- Видео 555
- Просмотров 67 349
NGK Fairland
Южно-Африканская Республика
Добавлен 23 мар 2020
Christian Church
Laudem Dei Kamerkoor - Hosanna ons eer U
Laudem Dei Kamerkoor
(o.l.v Laura de Waal)
Hosanne ons eer U
(o.l.v Laura de Waal)
Hosanne ons eer U
Просмотров: 95
Видео
Laudem Dei Kamerkoor 3 Maart 2024
Просмотров 1478 месяцев назад
Laudem Dei Kamerkoor (o.l.v Laura de Waal) EXSULTATE DEO (Palestrina) "Come rejoice and sing ye unto God our Helper"
Erediens - 4 Februarie 2024 (Boodskap)
Просмотров 549 месяцев назад
Erediens - 4 Februarie 2024 (Boodskap)
Erediens - 28 Januarie 2024 (Boodskap)
Просмотров 419 месяцев назад
Erediens - 28 Januarie 2024 (Boodskap)
Erediens - 14 Januarie 2024 (Boodskap)
Просмотров 4910 месяцев назад
Erediens - 14 Januarie 2024 (Boodskap)
Erediens - 25 Desenber 2023 (Opgeneem)
Просмотров 16211 месяцев назад
Erediens - 25 Desenber 2023 (Opgeneem)
Kerssangdiens - 26 Nov 2023 (Geredigeerde weergawe)
Просмотров 53Год назад
Kerssangdiens - 26 Nov 2023 (Geredigeerde weergawe)
Uitnodiging - Zoom Aanddiens 1 Okt 2023
Просмотров 117Год назад
Uitnodiging - Zoom Aanddiens 1 Okt 2023
A company called PVB Rietvallei owned by Monja-lize Van Belkum and her husband. This company had sold us a stand and when we cancelled they said they will pay us back our money but we have not gotten nothing months later. We cancelled in April, it is now October. They don't mind making you sign documents but do not fulfill what was signed for. We are still fighting till this day to get our money back for our family which now seems like we were scammed by this operation.
Hoe kan jy nog preek as julle 🆖 rubbish al die godelose dinge toe laat is jy gedoop groot doop onder die watet jy praat nie eers uit die Bybel
Dankie al is dit 'n boodskap van 1jaar terug is dit nuut en kosbaar
'n Boodskap uit die Woord kies altyd sy tyd. Dit is nie gekoppel of word ingeperk deur 'n dag, datum en jaar nie. Groete en kom luister nog.
Wonderlik en dankie
daar is baie dieper waarhede as wat u o professor probeer te verduidelik. Sonder God se Gees in jou praat jy uit gevoel oor die laaste end tye. Ek is n dood normale mens met geen dr of grade nie maar het dieper verborgenhede oor die eind tye.Kom tot insig , en kennis van God , en met liefde se ek , jy raak aan iets maar daar is meer wat die mens moet weet. My gevoel is dat die kerk van ouds en hedendaags het die mensdom verlei en mislei met n wereldse oorsig van n evangelie teenoor n Goddelike werklikheid. .Almal soos jy se is nie kinders van God nie, Jammer , hulle wat die wil van God doen het Jesus gese, is een met Hom en die Vader. Dan ook , die eerste seels wat uitgegiet word oor die aarde met die wit perd is die Antichrist. Die tweede ruiter op die wit perd is Jesus die lam wat geslag was en die swaard uit Sy mond is die woord van God. Of jy is met Christus 'die woord' beklee of nie . Dis tyd om werklik seker temaak ons is geregverdig voor God deur Jesus se dood en opstanding . MAAK SEKER MENSE WAAR JY MET GOD EN SY SEUN EN SY WOORD STAAN. MAAK SEKER IN JESUS NAAM . IN JESUS SE NAAM VRA EK JOU
Daar sal n bruilof in die hemel wees , IN DIE HEMEL, Dis duidelik dat die kerk wat Christus in Gees en waarheid aanbid , wat gewederbaar is deur water en Gees , volgens Jesus se doop. Groot doop maw. Dit is duidelik dat almal wat se hulle is Christene die hemel gaan maak nie , maar die een wat die wil van die Vader doen. Die vraag nou , wat is die wil van die Vader. Aleen wie gehoorsaam is aan God se woord en nie aan n kerk evangelie nie.
Baie baie dankie vir n kosbare boodskp en wonderlike sang. Ek luister op kanaal vanuit Nieu Zealand. Seèn vir u almal. Amen 🙏 🙏
Baie dankie en ons is bly om van julle te hoor van so ver van ons. Mag julle weer inluister.
Baie dankie vir die Boodskap. Mag ons week gefokus wees nie om my, maar op God se droom vir my.
Baie dankie ds vir so goeie boodskap
Baie dankie Ds.
