Renaissance Gemeenskap
Renaissance Gemeenskap
  • Видео 170
  • Просмотров 38 376

Видео

Diere: Ons metgeselle en spieëls • Philip Liebenberg
Просмотров 17516 часов назад
Diere: Ons metgeselle en spieëls • Philip Liebenberg
Waarom sukkel ons met die eindigheid van goeie tye? • Philip Liebenberg
Просмотров 15114 дней назад
Waarom sukkel ons met die eindigheid van goeie tye? • Philip Liebenberg
Om met ‘n sterflikheidsbewustheid te leef • Philip Liebenberg
Просмотров 24321 день назад
Om met ‘n sterflikheidsbewustheid te leef • Philip Liebenberg
Vierings en rituele: Geleenthede vir uitroeptekens (Kersfees) • Philip Liebenberg
Просмотров 15928 дней назад
Vierings en rituele: Geleenthede vir uitroeptekens (Kersfees) • Philip Liebenberg
Kuns en kultuur: Die krag van kreatiwiteit as spirituele oefening • Philip Liebenberg
Просмотров 146Месяц назад
Kuns en kultuur: Die krag van kreatiwiteit as spirituele oefening • Philip Liebenberg
Om deur ‘n direkte ervaring my plek te vind: ‘n Aardse spiritualiteit • Philip Liebenberg
Просмотров 203Месяц назад
Om deur ‘n direkte ervaring my plek te vind: ‘n Aardse spiritualiteit • Philip Liebenberg
Die praktiese sy van spiritualiteit voeg waarde toe vir my en jou • Marius Herholdt
Просмотров 149Месяц назад
Die praktiese sy van spiritualiteit voeg waarde toe vir my en jou • Marius Herholdt
Welstand en Welsyn - 'n Delikate Wipplank deur Bertus Ligthelm
Просмотров 78Месяц назад
In ons eie-tyd is die balans tussen welstand en welsyn op 'n delikate wipplank. Behoefte teenoor self-behep of self-beskerming teenoor uitbuiting laat ons gereeld uiteenlopend optree teenoor mense met oënskynlik soortgelyke behoeftes. Is daar iets dieper hieraan waarvolgens ons verhoudings met andere kan meet en samehangende praktiese beginsels vir ons samelewings konteks? Hoe werk hierdie in m...
Bewussyn krities bekyk • Philip Liebenberg
Просмотров 2122 месяца назад
Bewussyn krities bekyk • Philip Liebenberg
Ons moet krities dink oor geloofskonstrukte: ‘n Uitdaging om vir myself te dink • Philip Liebenberg
Просмотров 3632 месяца назад
Ons moet krities dink oor geloofskonstrukte: ‘n Uitdaging om vir myself te dink • Philip Liebenberg
Spiritualiteit: ‘n Aardse pad met minder slaggate • Philip Liebenberg
Просмотров 2202 месяца назад
Spiritualiteit: ‘n Aardse pad met minder slaggate • Philip Liebenberg
Besluit Bestuur Beheer Wag Sien Aanvaar - Die Boom: ‘n Metafoor • Philip Liebenberg
Просмотров 1522 месяца назад
Besluit Bestuur Beheer Wag Sien Aanvaar - Die Boom: ‘n Metafoor • Philip Liebenberg
Lewe kan nie vir jou lieg nie • ‘n essay deur Philip Liebenberg
Просмотров 1602 месяца назад
Lewe kan nie vir jou lieg nie • ‘n essay deur Philip Liebenberg
Teleurstelling: Wyses waarop ons die krake in ons harte kan heel • Philip Liebenberg | Leser Annette
Просмотров 2163 месяца назад
Teleurstelling: Wyses waarop ons die krake in ons harte kan heel • Philip Liebenberg | Leser Annette
Die kleurwiel in die wind: ‘n Einde aan die soeke na vrede • Philip Liebenberg
Просмотров 1673 месяца назад
Die kleurwiel in die wind: ‘n Einde aan die soeke na vrede • Philip Liebenberg
Jou lewe: Kry jy genoeg asem? • Philip Liebenberg
Просмотров 2053 месяца назад
Jou lewe: Kry jy genoeg asem? • Philip Liebenberg
Hoe meer dit wat die mensdom glo verander, hoe meer bly dit dieselfde • Philip Liebenberg
Просмотров 1953 месяца назад
Hoe meer dit wat die mensdom glo verander, hoe meer bly dit dieselfde • Philip Liebenberg
Waar kom ons aan dit wat ons glo en wat beteken dit vir ons? • Philip Liebenberg
Просмотров 1834 месяца назад
Waar kom ons aan dit wat ons glo en wat beteken dit vir ons? • Philip Liebenberg
Oortuigings of leefstyl: Wat weeg die swaarste? • Philip Liebenberg
Просмотров 1774 месяца назад
Oortuigings of leefstyl: Wat weeg die swaarste? • Philip Liebenberg
Hoe stap ‘n gewese Christen ‘n nuwe gesonde pad? • Philip Liebenberg
Просмотров 1944 месяца назад
Hoe stap ‘n gewese Christen ‘n nuwe gesonde pad? • Philip Liebenberg
Hoe oorbrug ek geloofsverskille in verhoudings? • Philip Liebenberg
Просмотров 2554 месяца назад
Hoe oorbrug ek geloofsverskille in verhoudings? • Philip Liebenberg
Die evolusie van ons sosiale kringe • Philip Liebenberg
Просмотров 2255 месяцев назад
Die evolusie van ons sosiale kringe • Philip Liebenberg
Vrouwees in historiese perspektief; leer uit die verlede vir vandag • Ronelle van Zyl
Просмотров 2125 месяцев назад
Vrouwees in historiese perspektief; leer uit die verlede vir vandag • Ronelle van Zyl
Om te Behoort: 'n Non-Dogmatiese Oase van Waarheid en Insig
Просмотров 1865 месяцев назад
Om te Behoort: 'n Non-Dogmatiese Oase van Waarheid en Insig
Om in ons kultuur ‘n oor te bied • Philip Liebenberg
Просмотров 1565 месяцев назад
Om in ons kultuur ‘n oor te bied • Philip Liebenberg
Menslike aanraking vir psigo-spirituele gesondheid • Philip Liebenberg
Просмотров 1766 месяцев назад
Menslike aanraking vir psigo-spirituele gesondheid • Philip Liebenberg
Balans tussen verstand en geheime van die wind: spiritualiteit van integrasie • Philip Liebenberg
Просмотров 1796 месяцев назад
Balans tussen verstand en geheime van die wind: spiritualiteit van integrasie • Philip Liebenberg
Laat die kind in jou op jou skoot sit • Philip Liebenberg
Просмотров 2016 месяцев назад
Laat die kind in jou op jou skoot sit • Philip Liebenberg
“DIE WONDER VAN EKSTASE”: © 2024 Philip Liebenberg. Alle regte voorbehou Musiek: Johan Heystek 2024
Просмотров 2266 месяцев назад
“DIE WONDER VAN EKSTASE”: © 2024 Philip Liebenberg. Alle regte voorbehou Musiek: Johan Heystek 2024

