- Видео 70
- Просмотров 62 133
Callie Roos
Южно-Африканская Республика
Добавлен 2 сен 2014
Experiences with purpose for Sharper Instincts and Faster Growth for your business and personal life
www.callieroos.com
www.callieroos.com
SIX05 1 Nov 2024
IN 'N TYD SOOS DIE ...Van Weerstand na geleentheid. Inspirerende gesprek met Gerhard Papenfus en Callie Roos
Просмотров: 101
Видео
About Callie Roos
Просмотров 5812 часов назад
Callie is a revolutionary game-changer. He uses the survival instincts of nature, strategies and tactics of the military, and the art of people science to facilitate EXPERIENCES WITH PURPOSE and interventions that harness sharper instincts and faster growth. Just think of what can happen in a business if the leaders can harness their instinctive skills and improve their intuitive intelligence i...
CALM - the book
Просмотров 32День назад
Callie Roos. Fundamental principles of a great business. A Leadership guide towards significance. You can order a copy on this link: form.jotform.com/242873758096573
Diedies boektoer 2024 WELLINGTON
Просмотров 2814 дней назад
Bespreek by Anton Nel 0734240628 of wellingtonterroir.co.za 7 Desember 2024 by Up the Alley, 34 Jan van Riebeeck Straat, Wellington. R150 per persoon wat worsbroodjie insluit. Kontantkroeg sal beskibkaar wees.
IN 'N TYD SOOS DIE ... 11 Oktober 2024 Die druk is erg! Wat maak ek nou?
Просмотров 27114 дней назад
Inspirerende gesprek met Callie Roos en Gerhard Papenfus.
Diedies boektoer 2024 Bloemfontein
Просмотров 14621 день назад
Summerwood Country Estate op 30 November 2024. Bespreek by Ruan Coetzer 0834066040 of ruanc@mweb.co.za
Diedies boektoer 2024
Просмотров 5821 день назад
Boekbekendstelling van Bloemfontein tot Kaap 30 Nov tot 11 Des 2024. Stuur gerus epos na experience@callieroos.com vir meer inligting
Leierskap op die rand van chaos - dinamies, aanpasbaar en innoverend.
Просмотров 66821 день назад
Bespreek op die skakel hier onder: afriforumteater.co.za/event-details?event=leierskap-op-die-rand-van-chaos-dinamies-aanpasbaar-en-innoverend Drie radikale sprekers gesels oor: Kan ons nog floreer in besigheid? Hoe lyk radikale andersheid? Wat maak die toekoms moontlik? “Om te verander is moeilik, maar om te stagneer is dodelik!” - Theo Venter Boekbekendstelling: CALM - advance to significance...
Engagement tips
Просмотров 92Месяц назад
Tips on how to engage with your team effectively. www.callieroos.com/
Diedies - Twee Spesiale Magte Operateurs se laaste gesprek
Просмотров 418Месяц назад
Hierdie boek, getiteld DIEDIES, omvou die laaste stil gesprekke tussen een van die planeet se grootste spelers en dan myself. By beide van ons, 'n stukl verwondering oor die geleenthede wat die lewe ons gebied het. Dit is 20 jaar na sy dood en die lewensreis beur voort vir beide van ons. Net anders. Callie Roos
Two-day business intervention
Просмотров 147Месяц назад
How to get focus in your business for optimised flow. Get focus back, revive the spirit in the team and lift the lid on leadership
IN 'N TYD SOOS DIE ... 6 September 2024 - Maak ons dinge te gekompliseerd?
Просмотров 163Месяц назад
Inspirerende gesprek met Gerhard Papenfus en Callie Roos
Callie Roos about how to improve your business, and leadership skills to help your company grow.
Просмотров 872 месяца назад
Callie Roos talks about business improvement skills, insight into where I am, where I want to be, and how I will get there. In the era of agility, leaders that can fast-track growth. Teams confident to venture into uncharted territory. Business processes designed and fit for optimized flow and performance. Callie is a revolutionary game-changer. He uses the survival instincts of nature, strateg...
IN 'N TYD SOOS DIE ... 2 AUGUSTUS 2024 Die swaar op ons pad is vir ons eie beswil.
