Paul Holton
Paul Holton
  • Видео 444
  • Просмотров 254 256

Видео

Eindeksamen hersiening Siviele langvraag. Video 3 van 3 Deursnee-elevasie
Просмотров 254Месяц назад
Eindeksamen hersiening Siviele langvraag. Video 3 van 3 Deursnee-elevasie
Eindeksamen hersiening Siviele langvraag. Video 1 van 3, bespreking
Просмотров 137Месяц назад
Eindeksamen hersiening Siviele langvraag. Video 1 van 3, bespreking
Eindeksamen hersiening 1-punt perspektief
Просмотров 248Месяц назад
Eindeksamen hersiening 1-punt perspektief
Eind eksamen hersiening vraag 2 Vasteliggame
Просмотров 227Месяц назад
Eind eksamen hersiening vraag 2 Vasteliggame
Eindeksamen Vraestel 1 Hersiening Siviel Analities
Просмотров 194Месяц назад
Eindeksamen Vraestel 1 Hersiening Siviel Analities
Eenpunt perspektief les met stappe.
Просмотров 3412 месяца назад
Kerk
Meganiese Titelblok vir PAT werkstekeninge
Просмотров 3522 месяца назад
Meganiese Titelblok vir PAT werkstekeninge
Trek van rame vir PAT werkstekeninge
Просмотров 1092 месяца назад
Trek van rame vir PAT werkstekeninge
Vasteliggame video 1 2024
Просмотров 2294 месяца назад
Vasteliggame video 1 2024
Isometriese tekeninge video 3
Просмотров 2646 месяцев назад
Isometriese tekeninge video 3
Nog inligting oor hoe om navorsing te doen en die bibliografie op te stel
Просмотров 2356 месяцев назад
Nog inligting oor hoe om navorsing te doen en die bibliografie op te stel
Ontwerpopdrag
Просмотров 2846 месяцев назад
Ontwerpopdrag
PAT Navorsing video 1
Просмотров 4086 месяцев назад
PAT Navorsing video 1
Meganies Analities video 2
Просмотров 2376 месяцев назад
Meganies Analities video 2
Meganies Analities video 1
Просмотров 2716 месяцев назад
Meganies Analities video 1
Isometriese tekeninge video 2
Просмотров 3667 месяцев назад
Isometriese tekeninge video 2
Isometriese tekeninge video 1
Просмотров 2967 месяцев назад
Isometriese tekeninge video 1
Ortografiese projeksie 2de eksamen vraag
Просмотров 5257 месяцев назад
Ortografiese projeksie 2de eksamen vraag
Ortografiese projeksie video 2: DOP
Просмотров 847 месяцев назад
Ortografiese projeksie video 2: DOP
Ortografiese projeksie video 1: EOP
Просмотров 1747 месяцев назад
Ortografiese projeksie video 1: EOP
Les 18: Eksponente vereenvoudiging van breuke met meer terme in teller of noemer of beide.
Просмотров 448 месяцев назад
Les 18: Eksponente vereenvoudiging van breuke met meer terme in teller of noemer of beide.
Konstruksie van 'n elips video 2.
Просмотров 2628 месяцев назад
Konstruksie van 'n elips video 2.
Konstruksie van 'n elips video1
Просмотров 4098 месяцев назад
Konstruksie van 'n elips video1
Raakboë aan sirkels: Ingeskrewe en Uitgeskrewe boë.
Просмотров 2348 месяцев назад
Raakboë aan sirkels: Ingeskrewe en Uitgeskrewe boë.
Raakboë aan sirkels: Uitgeskrewe boë.
Просмотров 2168 месяцев назад
Raakboë aan sirkels: Uitgeskrewe boë.
Raakboog aan 'n lyn en 'n sirkel of 'n ander boog
Просмотров 1808 месяцев назад
Raakboog aan 'n lyn en 'n sirkel of 'n ander boog
Les 17: Eksponente met 1-Term in teller en 1-Term in noemer.
Просмотров 208 месяцев назад
Les 17: Eksponente met 1-Term in teller en 1-Term in noemer.
Les 16: Eksponent vereenvoudiging (Toepassing van Wette en Definisies)
Просмотров 188 месяцев назад
Les 16: Eksponent vereenvoudiging (Toepassing van Wette en Definisies)
Les 15: Eksponente Inleiding (Wette en Definisies)
Просмотров 208 месяцев назад
Les 15: Eksponente Inleiding (Wette en Definisies)