Комментарии

  • @geraldrafferty5485
    @geraldrafferty5485 День назад

    BAIE DANKIE OPENB 4 .... DIE VIER LEWENDE WESENS....MENS,MAK DIERE, WILDE DIERE, VOELS DIE GANSE SKEPPING .....EN MY OPINIE, " EVERY LIVING CREATURE...INTERTWINED " EN EK VOEG BY.....DIE VIS,VOELS,MAK EN WILDE DIERE IS VOOR DIE MENS GESKAPE.....DIE SESDE DAG! GENESIS . DANKIE EK HET LEKKER GELUISTER.

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 6 дней назад

    Baie interessante gesprek! Voeg PLANTE en ander lewende organismes bỳ tot jou lewe. Gaan kyk die Netflix dokumentêr 'Kiss the ground" Ook "Down to earth!" En verwonder jou oor die 'wêreld waarin ons leef'!

  • @user-jx3lf2oz1b
    @user-jx3lf2oz1b 7 дней назад

    Jip, ek leef in die aarde, nie op die aarde nie.

  • @geraldrafferty5485
    @geraldrafferty5485 9 дней назад

    UITSTEKENDE AANBIEDING. EK HET GOED GELUISTER..... GOEIE TAAL....WIL GRAAG MEER SE, MAAR EK SIEN HIERDIE OPNAME REEDS SEWE MAANDE " OUD" PER ABUIS OP HIERDIE UITSENDING AFGEKOM.... PRAAT U GEREELD ??