Baie dankie ds
Dit help veel om die das weg te gooi en dan jou te belas met so n komieklike 'onderbaadjie-besigheid'.....
Baie dankie vir al die pragtige boodskape vir n ou man beteken dit so baie ek wil wil as dit moontlik is om n keer oor wegraaping te preek want hoor jy soveel verskilede boodskape nogmaals baie dankie
Die dier en die beeld van die dier is eerstens die pous en tweedens Amerika
Dankie aan hierdie Dominee wat instaan.....sy preke raak my hart op n besonderse manie. PRYS DIE HERE. Liefdegroete, Anneliese Marshall
Awesome Word!!! Thanks you Stephan
Dankie vir hierdie boodskap. My oë het verander. Ek sien Jesus raak.
Die 2020 vertaling laster die Here Jesus Christus. Die vertaling maak deurgaans die karakter van God verdag. Daar word plek gemaak vir die valse leer van evolusie ook die valse leringe van die Roomse kerk soos bv transsubtansiasie. Die verband tussen Ou Testament en Nuwe Testament word verbreek asof dit mekaar weerspreek en nie die heilige geïnspireerde Woord van God is nie. Daarom moet elkeen wat die vertaling wil lees let op die volgende waarskuwing. "Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord." (Jes 66:2b OAV) Dít moet ons gesindheid teenoor God se Woord wees. 1 So 'n persoon is besig om die Here Jesus te verloën. En Hy het baie sterk gewaarsku: "Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is." (Mat 10:33 OAV) En Johannes waarsku ook: "Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie." (1Joh 2:23 OAV) Iemand wat op hierdie pad volhard, loop die gevaar om teen die Heilige Gees te laster: "Voorwaar Ek sê vir julle, al die sondes sal die mensekinders vergewe word en al die lasteringe wat hulle mag uitgespreek het; maar wie teen die Heilige Gees gelaster het, het geen vergifnis tot in ewigheid nie, maar is skuldig aan die ewige oordeel - omdat hulle gesê het: Hy het 'n onreine gees." (Markus 3:28-30 OAV) 'n Onrein gees lieg en mislei mense, maar nie God die Heilige Gees nie. Om te sê die profetiese interpretasies van die Nuwe Testament is verkeerd, is om te sê dit kom van 'n onrein gees, terwyl dit inderwaarheid van die Heilige Gees kom. Godslasterlik! 'n Gespeel met vuur! "Want onse God is 'n verterende vuur." (Heb 12:29 OAV) Die kern van die probleem lê daarin dat so iemand verblind is deur Satan self: "Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan, naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie." (2 Kor 4:3-4 OAV) Jesus se waarskuwing is hier van toepassing: "Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?" (Mat 23:33 OAV) Liewe leser, as dit die pad is waarop u is, roep ek u tot bekering, tot inkeer, en verootmoediging voor die lewende God. In die woorde van Christus Jesus, die Here: "Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom." (Luk 13:5 OAV) Dink aan daardie dag wanneer u en ek voor die regterstoel van Christus gaan staan, en ons hele lewe deur Hom beoordeel word. Dit gaan verseker gebeur, maak nie saak of mens dit glo of nie, want God sê so: 3 Die apostel Petrus skryf baie duidelik: "Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir julle bestem is, ondersoek en nagevors, en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was, gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor Christus sou kom en die heerlikheid daarna. Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié dinge bedien het wat julle nou aangekondig is deur dié wat die evangelie aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel gestuur is - dinge waarin die engele begerig is om in te sien."(1 Pet 1:10-12 OAV) En ook: "En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op 'n lamp wat in 'n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte; terwyl julle veral dít moet weet, dat geen profesie van die Skrif 'n saak van eie uitlegging is nie; want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek." (2 Pet 1:19-21) Diegene wat bevraagteken wat die Nuwe Testament sê oor die Ou Testament, en spesifiek die Messianse interpretasies daarvan wat op Jesus betrekking het, maak die Heilige Gees tot leuenaar. En God kan nie lieg nie: "God is geen man dat Hy sou lieg nie; of 'n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hý iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?" (Num 23:19 OAV) Johannes skryf oor die Heilige Gees: "En julle het die salwing van die Heilige en weet alles. Ek het nie aan julle geskrywe omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle dit ken en omdat geen leuen uit die waarheid is nie." (1 Joh 2:20-21 OAV) Iemand wat sê Christus is nie in die OT nie, het nie die Heilige Gees nie. "Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie." (Judas 1:19 OAV) Jesus het