- Видео 214
- Просмотров 121 320
Woerie-Kampus
Южно-Африканская Республика
Добавлен 29 сен 2021
Hoërskool Centurion is ‘n toonaangewende Afrikaanse hoërskool wat in Centurion die gemeenskap dien deur Afrikaans as onderrigtaal te handhaaf.
Hoerskool Centurion Hockey Clinic Video
Hoërskool Centurion het saam met NSP Sports die afgelope vakansie hulle eerste hokkiekliniek saam aangebied. Leerders vanaf vier tot sestien jaar het die kliniek bygewoon en dit baie geniet.
Просмотров: 47
Видео
ONDERHOUD MET ZAAN SONNEKUS
Просмотров 2873 месяца назад
Kyk gerus na die onderhoud wat Mnr. Van der Merwe met Zaan Sonnekus gevoer het. Zaan is een van ons gaskunstenaars by die Woerie-fees. Onthou om jou kaartjie Vrydag te koop. Dis 'n geleentheid wat jy nie mag misloop nie! #Woeriefees #woeries #hoërskoolcenturion @ZaanSonnekus
CLEOPATRA
Просмотров 6105 месяцев назад
Saam met die onderhoude van ons finaliste vir Cleopatra was daar natuurlik "bloopers". Kyk en lag saam met ons deelnemers. Baie dankie aan VlakVark Productions vir die verfilming van die onderhoude. @TheVlakkie #cleopatra #mnrmjcenturion #hoërskoolcenturion
CLEOPATRA ONDERHOUDE
Просмотров 8625 месяцев назад
Geniet saam met ons 'n blik op elke deelnemer se onderhoud. Baie dankie aan VlakVark Productions vir die verfilming van die onderhoude. @TheVlakkie #cleopatra #hoërskoolcenturion #mejcenturion
Johan Jansen van Rensburg, Hoërskool Centurion se jeugwerker, gesels oor geloof.
Просмотров 4010 месяцев назад
Johan Jansen van Rensburg, Hoërskool Centurion se jeugwerker, gesels oor geloof.
Zoe Beeslaar hoofdogter van 2024 gesels respek.
Просмотров 9810 месяцев назад
Zoe Beeslaar hoofdogter van 2024 gesels respek.
Mnr. Dawid Durie gesels integriteit.
Просмотров 3210 месяцев назад
Mnr. Dawid Durie gesels integriteit.
Professor Oppel Greeff gesels oor lojaliteit. Een van Hoërskool Centurion se kernwaardes.
Просмотров 5911 месяцев назад
Professor Oppel Greeff gesels oor lojaliteit. Een van Hoërskool Centurion se kernwaardes.
Kuns vir kreatiewe probleemoplossing
Просмотров 6611 месяцев назад
Kuns vir kreatiewe probleemoplossing
Agter die skerms: Hoërskool Centurion Revue 2019
Просмотров 2122 года назад
Agter die skerms: Hoërskool Centurion Revue 2019
Lentedag Video 2019 #HoërskoolCenturion
Просмотров 602 года назад
Lentedag Video 2019 #HoërskoolCenturion
Cleopatra 2019 Bloopers - Hoërskool Centurion
Просмотров 3212 года назад
Cleopatra 2019 Bloopers - Hoërskool Centurion
🎉MK
Wat 'n Voorreg!
dam my skool is die beste
Middag.. Is daar ñ video beskikbaar vir die onder 16B se game van 6 April?
Woeries julle is nie net nog ‘n skool nie, julle is ‘n ware kragtige hartklop en ‘n familie wat saamstaan 🔥✨
Your u15 team is still ass
fredrich jou yster😉
My seun jy het pragtig gelyk, so trots
Holy ek was braaf