  • @johanventervanzyl8940
    @johanventervanzyl8940 13 дней назад

    Inderdaad Philip.... Dankie hiervoor.

  • @elmarieclaassens8314
    @elmarieclaassens8314 14 дней назад

    Lewensveranderend om na hierdie te luister.

  • @coenraadtmoolman
    @coenraadtmoolman 14 дней назад

    Dankie Philip👌🏻🌼

  • @oswaldjoosthuizen5280
    @oswaldjoosthuizen5280 17 дней назад

    Philip/Phillip is een van die mense wat die meeste sin maak, defnitief n gawe.🙏💛✅

  • @ilselombard1712
    @ilselombard1712 20 дней назад

    Baie dankie, Philip! Kragtig, soos altyd.

  • @marianneduvenage4099
    @marianneduvenage4099 21 день назад

    Baie dankie vir die nuwe manier om na Kersfees te kyk en dit in n nuwe baadjie in te wikkel!

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 27 дней назад

    Dankie Philip - dis mooi vir my

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 Месяц назад

    Dankie Philip - ek het jou praatjie geniet. Om myself in iets te verloor - waar die proses gebeur en ek nie 'n einddoel of -produk hoef te jaag nie 🎉

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 Месяц назад

      @@hannavanniekerk3110 ek kon uiteraard nie anders as om aan jou te dink as ‘n voorbeeld van iemand wat deur middel vsn kreatiwiteit uitdrukking gee nie. Jou kuns is propvol siel. Ek sien steeds daarna uit om jou eendag ‘n bespreking te hoor lei oor jou kunswerk/e.

  • @elmorvanstaden5112
    @elmorvanstaden5112 Месяц назад

    Dankie vir die praaitjie, Philip. Ek sal baie graag meer oor 'n "aardse spiritualiteit" wil leer. Miskien, kan ons eendag weer hierby stilstaan?

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 Месяц назад

      @@elmorvanstaden5112 hierdie was die inleiding tot ‘n reeks praatjies wat gaan volg oor die onderwerp.

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 Месяц назад

    Dankie dat jy geestelikheid vir ons prakties maak, Marius: Integrerend, om by te voeg. Ek ervaar dat ook my godsbegrip uitdeiend en verdiepend geword het en dat dit my help om sin te vind. Ek is dankbaar vir 'n 'Thou' vanuit my Christelike wortels wat na alles telkens weer vir my Immanuel word en is.

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 2 месяца назад

    Baie dankie, ek het heeldag gewag vir die gesprek. Ek vind dit as verligtende open baring vir my. Idees wat ek bestudeer tot op 'n sekere vlak was altyd moeilik om oor te gesels omdat ek nie due akademieseies outoriteit het nie het my vir lank tye stil gemaak.

  • @ilselombard1712
    @ilselombard1712 2 месяца назад

    Baie dankie, weer eens, Philip. Jou vars benadering is verkwikkend!

  • @HantieFourie-h8g
    @HantieFourie-h8g 2 месяца назад

    So bly ek kon weer fisies by Renaissance uitkom. Gaan dit nou meer gereeld doen. Baie betekenisvolle boodskap, dankie Phillip.

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 2 месяца назад

      @@HantieFourie-h8g ek is net so bly dat jy weer by ons uitgekom het en sien uit na beter-leerken.

  • @coenraadtmoolman
    @coenraadtmoolman 2 месяца назад

    Philip hoe treffend het jy die saak aangespreek. Soos altyd het ek dit baie geniet. 🙂

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 2 месяца назад

      Dankie Coenraadt! Wat is jou gedagtes hieroor?

    • @coenraadtmoolman
      @coenraadtmoolman 2 месяца назад

      @@renaissancegemeenskap6117 ek dink ons moet kreatief met die lewe om gaan.As daar nie ñ pad is maak ons een.As die prente vaal is sit kleur by.As die kos effens laf is gooi sout of kruie by.Seker makliker gesê as gedaan.Maar waar daar ñ wil is,is daar ñ weg😉

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 3 месяца назад

    Baie Dankie Philip, dit is ‘n Baie insigtelike voorlesing waarmee ek identifiseer

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 3 месяца назад

    Ek sal die gedig weer en weer lees terwyl ek dit stadig integreer. Uitstekend Philip. Anet jou voor lesings is altyd met soveel aaie. Baie Dankie. Die gesprek met ons laat my toe om terug te blaai in my Joernale om weer en weer in te Kyk. Baie dankie

  • @annettebotha823
    @annettebotha823 3 месяца назад

    Dankie Susan♥️lekker luister

  • @SusanStoltz-r7b
    @SusanStoltz-r7b 3 месяца назад

    Sooooo pragtige gedig. En so mooi voorgelees!

