- Видео 230
- Просмотров 7 738
The Way Derech Ha Yashar Ministries
Южно-Африканская Республика
Добавлен 11 окт 2020
Vayigash 2025
Vayigash beteken "Toe nader hy hom"
In hierdie leesgedeelte gaan dit waar Yoseph homself aan die broers openbaar. Vorige jare het ons gekonsentreer op Yoseph, gaan kyk dit gerus. In hierdie lering fokus ons op Yehudah. Sy teshuvah [terug keer na die Weë van Elohim], sy restorasie en dat hy verantwoordelikheid vat vir sy verkeerde dade. Sien hoe EENHEID kan uitspeel en Yehezqel [Esegiël] 37 in vervulling kan kom. Staan JY in die pad dat Yehudah se oë nog gesluier is? Is die sluier dalk nog op jou oë?

Просмотров: 21
Видео
Lech Lecha 2024
Просмотров 212 месяца назад
Lech Lecha beteken "Gann uit jouself" Hierdie is 'n studie oor wat is REGVERDIGHEID volgens die Skrif. Jy gaan verras wees!
Ki Tetze 2024
Просмотров 133 месяца назад
Ki Tetze beteken "Wanneer jy uittrek/uitgaan. Deel 2 Van Wie het die Outoriteit
EKEV 2024
Просмотров 74 месяца назад
Ekev beteken " Want of Omdat" Die 8ste Woestyn toets word ook volledig bespreek. Verbly jou in TOETSE en teregwysing, want dan word jy as kind gereken. BOU geestelike spiere!
Re'ehe 2024
Просмотров 84 месяца назад
Re'eh beteken "SIEN - kyk na die resultate van jou keuses" Volledige bespreking van die 9de Wildernis toets - Rebellie om teen die leierskap kwaad te spreek.
Dankie!
🎉
Dankie!!!🎉
Dankie!!
Dankie!!!
Dankie!!
Dankie!
Goeienaand. Handoplegging het begin by Yahshua. Outoriteit is oorgedra na die Apostels wat dit weer oorgedra het na Disipels toe en vandag is daar van ons Oudstes wat nogsteeds in daardie lyn van Yahshua is. Sover ek dit het kan net n persoon met die outoriteit hande ople en nie enige persoon nie.
Dankie, Chris & Marietjie!♡♡♡
❤❤❤
Dankie!
Dankie!!!❤❤❤
Dankie🌷🌷🌷
Dankie!!!
Dankie!
DANKIE!!!🎉
Dankie!!!!❤
Dankie!!!🌷🌷🌷
Dankie, Marietjie & Chris!
Dankie!!!!
Baie dankie soveel aantekeninge gemaak.
Kyk die volgende een, Deel 11, ook
kon Asenat uit n vreemde volk wees as Yoseph haar as vrou gevat het.....Vader YHWH verbied verbastering....
Sy was inderdaad die dogter van Mnr en Mev Potifar. Soos ons weet is Potifar die priester van On - dus was sy gebore in die pagan omgewing. So, waarom sou vermenging deur YHWH toegelaat wees? Was dit 'n eenmalige gebeurtenis - dit het my laat verder ondersoek doen en die antwoord kom in volgende Torah leesgedeeltes voor. Dit sal my help as jy jou siening van "verbastering" kan stuur - dan kan ek poog om dit volledig te behandel. Maar baie dankie vir die vraag, ek is seker daar is meer mense wat wil weet. Stuur asseblief die epos na thewaydhymin@gmail.com Shalom
HalleluYAH🙌🏼