Stewi’s
Stewi’s
  • Видео 5
  • Просмотров 4 140 604
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
Просмотров: 4 140 165

Видео

Extreme Bungy Jump, world's highest 216m bloukrans South Africa
Просмотров 6927 лет назад
(GoPro)Extreme Bungy Jump, world's highest commercial bungy at bloukrans bridge in South Africa
Timelapse - Waves
Просмотров 3677 лет назад
Timelapse captured with iphone 6s
Gangnam Style Charlie Chaplin
Просмотров 50411 лет назад
Gangnam Style at it's best!!
Cheetah Run with Tigerman
Просмотров 1,3 тыс.11 лет назад
Fastest animal in the world.

Комментарии

  • @salomienbetten178
    @salomienbetten178 Месяц назад

    Lekker ❤❤

  • @NightOwlMedia
    @NightOwlMedia Месяц назад

    Hier sit ek met insomnia 02:30 in die oggend en luister so bietjie na jou braai mix... Wragtig sal my foto van addo se olifante op die screen pop. Dankie vir die nice musiek en sommer die terug denke na dae waar ek nog wild fotografie gedoen het.

  • @brianmichellemitchell8461
    @brianmichellemitchell8461 Месяц назад

    Ek laaik die Engelse mense wat dink Afrikaans is befok! Wys ons net ons is almal een❤ Gaan groot Afrikaans❤

    • @RigienaIsaacs-bx3js
      @RigienaIsaacs-bx3js Месяц назад

      afrikaansmuisc ❤

    • @malemasedoos
      @malemasedoos Час назад

      Wel die Boere vrouens kan kos maak en die Engelse hou ook van lêkker kos met groente..storie is die.. so ek en 'n klomp 'reps' sien verkoopsmanne jonk as hulle al gehoor het daar is 'n boeretannie erens by 'n huis waar van ons huis tot huis boeke verkoop het in die 80 r jare dan probeer hulle als om Boerekos te kry nie Fish en chips van die winkel af nie. En die ou tannie's het dan extra gemaak om die Engelse seuns ook kos te gee. Boerekos is koning. Onthou iemand die PIP Freedman show Saterdae op die radio

  • @fluitwieler
    @fluitwieler 2 месяца назад

    Mooije melodiöse Liedjes. 🎉🎉

  • @user-sz6yn5vt3z
    @user-sz6yn5vt3z 2 месяца назад

    they love spending times outdoors in nature, that's the life i would choose

  • @quintinkotze2818
    @quintinkotze2818 2 месяца назад

    Stem saam als is nou onder maar bly nooit net daar nie moet bo , ook uitkom Vertrou op die Here hy is die weg en wil!!!!

  • @loniqueerasmus9414
    @loniqueerasmus9414 5 месяцев назад

    Lekker Africa 🎉😂❤😅

    • @malemasedoos
      @malemasedoos Минуту назад

      Ja fked up my Pal hier nai ons alles en gee nie om nie. Naai is so uitgewerk ons wil nie meer nie. Fok die ANC, Electronic Freedom Fund en die lot.

  • @rulinetheron3469
    @rulinetheron3469 5 месяцев назад

    Hi😎😎😂😂🤟🤟🤟🤟✋🤘👍👍👍✊👊🤛🤜🤚👌🙏🙏

  • @user-hu4qi9vi4t
    @user-hu4qi9vi4t 5 месяцев назад

    EK OOK

  • @tristandejong2309
    @tristandejong2309 5 месяцев назад

    Beste Afrikaanse muziek! groeten van Nederland

  • @Petro379
    @Petro379 5 месяцев назад

    mooi, danki MadMarkus

  • @ninckejonker
    @ninckejonker 5 месяцев назад

    Ek is ninke en ek stem saam met jou

  • @Bolognabeef
    @Bolognabeef 5 месяцев назад

    What's the first song called?

  • @mary-annebornman536
    @mary-annebornman536 5 месяцев назад

    Ek bid saam met jou❤

  • @evabaudysova8101
    @evabaudysova8101 6 месяцев назад

    super

  • @ilonakampa6266
    @ilonakampa6266 6 месяцев назад

    Da ist das song😅😅😅😅❤

  • @tomkatt8274
    @tomkatt8274 6 месяцев назад

    make South Africa great again

  • @AlexRoblox_8900
    @AlexRoblox_8900 6 месяцев назад

    WAT THE

  • @user-ih6ko2ns6r
    @user-ih6ko2ns6r 6 месяцев назад

    Good

  • @jimvon915
    @jimvon915 6 месяцев назад

    Christmas nag, 6000 miles weg van die southern cross, en die musik, die dop (vuil coke) and jou binnebout - ohh donner en die musik, ek het daardie binnebout lekker warm gehoe. Christmas mannetjie het sy stokkie uitgehaal en laat lol - all te lekker

    • @malemasedoos
      @malemasedoos 39 минут назад

      Luister na Die Dolfyne van Boksburg,Springs, Brakpan ens en kry 'n lewe my broer en suster. 6000 myl? ok waar julle nie Brakpan?

  • @ajaykruger8701
    @ajaykruger8701 6 месяцев назад

    Ons moet net miner lowsheden kry

  • @Djsemi-pl8ry
    @Djsemi-pl8ry 7 месяцев назад

    Lekker dankie

  • @tanyamcfarlane2732
    @tanyamcfarlane2732 7 месяцев назад

    🎉lekker

  • @kobusbarnard4465
    @kobusbarnard4465 7 месяцев назад

    Ons moet net saam staan

  • @marlonroelfze9651
    @marlonroelfze9651 8 месяцев назад

    Afrikaans ❤

  • @hendrikjohannes1632
    @hendrikjohannes1632 8 месяцев назад

    Mal oor die treffers van julle......lekker braai ons nou,hier in Braslie

  • @redver2554
    @redver2554 8 месяцев назад

    Waar is braai mix 002?