Просмотров 1,1 тыс.3 месяца назад
Inspirerende gesprek met Callie Roos en Gerhard Papenfus
IN 'N TYD SOOS DIE ... 28 JUNIE 2024 ... onsekerheid vs hoop
Просмотров 2403 месяца назад
Inspirerende gesprek met Callie Roos en Gerhard Papenfus by Safari Kwekery in Lynnwood Pretoria
Diedies storie aand en boekvrystelling - 3 Augustus geleentheid
Просмотров 1,1 тыс.4 месяца назад
Diedies storie aand en boekvrystelling - 3 Augustus geleentheid
Diedies - Die lewe van 'n Spesiale Magte Kleinspanoperateur agter vyandelike linies
Просмотров 6 тыс.5 месяцев назад
Diedies - Die lewe van 'n Spesiale Magte Kleinspanoperateur agter vyandelike linies
enChristo - Waar het ons ware Christenwees verloor
Просмотров 1126 месяцев назад
enChristo - Waar het ons ware Christenwees verloor
In Christus - lokus van die Heilige Gees
Просмотров 154Год назад
In Christus - lokus van die Heilige Gees
OnTrack Personal Leadership Experience in the Klaserie Private Game Reserve 2023
Просмотров 153Год назад
OnTrack Personal Leadership Experience in the Klaserie Private Game Reserve 2023
Callie Roos Business proposal for 2023 and 2024
Просмотров 246Год назад
Callie Roos Business proposal for 2023 and 2024
Dankie
Baie dankie Positiewe gesprek.. Ysters.
Baie dankie
Ek probeer net help ek meen niks teen julle geloog nie. Glo meen dis nie n feit nie, iemand het jou convince om iets the glo. Die gelowiges glo ? Daar is net swaar omdat jy glo dis swaar. Lees revelation 2:17 en verstaan Daar is baie min mense wat die waarheid WEET, en chritene glo dit nie ?
AMEN, DIT IS NET SO. EK SAL WEER DIE STUURWIEL VIR GOD GEE , BAIE DANKIE
Dankie. Die is baie nodig in vandag se lewe.
Sielsverkwikkend! "Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige” (Sag 4:6).
All i know the Recce's were good. They were special.
We need to stick together and support each other through thick and thin! Team spirit to overcome threats to the group. Even more so in SA today!
Callie, baie sterkte met jou voorbeeld van jou uitlatings in al jou gespreke en jou doen. Ek het paar jaar gelede van jou opbouende energie gebruik gemaak vir ons gemeente in Rustenburg. Wens so dat jy ons nuwe Regering weekliks kan bemoedig, saam in gebed gaan. Mag jy bewus wees van God wat jou so lief het se alomteenwoordigheid by jou, in jou en altyd beskermind oor jou. Groete "ons" Kapelaan. Johann.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en goeie wense, groot waardering
Dankbaar
Baie waar Rod - dankie vir die terugvoer
Dankie Callie, niks beter as die bos om perspektief te kry
Baie waar
Dankie. Waar bestel ek die boek?
Stuur asb epos na olgaroos@me.com vir bestelling
Hi Callie, maybe you will know. Why was Col Breytenbach never promoted to Brig or higher?
Sorry I do not know
Koop kaartjies die 26 julie vir 1ste augustus
Daar is nog kaartjies beskikbaar vir die 3 Augustus vertoning.
Thank You Callie, Your messages are always inspirational. Please keep them coming. Our people need good leadership like yours
Thank you for the feedback, I really appreciate it
Waar kan ek hierdie boek koop? Ek wil ook baie graag die boek Journey without boundaries bekom, leen of koop, al is dit hoe tweedehands.
Hallo Annalie. Jy kan die boek bestel by olgaroos@me.com. Ons kan dit dan vir jou koerier of jy kan dit kry by ons in Pretoria. Journey without boundaries is uit druk uit. Ons het net nog 'n paar boeke wat ons gaan gebruik vir 'n veilig. Ek weet nie waar jy andersins dit in die hande kan kry nie, jammer.
Hallo Callie het jy dalk in jou ervaringe met HAP Ferreira gewerk?
Ek kan nie onthou nie 🤔
Thank you.
Callie jy maak diep memories los. Ek wens ek Kon na jou show toe kom. Ek verwys na hom as majoor Diederiks. Mense sal nie verstaan wat n man Hy was nie. Hy het deur jou siel gekyk. Ek sal nooit Sy oe vergeet nie. Ek het hom Onder skielike omstandighede ontmoet. Ek was op pad in en Hy op pad uit op dieselfde vlug. Maande daarna by speskop kom n warm vriendelike man na my toe en vra hoe dit gaan, Hy was in civies. Ek Kon nie verstaan Wie die man is nie en uiteindelik help Hy my reg en gee Sy naam, die plek waar ons ontmoet het en Al die details. Ek was geskok or die man se geheu.. majoor Diedies was uniek. Hy was die enigste regte recce wat ek geken het. Altyd nederig. Ek het met baie spesnagte lefe the Doen gehad maar majoor Diederiks het altyd my hart verwarm.
