyk-wereld.
Begrafnis of verassing?
Просмотров 723 месяца назад
Begrafnis of verassing?
Selfmoord en genadedood
Просмотров 443 месяца назад
Selfmoord en genadedood
Verdraagsaamheid.
Просмотров 183 месяца назад
Verdraagsaamheid.
Janco & Sun-Mari Viljoen troue
Просмотров 203 месяца назад
Janco & Sun-Mari Viljoen troue
Verwyte.
Просмотров 454 месяца назад
Verwyte.
Behoort Christene hulle predikante en pastore se preke te beoordeel?
Просмотров 214 месяца назад
Behoort Christene hulle predikante en pastore se preke te beoordeel?
Moenie in dieselfde juk trek met ongelowiges nie....
Просмотров 774 месяца назад
Moenie in dieselfde juk trek met ongelowiges nie....
Keur die Bybel nooit 'n leuen goed nie?
Просмотров 544 месяца назад
Keur die Bybel nooit 'n leuen goed nie?
Die Groot Knal en evolusieleer
Просмотров 125 месяцев назад
Die Groot Knal en evolusieleer
Tom Taylortroosdiens (26.08.24)
Просмотров 1015 месяцев назад
Tom Taylortroosdiens (26.08.24)
Die volle wapenrusting.
Просмотров 455 месяцев назад
Die volle wapenrusting.
Gehoorsaamheid
Просмотров 235 месяцев назад
Gehoorsaamheid
Demoonbesetenheid
Просмотров 596 месяцев назад
Demoonbesetenheid
Vrede in tye van swaarkry
Просмотров 256 месяцев назад
Vrede in tye van swaarkry
Ooreenkomste en verskille: Sewendedagadventiste en hoofstroomkerke (N.G. Kerk)
Просмотров 236 месяцев назад
Ooreenkomste en verskille: Sewendedagadventiste en hoofstroomkerke (N.G. Kerk)

Комментарии

  • @RitaLubbe
    @RitaLubbe 4 дня назад

    Verskoon my, watter Piet Smit is dit?

    • @frederikheymans
      @frederikheymans 4 дня назад

      Goeiemiddag. Kyk asb. direk onderkant die video - op RUclips - klik dan op "more" (as jy op jou foon daarna kyk) en jy kom by ons beskrywing van die video, waar ons dit IN HOOFLETTERS VERKLAAR - dat die afgestorwene nie die sanger Piet Smit is nie. Dankie.

  • @elizabethdewet1659
    @elizabethdewet1659 7 дней назад

    ruclips.net/video/tYh0dgPC3yQ/видео.htmlsi=xtu0rmrIV_aJa40g

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 20 дней назад

    🤗🤗🤗😇😇

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 20 дней назад

    🤗

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 20 дней назад

    🙏🙏🙏

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 20 дней назад

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 20 дней назад

    🙏🙏🙏

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 20 дней назад

    ❤❤❤

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 20 дней назад

    🙏🙏🙏

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 20 дней назад

    ❤❤❤❤

  • @MargaretNtuli-fg2vb
    @MargaretNtuli-fg2vb 23 дня назад

    Dankie Here vir die deep spore wat Piet I'n my lewe lewe as n ande kleur diep spore gelos met Sy musiek sy liedjies het my gehelp om my hart vir Jesus te gee MAG Hy in Sag rus en sy famielie vrede vind😢Die Here seen❤

    • @frederikheymans
      @frederikheymans 23 дня назад

      Hallo Margaret. Ek is bly dat ek goeie nuus vir jou het: hierdie Piet Smit is NIE DIE SANGER PIET SMIT NIE. Kyk asb. direk onderkant die video - op RUclips - klik dan op "more" en jy kom by ons beskrywing van die video, waar ons dit IN HOOFLETTERS VERKLAAR - dat die afgestorwene nie die sanger is nie. 'n Baie geseënde 2025 vir jou en joune.

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Месяц назад

    Piet Smit Sanger ????

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      Let asb. op die video se besonderhede: dit is reg onderkant die video (op RUclips) (al 25 reaksies op die video was oor kykers wat nie die video se besonderhede gelees het nie). Baie dankie.

  • @benfourie5904
    @benfourie5904 Месяц назад

    Dis nie Piet Smith die sanger nie, dis n ander Piet. Ek voel die is 'n misleidend onderwerp vir die video.