Комментарии

  • @xanderprinsloo3019
    @xanderprinsloo3019 3 месяца назад

    In oom paul we trust🎉

  • @aname3527
    @aname3527 7 месяцев назад

    Dankie Oom

  • @Unforgettwble376
    @Unforgettwble376 8 месяцев назад

    This was not helpful at all

  • @primexbee
    @primexbee 8 месяцев назад

    Baie dankie

  • @thatomatlali5601
    @thatomatlali5601 8 месяцев назад

    Please speak English

  • @brandonmuller7829
    @brandonmuller7829 10 месяцев назад

    Mnr holton ek is Brando Muller en eks nou matriek ek het vrae oor die simbool wat mnr hier geteken het want daars soo simbool in my igo analitiese huisweren eks nie sekker wat ek doen nie

  • @narutokun3414
    @narutokun3414 Год назад

    Legend✨️😁

  • @griffinbridges1401
    @griffinbridges1401 Год назад

    Hoe kry jy daai lyn waar die skroef draat begin

    • @paulholton9278
      @paulholton9278 Год назад

      Indien die skroefdraad se diepte nie gegee is nie bereken jy dit deur 0.1 x die M of diameter waarde.

  • @Hellraizer481
    @Hellraizer481 Год назад

    Baie dankie vir die video. Dit help rerig baie

  • @dawiemichechante
    @dawiemichechante Год назад

    Baie dankie!

  • @vee5330
    @vee5330 Год назад

    It'd be so cool if your videos were in english 😪

  • @mightydoggo1772
    @mightydoggo1772 Год назад

    Jy help niks oompie

  • @lwandlemthimunye06
    @lwandlemthimunye06 2 года назад

    Hey sir , question For question 5.4 where you worked out the gradient Is the coordinate for R not -2; 0 I’m confused 🫤 If not why is that so

  • @pauldebruyn4389
    @pauldebruyn4389 2 года назад

    Thank you. What is the formula for submission division

  • @aidenvandenberg6613
    @aidenvandenberg6613 2 года назад

    Face reveal?

  • @CODMY-hx8ps
    @CODMY-hx8ps 2 года назад

    Skryf more, baie dankie

  • @dogedjoker7703
    @dogedjoker7703 2 года назад

    Hi mnr wat van as daar net die middlebpunt s gegee word en hulle gee ons die een sy se lengte?

  • @ruchellemuller3508
    @ruchellemuller3508 2 года назад

    Hierdie meneer is n life saver!!!

  • @vian5232
    @vian5232 2 года назад

    Dankie oom Paul

  • @marietaschutzler7346
    @marietaschutzler7346 3 года назад

    Dankie. Hierdie is perfek vir ekstra oefeninge.

  • @_Ibarbi._
    @_Ibarbi._ 3 года назад

    Baie dankie meneer ! 🤗🤍🌼 Dit help rerig baie 🌼

  • @markowright307
    @markowright307 3 года назад

    Dankie meneer skryf more gr9 igo meneer was n groot help 👍

  • @OpgevoedeBarbaar
    @OpgevoedeBarbaar 3 года назад

    Ek het 8ste vak IGO, menneer red nou my lewe!

  • @jeanvanzyl5241
    @jeanvanzyl5241 3 года назад

    Mnr help my asb hoe stel mnr voor ek leer vir n gr11 wiskunde olipiade

    • @paulholton9278
      @paulholton9278 3 года назад

      Kry jou hande op soveel as moontlike vorige vraestelle en werk dit deur.

    • @jeanvanzyl5241
      @jeanvanzyl5241 3 года назад

      @@paulholton9278 ok dankie mnr sal so maak

  • @lanalaufs5790
    @lanalaufs5790 4 года назад

    dankie oom

  • @nikolaslegrange6366
    @nikolaslegrange6366 4 года назад

    Dankie oom Paul

  • @zandredutoit5547
    @zandredutoit5547 4 года назад

    Die video help baie ,baie dankie 💯

  • @albertbuys8884
    @albertbuys8884 4 года назад

    Baie dankie die het baie gehelp.

  • @sovietred7371
    @sovietred7371 4 года назад

    Baie dankie

  • @gh0st_z475
    @gh0st_z475 4 года назад

    Middag oom/Meneer Ek sukkel met bladsy 48 dit is die isometriese skets

    • @paulholton9278
      @paulholton9278 4 года назад

      Post 'n foto

    • @paulholton9278
      @paulholton9278 4 года назад

      In my boek is bl 48 perspektief tekeninge.

    • @gh0st_z475
      @gh0st_z475 4 года назад

      @@paulholton9278 haha ek het toe reg gekom met dit. Het sommer een van my pelle in gr12 gevra om my te help oor die foon. Baie dankie