My kaartjies klaar gekoop. Kan nie wag nie.
Baie dankie! Sien jou daar
Yessssss
Dag Callie. Verskoon my onkunde maar jou aanvaarding dat "ons" ware Christen wees verloor het is op watter gebeure gebaseer? Het dit te make met wat tans in die NG kerk aan die gang is? Ek bedoel,die weder geborene kan nie die Heilige Gees weer verloor nie. God sê self "niemand sal jou uit my hand gryp nie. Cobus🐳
My probleem is ook hoe mense mekaar hanteer
1. Leaders must be in command but not be controlers of people. 2. Coach your subordinates to be better than you. 3. Communicate clearly. Be open. 4. Commit towards others. No favouites. 5. Coach yourself and be coachable. 6. Be insightful. Use your experience, understanding and wisdom. 7. Be confident - have high energy, be positive and constructive. 8. Be inspirational. Inspire others and your team to grow and become. 9. Value and use the performance improvement coaching process. 10. Build the scaffolding - the upward spiral - create the infrastructure to uplift the performance of the workers and that of the coach (the leader) to a higher level. The spiral of changing altitude gives all a different perspective. Challenge the culture and currently held rigidity of beliefs in the organisation system. Become a master coach!
Coaching is Critical. Continuous improvement is an ongoing spiral to achievement of the goal.
Dankie Callie. Jy het my diep laat dink. Hoe kan ek vir ander 'n lig wees?
This is a fundamental issue. The most important decision anyone needs to make. One needs to spend time and effort to get to the answer. The answer is your direction pointer for moving forward on your life journey.
Thank you Callie!
1. Get the facts, make sure you know enough. 2. What is the intention /motivation - clarify 3.Get input from other people 4.Does it add value to other people or does it take value away from them. 5.Does it have a positive influence or negative influence on the people closest to you. 6.How do you feel about the question or possible decision. What is your gut feeling? Good or bad? Listen to your intuition. If bad, walk away from it, if good, go for it!
Wise words, thank you.
Thank you Callie, simple, short and to the point, wise advice
Glad you liked it!!
Correct Callie. In the military, the integration of many different sources of information is used to plan and develop a successful operation. Teams of soldiers are then trained, coached and lead, in a coordinated manner, to accomplish the objective Today, in South Africa, there is an emphasis on the speedy completion of a task in order to make more money. Training and coaching of subordinate employees is not carried out. Then, when those employees are left to work independentally, they mess up the job, causing delays, damage to equipment and material, as well as financial losses and the creation of dissatisfied customers. As new staff join your team, they need training and coaching. This task should never end. Young people need to be taught to how to technically analyse, intergrate their knowledge and think through and develop ways of solving a problem. There is too much rote learning and spoon feeding of students to achieve a certain standard or pass mark, without teaching them lateral thinking and intergration of the different subjects in a practical way.
Brilliant.
Nice ons dominee by 1 Para.
Ons mense het die oorlog gewen. Nodeloos om te sê die liberale skuim het die land weg gegee. Net ons Skepper kan die land red,maar dan moet ons ons sondigheid en afhanklikheid voor Hom lê en Sy wil doen. Dan en dan alleen sal Hy die land herstel. Cobus🐟
Uitstekend
Saluut Kapelaan
Fantastic❤❤
thank you callie
Nice. Well pur
A lot of people need to hear you ESPECIALLY young men today I'm 33 and I'll jump in the pit the to get my ass kicked to learn more about myself and learn from a true Spartan much Respect to our SF Boys I would give anything to have a shot at that keep the stories coming Sir SALUTE
Dankie Callie vir hierdie boodskap dit gee weer moed ek het maar n geringe rol in ops savanna gehad was by die veertigste herdenking waar u die diens gelei het onthou dit nou nog..sterkte daar John Griffiths
Dankie John ek waardeer die terugvoer
Semper paratus, ouman. Live long, remember our fallen
well spoken and testimony
You probably learnt that your career wrecked your body
will not get involved in political nitty gritty and check how fucked South Africa is now.
Thank you sincerely for your service to our country. I truly appreciate the efforts of men like yourselves.
Thank you for your kind words
Salute! Respect!