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      Goeiemore. As jy net die moeite gedoen het om die besonderhede van die video - reg onderkant die video - te gelees het, sou jy daar gevind het dat ons uitdruklik gespesifiseer het dat ons lidmaat, Piet Smit, NIE (soos ons dit daar ook in hoofletters geskryf het) die sanger was nie. Om te skryf "Piet Smit troosdiens" was dus alles behalwe misleidend.

    • @hettaferreira10
      @hettaferreira10 Месяц назад

      Dit was misleidend

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      @@hettaferreira10 net as jy nie die moeite gedoen het om die besonderhede van die video gelees het nie. Verstommend watter massa mense dit steeds doen!

  • @annehartup2797
    @annehartup2797 Месяц назад

    Piet I enjoyed your music 🎵🎵😢RIP

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      Hallo Anne. Well, I have good news: this person was NOT Piet Smit, the well-known gospel singer. We specified that in the video details, right below the video). Have a blessed day.

  • @hesteresterhuizen3023
    @hesteresterhuizen3023 Месяц назад

    Is dit Piet Smit die sanger se begrafnis

  • @JanineRoos-ps7ri
    @JanineRoos-ps7ri Месяц назад

    Daar was nêrens n berig van sy afsterwe nie😮

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      Hallo Janine. Omrede die verwarring het ek n' nota ingesluit in die video se besonderhede> :ees asb. dit - dis direk onder die video geplaas. Dankie.

  • @JanineRoos-ps7ri
    @JanineRoos-ps7ri Месяц назад

    Ek dink ook nie so nie....beslis n ander persoon met dieselfde naam... 😮

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      Hallo Janine. Elke RUclipsvideo het 'n klein "beskrywingsveld" area onder die video (voordat jy dit oopmaak). Daar verskaf die plaser meer besonderhede oor die video. Lees asb. ons besonderhede aldaar. Dankie. Mooi dag.

  • @SophieDeKock
    @SophieDeKock Месяц назад

    ❤😢

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      Hallo Sophie. Omrede die verwarring het ek 'n nota ingesluit in die video se besonderhedeveld: lees asb. dit is direk onder die video geplaas. Dankie.

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 Месяц назад

    Dankie Liefde Volle Vader dat ek hierdie wonderlike boodskap van Piet smit n man van God wat vir my n voorbeed van Jesus was kon hoor.en deel kon wees Amen

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      Hallo Betsie. Baie dankie vir jou waardering van die boodskap. Ek moet egter daarop wys dat hierdie Piet Smit NIE die welbekende sanger is nie. Dit is so duidelik gespesifiseer in die beskrywingsarea van die video: dit is direk onder die video geplaas. Seengroete.

  • @meisiebuys5744
    @meisiebuys5744 2 месяца назад

    VOLGENS GOOGLE IS DIT NIE DIE SANGER NIE

    • @frederikheymans
      @frederikheymans 2 месяца назад

      Ons het in die beskrywingsveld van die video aangetoon dat dit NIE Piet Smit die sanger is nie.

    • @benfourie5904
      @benfourie5904 Месяц назад

      Die sanger is nog met ons.

    • @benfourie5904
      @benfourie5904 Месяц назад

      Nog steeds 'n misleidend voorstel.

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Месяц назад

      Dit kan net misleidend wees as die instansie wat dit plaas nie spesifiseer om misleiding te probeer voorkom nie. Daarom het ons na die plasing van die video - in die besonderhedeveld (net onderkant die video - duidelik gespesifiseer dat die persoon NIE die sanger, Piet Smit, is nie. Is ons nou skuldig as die kyker nie die moeite doen om die inligting wat ons - saam met die video- verskaf het eers te lees nie?

  • @christinaventer4901
    @christinaventer4901 2 месяца назад

    ek wil ook asb weet is dit Piet Smit die sanger

    • @frederikheymans
      @frederikheymans 2 месяца назад

      Ons het in die beskrywingsveld van die video aangetoon dat dit NIE Piet Smit die sanger is nie.

  • @hettiefourie3892
    @hettiefourie3892 2 месяца назад

    The people will not like what you say! I think you must separate the two subjects on different videos. Taking a contraceptive cannot lead you to hell but homosexuality will as it’s clearly written by God! God is LORD OVER ALL NOT ALL IS LORD OVER GOD! Adhere to what God is saying! God is before humanity! So how can HE be ancient and humanity modern? Fools thinks like this

    • @frederikheymans
      @frederikheymans 2 месяца назад

      Hallo Hettie. Baie dankie vir die terugvoer. Ja, stem saam. Ek het al in die verlede volledig 'n preekboodskap afgestaan oor die onderwerp van homoseksualiteit. Ongelukkig is daar te min te se (vir my) oor voorbehoedmiddels, toe het ek maar dit gekombineer. Mooi bly.