  • @user-og1hi2bv6c
    @user-og1hi2bv6c 8 месяцев назад

    Ek stem

  • @esmeraldaoosthuyzen5050
    @esmeraldaoosthuyzen5050 8 месяцев назад

    Love you 💕 ❤🎉🎉🎉🎉🎉

  • @user-hk8ec7vr8v
    @user-hk8ec7vr8v 9 месяцев назад

    Waarin Glo Apartheid Nooit weer nie

  • @user-hk8ec7vr8v
    @user-hk8ec7vr8v 9 месяцев назад

    Julle sal onthou word as RASSISTE en GOD is

  • @user-hk8ec7vr8v
    @user-hk8ec7vr8v 9 месяцев назад

    Nooit weer sal daar APARTHEID wees nie so as dit is wavoor jy bid GOD sal dit nie toelaat nie

  • @chrisfalcon9804
    @chrisfalcon9804 9 месяцев назад

    wat n klomp kak

  • @edg3one
    @edg3one 9 месяцев назад

    Hierdie deze mix! baije dankie van the Nederlands.

  • @faanterblanche991
    @faanterblanche991 9 месяцев назад

    Dankie vir die lekker mix , luister hier in Brisbane Australie

  • @miagroenewald8898
    @miagroenewald8898 10 месяцев назад

    Lekker bake mooi . Dis is lekkker😊😊😊

  • @wiggieellenberger9198
    @wiggieellenberger9198 10 месяцев назад

    Of the thousands of languages in Africa, Afrikaans is the only language that has the African continent in its name!

    • @user-hk8ec7vr8v
      @user-hk8ec7vr8v 9 месяцев назад

      Net jammer dit is i apartheids taall

    • @malemasedoos
      @malemasedoos Час назад

      @@user-hk8ec7vr8v Broer dis ons Boere of Afrikaners wat oorbly se taal. Die land is in sy moer in.Ander dinge het gebeur voor Sharpville toe die 'crowd' net voor dit die Polisie stasie aangeval het en Wit n Swart polisie manne op die ergste manier doodgemaak het..Wêl Apartheids taal miskien maar jou ma se p.es..ek het nie tyd vir rubish soos jy nie.. en my meisie van 10 jaar is nie wit nie vir jou informasie. Taal nie 'Taall 'domkop.

  • @ritadebeer7997
    @ritadebeer7997 10 месяцев назад

    Fantasties om te weet julle geniet ons musiek vanuit Suid Afrika.Ons waardeer julle kommentaar.Ons sal saamstaan en weer bo uitkom op ons boere manner.Ons kan hard werk en verstandelik te werk gaan.❤

  • @marismith585
    @marismith585 11 месяцев назад

    ek is net lief vir julle liedjies! en dit is baie waar, ons is sterk! 😊❤🎉

  • @malcolmkruger858
    @malcolmkruger858 Год назад

    Who is the artist 22:30 min in ?

  • @gmail.com00470
    @gmail.com00470 Год назад

    Die is in die huis - rooineck Danes nils!

  • @noyota
    @noyota Год назад

    Ons jongmense praat nie meer regte Afrikaans nie. Die hoofrede is dat hulle nie lees nie. Lees kweek woordeskat, juis dit wat by jonges ontbreek. Dalk hoekom hulle ratte verander, op 'n doodbed in die wingerdlande vrek en roomys soek, al was dit nog nooit weg nie. Engels, Sesotho, en ander tale word sommer so intyds direk vertaal, omdat hulle nie weet wat die Afrikaans daarvoor is nie. Taaltrots en -suiwerheid word as outyds afgemaak. Lesufi is nie Afrikaans se grootste vyand nie; jong Afrikaners wurg self hulle taal dood, en ons kultuur sterf saam daarmee.

  • @July-AnnVanDerWalt-yf3cl
    @July-AnnVanDerWalt-yf3cl Год назад

    Like you music 🎶

  • @AXLOUTDOOR
    @AXLOUTDOOR Год назад

    Lekker!

  • @joelenevanderwalt2869
    @joelenevanderwalt2869 Год назад

  • @ShaneLaas-sk8xx
    @ShaneLaas-sk8xx Год назад

    Ruan Burger Amen!!!! Ek stem saam

  • @lucaluke1532
    @lucaluke1532 Год назад

    Baie lekker, dankie vir die upload!

  • @louis-marievandermerwe1554
    @louis-marievandermerwe1554 Год назад

    Hy my bra

  • @samtopps2687
    @samtopps2687 Год назад

    Can’t understand a word but Afrikaans really is a lovely soft language

    • @nthabimathikge9892
      @nthabimathikge9892 11 месяцев назад

      I can understand either but I am honestly love the language

    • @nthabimathikge9892
      @nthabimathikge9892 11 месяцев назад

      Even people who speak it

    • @coenraadloubser5768
      @coenraadloubser5768 11 месяцев назад

      Until you anger us! It can be quite scary and harsh too... its very expressive and poetic, with nuances difficult to translate, like most languages I suppose.

    • @dieterkassier23
      @dieterkassier23 5 месяцев назад

      same best mix ever

    • @malemasedoos
      @malemasedoos 42 минуты назад

      Dankie , (could mean jou ma se poes) - nothing to do with underwear it's CAT as in Dutch (Nederlands) we are here in Africa..been here for a while Sam. Have a nice year. Google Ge Korsten music or the wild West here 'die Dolfyne'

  • @karelmatolla6067
    @karelmatolla6067 Год назад

    Lekke mix...Afrikaans gaan groot.Dankie Theuns vir jou nalatenskap.Rus in Vrede.