- Видео 23
- Просмотров 90 656
Die Affiekoor
Южно-Африканская Республика
Добавлен 7 авг 2023
Die Affiekoor vorm sedert die 1930’s ‘n integrale deel van die ryk tradisiegeskiedenis van die Afrikaanse Hoër Seunskool. Weens die rooi kultuurdasse wat tydens vertonings gedra word, staan die koor ook as die Rooidasse bekend. In 1987 het die koor die formaat van ‘n jongmannekoor aangeneem en het sedertdien tot een van die land se beste jeugkore ontwikkel.
Die Rooidasse staan sedert 2015 onder leiding van mnr. AJ Maree en me. Gisela Scriba is sedert 1996 die koor se pianis. Die seuns streef daagliks die koor se leuse na: “Sing om mense se harte aan te raak”.
Die Affiekoor bestaan uit ongeveer 80 seuns tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar en het al talle toekennings op plaaslike en internasionale vlak verower.

AFRIKA-KEURSPEL (ATKV Finaal) - Affiekoor 2024
Die Afrika-keurspel soos uitgevoer tydens die landswye finaal van die 2024 ATKV Applous Koorkompetisie.
Trad. isiXhosa verwerk deur Mpumelelo Manyathi.
Soliste: Mpumi Rakhudu, Deon Spies, Ronan Cilliers, JD Hatting, Stef Pretorius.
Djembe: Henri Potgieter
Die video is regstreeks opgeneem en vervaardig deur #pierreenpauliproduksies en #dirktheronproduksies.

Просмотров: 59 774
Видео
LOOF HOM - Affiekoor 2024
Просмотров 6 тыс.5 месяцев назад
Deur Totius uit die Koraalboek van 1956. Fragmente uit Psalm 150 en Psalm 148. Gekomponeer deur Franco Prinsloo (1987-). Tjello: Marthinus van Rooyen Instrumentaliste: Henri Potgieter; Jooste Steynberg, Erik Botha
WILL THE CIRCLE BE UNBROKEN - Affiekoor 2024
Просмотров 8185 месяцев назад
WILL THE CIRCLE BE UNBROKEN - Affiekoor 2024
DIE HEKS VAN HEXRIVIER - Affiekoor 2024
Просмотров 2,3 тыс.5 месяцев назад
Fragmente uit die gedig deur SJ Pretorius. Gekomponeer deur Franco Prinsloo (1987-). Tjello: Marthinus van Rooyen
AFRIKA KEURSPEL - Affiekoor 2024
Просмотров 2,9 тыс.5 месяцев назад
Trad. isiXhosa verwerk deur Mpumelelo Manyathi Soliste: Ronan Cilliers, Stef Pretorius, Mpumi Rakhudu, Deon Spies. Djembe: Henri Potgieter.
VROEGHERFS - Affiekoor 2022
Просмотров 591Год назад
VROEGHERFS deur Niel van der Watt. Die teks van hierdie lied is deur die Afrikaanse digter, N.P. van Wyk Louw geskryf.
HOW GREAT THOU ART - Affiekoor 2022
Просмотров 955Год назад
HOW GREAT THOU ART deur Stuard K. Hine, verwerk deur Dan Forrest. ‘n Emosionele dog kragtige verwerking van hierdie bekende gesang getuig van die mens se verwondering in die wêreld rondom hom asook die onuitputbare en onbaatsugtige liefde van God.
WINDSKADU - Affiekoor 2022
Просмотров 591Год назад
WINDSKADU deur Koos du Plessis, verwerk deur Pieter Bezuidenhout. Koos du Plessis was ‘n ikoon van Afrikaanse literatuur en -musiek. Hierdie keurspel is ‘n samevlegging van enkele van sy meesterstukke.
AVE MARIS STELLA - Affiekoor 2022
Просмотров 767Год назад
AVE MARIS STELLA deur Franco Prinsloo (1987 -). Hierdie soetklinkende koorwerk, deur die Suid-Afrikaanse komponis Franco Prinsloo, is geïnspireer deur 'n Middeleeuse himne. Die titel beteken "Heil, Helder Ster van die see" en verwys na Maria, die liefdevolle Moeder.
HHESHE (Keurspel) - Affiekoor 2022
Просмотров 787Год назад
HHESHE (Keurspel) verwerk deur Mpumelelo Manyathi. Soliste: Gustav Botha, Mpumi Rakhudu, Chris Steyn. Djembe: Ben van Zyl. Die keurspel bestaan uit drie IsiZulu liedere. Die eerste lied, Hheshe, is ‘n tradisionele groetwens wat die gehoor innooi om te kom luister hoe mooi die Affiekoor sing. Daarna vier Sangena Thina Ngenkani musiek en kore: “Ons is hier en gereed om vir almal te sing”. Die laa...
THE BOY WHO PICKED UP HIS FEET TO FLY - Affiekoor 2023
Просмотров 628Год назад
THE BOY WHO PICKED UP HIS FEET TO FLY - Affiekoor 2023
REJOICE THE LORD IS KING - Affiekoor 2023
Просмотров 1,2 тыс.Год назад
REJOICE THE LORD IS KING - Affiekoor 2023