  • @hettiefourie3892
    @hettiefourie3892 2 месяца назад

    True! I just want to say that contraceptives cannot keep you out of heaven but homosexual behaviour will!! Missionary HS SOUTH AFRICA

  • @irvinmurrish8390
    @irvinmurrish8390 2 месяца назад

    Malachi 3:6

  • @asrielvanderwesthuizen1478
    @asrielvanderwesthuizen1478 6 месяцев назад

    Ja Math 28:19 en Markus 16 is die enigste plekke waar Jesus die Griekse woord bapti o gebruik het, en dit is waar Jesus die doop wat met saligmakende geloof gepaard gaan ingestel het. Die woord baptizo kan nie met 1 Afrikaanse woord vertaal word nie maar met die volgende sinsnede: "..steek hulle herhaaldelik in (die water) in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees". In Romeine 6 verduidelik Paulus dat die doop 'n sinnebeeld van 'n begrafnis is: die dopeling vereenselwig hom/haar met die feit dat hy/sy saam met Christus vir die sonde gesterf het en soos Christus deur die krag van God se Gees uit die dood opgewek is netso is ek uit die sondedood lewend gemaak na die gees. In die laaste dag wil ek nie in die skoene staan van diegene wat beweer dat die doop van die predikant se vingerpunte is wat Hy bedoel het nie wanneer Hy sê: "Jy het my Here genoem, maar My woorde geïgnoreer" 😢

  • @jacobusmoorcroft1087
    @jacobusmoorcroft1087 7 месяцев назад

    YHWE

    • @frederikheymans
      @frederikheymans 7 месяцев назад

      Christene praat nie meer van "Yahwe" nie, ook nie YHWH (die oorspronlike tertagrammaton), of self "Adonai", die naam wat die toegewyde Jode gebruik vir "YHWH" nie, Ons praat van Jesus, want Hy is die Ou Testamentvoorspelling van God die Vader se finale en alomvattende verlossingsplan vir die ganse mensdom, van God die Vader, wat die Nuwe Testament vir ons openbaar. Deur Jesus se verlossingswerk is Hy ons Koning en Here, net soos die vader ons Here is. Groetnis en beste wense vir jou.

    • @DJBergg
      @DJBergg 7 месяцев назад

      Die Katolieke het Islam geskep, dus is albei vals gelowe.

  • @thenyloncurtain
    @thenyloncurtain 7 месяцев назад

    Die Onse Vader is die perfekte Gebed✝️

    • @frederikheymans
      @frederikheymans 7 месяцев назад

      Absoluut. Leer ons baie. Mooi dag vir jou.

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 7 месяцев назад

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 7 месяцев назад

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 7 месяцев назад

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 7 месяцев назад

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 7 месяцев назад

  • @GielieSchrade
    @GielieSchrade 8 месяцев назад

    Ek was aangeneem en voorgestel in die NG Kerk. Daar was baie vrae aan my Dominee gestel en hy het my pragtige antwoorde gegee. Ek vra toe een dag "Dominee waar lees ons in die bybel dat babas gedoop word?" Hy vertel my van die besnydenis verbond wat God met Abraham gemaak het en dat die kleindoop stelselmatig oor geneem het van die besydenis. Nadat ek toe al klomp kere vra, Dominee waar lees ons in die bybel van babas wat gedoop word. Hy bieg toe en bely dat nêrens in die bybel staan van babas wat gedoop word nie. Ek was stom geslaan. Hoekom doen ons iets wat nie bybels is nie. Ek verkies die Latynse kreet. "SOLA SCRIPTURA" Die bybel en die bybel alleen is waarop ek my geloof basseer. As dit in die bybel is, glo dit. Indien u onseker is oor enige iets stel ek voor dat ons Jesus se voorbeeld volg.

    • @andregeorge8050
      @andregeorge8050 29 дней назад

      Besprinkeling is onbybels baba doop of besprinkeling is verkeerd daai doktrine is menslik gemaak

  • @AmeldaAustin
    @AmeldaAustin Год назад

    Baie mooi boodskap. Sterkte

  • @londonjarrett9126
    @londonjarrett9126 Год назад

    *promo sm* 🤤

    • @frederikheymans
      @frederikheymans Год назад

      Hi London. Dankie, nie geweet van SMM Panels nie. Will look into it.

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 2 года назад

    🙏

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 2 года назад

    ♥️

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 2 года назад

    🙏🙏🙏

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 3 года назад

    🙏