baie duidelik oor die Gees gesê: "Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig." (Joh 16:14 OAV) Hulle wat ontken dat daar profesieë oor Christus in die Ou Testament is, doen dit beslis nie deur die Gees van God nie: "Daarom maak ek julle bekend dat niemand wat deur die Gees van God spreek, Jesus 'n vervloeking noem nie; en niemand kan sê dat Jesus die Here is nie, behalwe deur die Heilige Gees." (1 Kor 12:3 OAV) "Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad." (2 Kor 5:10 (OAV ) Wat sal u dan vir Hom sê as u daarin volhard het om Hom en Sy Woorde te verloën, en teen Sy Heilige Gees te laster? Watter verskriklike oordeel sal nie op u kom nie! "hoe sal ons ontvlug as ons so 'n groot saligheid veronagsaam wat, nadat dit eers deur die Here verkondig is, aan ons bevestig is deur die wat dit gehoor het, terwyl God ook nog saam getuig het deur tekens en wonders en allerhande kragtige dade en bedélinge van die Heilige Gees volgens sy wil?" (Heb 2:3-4 OAV) Daarom pleit ek in die woorde van Paulus: "Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen. Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom." (2 Kor 5:20-21 OAV) En vir hulle wat God se Woord ernstig opneem, staan geskrywe: "Hoor die woord van die Here, julle wat vir sy woord bewe! Julle broers, julle haters wat julle verstoot om my Naam ontwil, sê: Laat die Here heerlik word, dat ons julle vreugde kan aanskou! Maar hulle sal beskaamd staan!" (Jes66:5 OAV)
Dankie Stefan dat ons weereens onthou om deur Jesus Soos Jesus te lewe ten spyte van ons deurmekaar wereld ens
Baie dankie Prof Stephan dat ek ook deel was wat voggend kon hoor dat ons lewe vir Jesus x as Hy vir ons is x wie kan teen ons wees baie geseende dag vir u xx Geloof Hoop en Liefde beste om aan ons Rots vas te hou xx soos Jesus vir die mossies sorg so Sorg Hy vir my Dankie Dankie Jesus xx ❤😂😅
Boervolk is gebrei harder en mooier as goud en silver reg deur al die oonde

Weet julle Ek Is nie kwaad nie ek het vergewe sien julle Die Reenboog

Werklikheid is boervolk het seergehad en swaargekry praat van boere kampe en wereld sabotasie met rugby en sports en voertuie en olie en geld enverwerping van testament Die Bybel
Julle het my gesien my liggaam met snye en merke en oog wat seer is soms

Kyk wat Hulle nou gedoen het al My woorde probeer te verdraai en voutief te sien
Mens is gemaak na God se beeld en finksies en geaardhede en gesondheid en mooiheid wat het hulle met My Jesus gedoen niemand het dit gelglo nie want hulle verstaan nie dat Jesus n Boerseun is nie hulle. verwerp Die Testament want hulle red hulleself tot verlore geslag toi koue menswees
Ek Is Hier vra vir Franja
Die mens verstaan nie want hulle word mislei deur die addergeslag
Ek is die weg maar die mens het my verwerp glo nie aan die nuwe testament nie en ook nie aan einde en begin nie 24 uur klaar n voltooiings punt dag en nag
Gebooie het Ek gebind werk net vir die ernstige probleem mens
Julle het My gesien en as Ek se EK Is wat se julle
Glo julle aan evolusie leef die danosorusse
PROF, EK HANG AAN U lippe. , u dra die woord so onberustlik Voor, EK .UISTER SOMMER 3 PREKE AGTER. MEKAAR , 87, MY OGE WIL NIE MEER SO GOED LEES NIE, EK HET VANDAG Daniel dear, Famous last words, May my Lord keep you and your beloved family Steadfast, Grote in Christus,
Hoekom dink julle het ek al die springgers gestop behalwe my 12Lingliefd
Wie verwerp die nuwe testament en hoekom adder geslag haelgeweer werk betykeer
Baie dankie ds
Baie dankie dat ons weereens moet leer om soos Jesus te dink, doen en op te tree. Help ons, o Heilige Gees
Die 2020 vertaling laster die Here Jesus Christus. Die vertaling maak deurgaans die karakter van God verdag. Daar word plek gemaak vir die valse leer van evolusie ook die valse leringe van die Roomse kerk soos bv transsubtansiasie. Die verband tussen Ou Testament en Nuwe Testament word verbreek asof dit mekaar weerspreek en nie die heilige geïnspireerde Woord van God is nie. Daarom moet elkeen wat die vertaling wil lees let op die volgende waarskuwing. "Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord." (Jes 66:2b OAV) Dít moet ons gesindheid teenoor God se Woord wees. 1 So 'n persoon is besig om die Here Jesus te verloën. En Hy het baie sterk gewaarsku: "Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is." (Mat 10:33 OAV) En Johannes waarsku ook: "Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie." (1Joh 2:23 OAV) Iemand wat op hierdie pad volhard, loop die gevaar om teen die Heilige Gees te laster: "Voorwaar Ek sê vir julle, al die sondes sal die mensekinders vergewe word en al die lasteringe wat hulle mag uitgespreek het; maar wie teen die Heilige Gees gelaster het, het geen vergifnis tot in ewigheid nie, maar is skuldig aan die ewige oordeel - omdat hulle gesê het: Hy het 'n onreine gees." (Markus 3:28-30 OAV) 'n Onrein gees lieg en mislei mense, maar nie God die Heilige Gees nie. Om te sê die profetiese interpretasies van die Nuwe Testament is verkeerd, is om te sê dit kom van 'n onrein gees, terwyl dit inderwaarheid van die Heilige Gees kom. Godslasterlik! 