  • @riekiemitchell9651
    @riekiemitchell9651 3 месяца назад

    Betekenisvolle boodskap!

  • @JannahNigrini-ny9xf
    @JannahNigrini-ny9xf 3 месяца назад

    Wow so waar

  • @coenraadtmoolman
    @coenraadtmoolman 3 месяца назад

    Dankie Philip. Dit was soos altyd 'n opregte waarheid wat ook tot my binneste spreek.

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 3 месяца назад

    Baie Dankie dat jy jou innnige reis met ons in so ‘n puik gedig kon deel Philip . Daarin lê die rus.

  • @ilselombard1712
    @ilselombard1712 3 месяца назад

    Dankie, Philip!

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 3 месяца назад

    Baie dankie Phillip.ek het net Vandag gewend dat ek meer eie ervarings kan hoor as al die teoriëe wat ons deel

  • @coenraadtmoolman
    @coenraadtmoolman 3 месяца назад

    Dankie Phillip.Treffend soos altyd.😉

  • @IvanEnslin
    @IvanEnslin 3 месяца назад

    1969. Aardbewing Worcester / Ceres. Ogies bou nuwe NG-Kerk om hele blanke gemeenskap te akkomodeer want:- g(G)od is kwaad en volgens die Openbaring is aardbewing DIÉ TEKEN VAN einde van die aarde. Snot en trane vir bekering want die woede van g(G)od is OMDAT (1) Satan popmusiek neem aanvang en is popmusiek s(S)y teenstander vyand en mense hang dit nou aan. (2) Vrouens dra al hoe meer NIE meer hoofbedekkings, GROOT hoedens kerk toe nie en h(H)y is woedend, vrouens is in disrespek. (3) Vrouens begin broekpakke dra en wil "mans" wees .. (4). Op strande verskyn vrouens al meer in bikinis en NIE meer in "vol kostuums nie, verleiers. Net 'n kwessie van tyd en ons moet reg wees vir die hiernamaalse (Konsilies van o.a. Nicea) ........ Soos die beloftes aan die Kamakazi Japanese vlieëniers aan briljante jong, hoog in testosteroon, HEELTEMAL LEWENS ONERVARE "hang aan die lippe van die LEIER SENIORS" SLAGOFFERS VAN GESLAG TOT GESLAG OMSTANDIGHEDE. Die hiernamaalse, die hiernamaalse, die hiernamaalse. Vandag is die groot NG-Kerk op Ogies ...... "verlate" en word deur ??? soms gebruik. Ivan Enslin

  • @baarki
    @baarki 4 месяца назад

    Lekke Philip!

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 4 месяца назад

    Dankie vir 'n besonder praktiese uitpak van 'n komplekse onderwerp, Philip.

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 4 месяца назад

      Dankie Hanna. Dit is ‘n baie komplekse onderwerp met vele vlakke. Ek sal poog om van die ander vlakke ook te belig.

  • @dewald44
    @dewald44 4 месяца назад

    Ek vind baie aanklank hierby. Heng dit neem pynlike dekonstruksie vir ʼn Pinkster Evangeliese pastoriekind om van wettiese lewensbeskouinge af te sien. Ek kan ure gesels hieroor. Is hierdie gesprekke oop vir diegene wat steeds in ʼn historiese Jesus glo? Ek vra nie omdat ek ʼn probleem het as dit nie is nie. Ek vra omdat ek graag deel sou wou wees. Ek wil net nie my grondslag aanwend en dan mense irriteer met ʼn beskouing wat hul nie aanvaar nie. Ek wil ook nie my beskouing op ander afdwing nie. Hierdie gesprekke is eerlik en so nodig.

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 4 месяца назад

      Dewald, dankie dat jy deelneem aan die gesprek. Jy is welkom om vanuit jou gesigspunt te praat. Die meerderheid Renaissancers neem kennis van die historiese Jesus en beskou sy uitsprake in die lig van hom as wysgeer van sy tyd. Die evangeliese of goddelike Jesus is nie ‘n konstruk waaraan die Renaissancers glo nie. Dit is nou redelik in plat taal gestel, maar ek dink dit verduidelik die oogpunt.

    • @hannavanniekerk3110
      @hannavanniekerk3110 4 месяца назад

      Dankie vir jou vraag, Dewald. Ekself kom uit 'n sterk evangeliese raamwerk. Ek kon mettertyd die positiewe hiervan integreer en ook liefdevol daarmee in myself en ander omgaan. Daar was egter baie pynlike dekonstruksie nodig oor spirituele mishandling in my lewe. In Renaissance probeer ons die oop gesprekke aanmoedig terwyl ons wedersydse respek probeer hê met die spirituele 'plek' waar individue hulle bevind. Ek sou myself as 'n integrerende Christen kon beskryf as 'n 'boksie' nodig is.

  • @oswaldjoosthuizen5280
    @oswaldjoosthuizen5280 4 месяца назад

    Baie mooi boodskap Phillip! waardeer!

  • @ilselombard1712
    @ilselombard1712 5 месяцев назад

    Aangrypend mooi...

  • @coenraadtmoolman
    @coenraadtmoolman 5 месяцев назад

    Altyd wonderlik om jou gesprek te hoor.

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 5 месяцев назад

    Dankie Philip - jou gesprek beteken baie vir my

  • @drgerhardbothma1716
    @drgerhardbothma1716 5 месяцев назад

    Dankie, Ronelle Insiggewend. Ek deel dit graag met ander

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 5 месяцев назад

    Baie dankie Ronelle. Jou praatjie gee 'n groter konteks waarin ons hedendaagse geslagsrolle beter kan begryp, veral waar lewensmaats en gesinne vasval het in uitgediende en ongesonde dinamika. Mense is dikwels onbewus van die diepliggende oorsprong van hulle denkraamwerke.

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 5 месяцев назад

    Dit is so 'n interessante video. Baie dankie.

  • @annemaricoetser2370
    @annemaricoetser2370 5 месяцев назад

    Dankie, Eugene. Eenvoudig en uit die hart. Jou boodskap het my geraak en geïnspireer.

  • @renaissancegemeenskap6117
    @renaissancegemeenskap6117 5 месяцев назад

    Eugéne, jou praatjie het my hart geraak. Die wyse waarop jy jou hartsgoed deel om te verduidelik waar jou gedagtes ontspring het, is vir my van onskatbare waarde. Dankie vir die natuurlike en opregte trant asook die belangrikheid van Renaissance as gemeenskap wat jy so mooi beklemtoon. Philip

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 5 месяцев назад

    Dankie vir jou vars perspektiewe - ek het jou praatjie geniet

  • @riekiemitchell9651
    @riekiemitchell9651 5 месяцев назад

    Dankie vir die deel en mooi gedagtes Eugene.

  • @karinlouwrens7165
    @karinlouwrens7165 5 месяцев назад

    💯

  • @elmorvanstaden3765
    @elmorvanstaden3765 6 месяцев назад

    Phillip, oorweeg asb. om jou gedig met ons te deel. 👌

  • @coenraadtmoolman
    @coenraadtmoolman 6 месяцев назад

    Philip,Treffend soos gewoonlik . Dankie 🌻

  • @Jan_de_Bruin
    @Jan_de_Bruin 6 месяцев назад

    Dis regtig baie mooi woorde met gevoelvolle musiek en sang,

  • @elmorvanstaden3765
    @elmorvanstaden3765 7 месяцев назад

    Dankie, Marius. Jou model help Baie!

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 7 месяцев назад

    Dit was altyd vir my ongemaklik om vreemde mense te moes groet deur in die kerkbanke langs, voor agter en voor jou te groet deur mekaar in die oë te Kyk. Komende uit die tradisionele Heiligheid wat deel van my grootword was. As ons soms ook daarmee gesing het ‘I see Jesus in your eyes and it makes me love you’ was later soveel makliker. Dit is net soos Gideon sê……..dit was nie verstaanbaar vir my nie en lg maak dit meer verstaanbaar. Soos ek dit hier sien met wat ek nou glo het weet ek dat ek altyd ‘n soeker sal bly wat in elke oomblik gekry kan word. Probeer dit sommer in die alledaagse lewe om spesiale oomblikke te ervaar.