'n Gespeel met vuur! "Want onse God is 'n verterende vuur." (Heb 12:29 OAV) Die kern van die probleem lê daarin dat so iemand verblind is deur Satan self: "Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan, naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie." (2 Kor 4:3-4 OAV) Jesus se waarskuwing is hier van toepassing: "Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?" (Mat 23:33 OAV) Liewe leser, as dit die pad is waarop u is, roep ek u tot bekering, tot inkeer, en verootmoediging voor die lewende God. In die woorde van Christus Jesus, die Here: "Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom." (Luk 13:5 OAV) Dink aan daardie dag wanneer u en ek voor die regterstoel van Christus gaan staan, en ons hele lewe deur Hom beoordeel word. Dit gaan verseker gebeur, maak nie saak of mens dit glo of nie, want God sê so: 3 Die apostel Petrus skryf baie duidelik: "Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir julle bestem is, ondersoek en nagevors, en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was, gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor Christus sou kom en die heerlikheid daarna. Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié dinge bedien het wat julle nou aangekondig is deur dié wat die evangelie aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel gestuur is - dinge waarin die engele begerig is om in te sien."(1 Pet 1:10-12 OAV) En ook: "En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op 'n lamp wat in 'n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte; terwyl julle veral dít moet weet, dat geen profesie van die Skrif 'n saak van eie uitlegging is nie; want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek." (2 Pet 1:19-21) Diegene wat bevraagteken wat die Nuwe Testament sê oor die Ou Testament, en spesifiek die Messianse interpretasies daarvan wat op Jesus betrekking het, maak die Heilige Gees tot leuenaar. En God kan nie lieg nie: "God is geen man dat Hy sou lieg nie; of 'n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hý iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?" (Num 23:19 OAV) Johannes skryf oor die Heilige Gees: "En julle het die salwing van die Heilige en weet alles. Ek het nie aan julle geskrywe omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle dit ken en omdat geen leuen uit die waarheid is nie." (1 Joh 2:20-21 OAV) Iemand wat sê Christus is nie in die OT nie, het nie die Heilige Gees nie. "Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie." (Judas 1:19 OAV) Jesus het baie duidelik oor die Gees gesê: "Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig." (Joh 16:14 OAV) Hulle wat ontken dat daar profesieë oor Christus in die Ou Testament is, doen dit beslis nie deur die Gees van God nie: "Daarom maak ek julle bekend dat niemand wat deur die Gees van God spreek, Jesus 'n vervloeking noem nie; en niemand kan sê dat Jesus die Here is nie, behalwe deur die Heilige Gees." (1 Kor 12:3 OAV) "Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad." (2 Kor 5:10 (OAV ) Wat sal u dan vir Hom sê as u daarin volhard het om Hom en Sy Woorde te verloën, en teen Sy Heilige Gees te laster? Watter verskriklike oordeel sal nie op u kom nie! "hoe sal ons ontvlug as ons so 'n groot saligheid veronagsaam wat, nadat dit eers deur die Here verkondig is, aan ons bevestig is deur die wat dit gehoor het, terwyl God ook nog saam getuig het deur tekens en wonders en allerhande kragtige dade en bedélinge van die Heilige Gees volgens sy wil?" (Heb 2:3-4 OAV) Daarom pleit ek in die woorde van Paulus: "Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen. Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom." (2 Kor 5:20-21 OAV) En vir hulle wat God se Woord ernstig opneem, staan geskrywe: "Hoor die woord van die Here, julle wat vir sy woord bewe! Julle broers, julle haters wat julle verstoot om my Naam ontwil, sê: Laat die Here heerlik word, dat ons julle vreugde kan aanskou! Maar hulle sal beskaamd staan!" (Jes66:5 OAV)
41:57
Baie dankie.
😳 Promo_SM!!
Dit was pragtig! Baie dankie!
Baie dankie. Groot waardering. Groete tuis
Baie dankie vir u mooi boodskap!
Baie dankie vir u mooi boodskap!
Baie dankie vir u pragtige boodskap!
Groot Waardering. Groete tuis
Dnki Here U is in beheer.
Seën word u toegebid