Lekker Weskus
Lekker Weskus
  • Видео 19
  • Просмотров 102 145
YZERFONTEIN - Lekker Weskus - Episode Een
Welkom by Lekker Weskus, n nuwe reeks wat die weskus van Suid Afrika verken. Ek hoop om met die volgende 10 episodes te reis vanaf Yzerfontein tot by Doringbaai, opsoek na die beste plekke om te braai, eet en slaap. So kom saam en sien hoekom dit so lekker is, in die Weskus.
Kry jou Yzerfontein en Lekker Weskus T-Shirts en Hoodies by www.lekkerweskus.co.za/
Baie dankie aan The Barn vir die akkomodasie en gasvryheid. Julle is amazing mense en ek sien uit om julle gou weer te sien.
n groot dankie aan Kitchen Samurai wat my messe borg asook Wild Coolers wat vir my die mees fantastiese cooler bokse gegee het.
N reuse dankie aan almal wat die episode moontlik gemaak het.
Yzerfontein Toerisme www.yz...
Просмотров: 68 819

Видео

Maak jou eie Kalamari Burger oor die kole. Lekker Weskus
Просмотров 1,2 тыс.Год назад
Maak jou eie Kalamari Burger oor die kole. Lekker Weskus
Wild Coolers - Unboxing en review.
Просмотров 579Год назад
Wild Coolers - Unboxing en review.
Hoe om Sticky Toffee Poeding te maak (Dadel Poeding) Baie maklike resep.
Просмотров 918Год назад
Dadel poeding of Sticky Toffee Pudding soos die Engelse dit noem. N heerlike nagereg vir die koue winter aande of n lekker Sondag middag! Maak jou volgende dadel poeding met ZZ2 se ongelooflike dadels. Hier is die bestaandele. Poeding: 200g dadels, ontpit en opgesny 200ml kookwater 1 tee-lepel koeksoda 75g botter(nie margarine nie) 2 eet lepels goue stroop 50g muscovado suiker 2 groot eiers 150...
Doringbaai - Weskus - Suid Afrika
Просмотров 1,1 тыс.Год назад
Doringbaai - Weskus - Suid Afrika
Hoe om GeelStert of Yellowtail te braai.
Просмотров 5 тыс.Год назад
Hoe om GeelStert of Yellowtail te braai.
Lekker Weskus Seekos Potjie met Kreef
Просмотров 6 тыс.Год назад
Lekker Weskus Seekos Potjie met Kreef
Hoe om n Rooi Stompneus te Braai.
Просмотров 1,9 тыс.Год назад
Hoe om n Rooi Stompneus te Braai.

Комментарии

  • @Vossie09
    @Vossie09 Месяц назад

    Kyk die boot se naam as Jy ñ Dexter fan is sal julle weet wat ek probeer sê lol ! 😊

  • @nickives7132
    @nickives7132 2 месяца назад

    Keep it coming, very enjoyable!

  • @shanehenderson109
    @shanehenderson109 2 месяца назад

    wat sorte werk doen mense vir n inkomste?

  • @spiritandtruthworshippers
    @spiritandtruthworshippers 3 месяца назад

    Prys ons Here! Chef Werlize mag jy Geseend wees vir hoe jy ons Here se naam eer in jou beroep. ❤

  • @annelizealbertse6018
    @annelizealbertse6018 3 месяца назад

    Amazing video. ❤

  • @theovanderriel1808
    @theovanderriel1808 6 месяцев назад

    Baie nice, maar waar is die volgende episode?

  • @thaakiyah
    @thaakiyah 10 месяцев назад

    Yummmmm!

  • @tanyavisagie6572
    @tanyavisagie6572 11 месяцев назад

    Lekker weskus 🎉🎉

  • @naomipeyper2549
    @naomipeyper2549 11 месяцев назад

    😮 nou is ek Sommer honger

  • @zandrenieuwoudt7736
    @zandrenieuwoudt7736 11 месяцев назад

    Lyk baie lekker!!🔥

  • @MartinVanwyk-n9e
    @MartinVanwyk-n9e 11 месяцев назад

    Yummy

  • @chrisforjesus4740
    @chrisforjesus4740 11 месяцев назад

    Sal hou van meer episodes soos episode 1

  • @estelleversfeld1464
    @estelleversfeld1464 11 месяцев назад

    Baie dankie vir hierdie amazing bekendstelling van ons dorp! Baie bevoorreg om hier te kan bly!!!

  • @vleiratfilms2020
    @vleiratfilms2020 11 месяцев назад

    Very cool video .. looking forward to following you up the coast 🌹

  • @stuartfarquhar2620
    @stuartfarquhar2620 11 месяцев назад

    Ysterfontuin lyk soos n lekke plek om te kuier 🍖 🐟 🍹

  • @DanielEFX
    @DanielEFX 11 месяцев назад

    Waiting for that Weber😜

  • @claudiaswinny6059
    @claudiaswinny6059 11 месяцев назад

    That looks super yummy!

  • @ingridferg9779
    @ingridferg9779 11 месяцев назад

    Jason! Cool❤ love your gin, nephew

  • @mikefaure5581
    @mikefaure5581 Год назад

    Lekker man!

  • @biebsbotha834
    @biebsbotha834 Год назад

    Lekkerste weskus🎉❤ lekker weskus

  • @biebsbotha834
    @biebsbotha834 Год назад

    LEKKER WESKUS🎉❤ LEKKER MAN LEKKER❤

  • @user-py1rg4kw3v
    @user-py1rg4kw3v Год назад

    Klas!

  • @tanyavisagie6572
    @tanyavisagie6572 Год назад

    Sjoe, water my mond nou

  • @Francioscoetee
    @Francioscoetee Год назад

    Dink ek moet daar gaan draai en vars sout koop as mens kan.

  • @Francioscoetee
    @Francioscoetee Год назад

    Bly nou so lank in Vredenburg en glad nie geweet van al die lekker goedjies wat in Yzerfontein aan gaan nie Sal daar moet stop en kuier. Die show is fantasties want ek leer Baie oor die Weskus. Hou aan en Moenie stop nie. Ek Sien n groot weskus reeks op kyknet eendag.

  • @Francioscoetee
    @Francioscoetee Год назад

    Die blikkie Tamatie is die kers ie op die koek 😂

  • @clarika.b23
    @clarika.b23 Год назад

    Die is net n warskuwing!!! Jy is besig om seker temaak dat meer van ons transvaalers julle daar onder kom pla😂 Beplan my volgende vakansie nou😂

  • @shihaamgasnodien2176
    @shihaamgasnodien2176 Год назад

    Yummmmy!!!

  • @eugenevanniekerk5856
    @eugenevanniekerk5856 Год назад

    Lekker

  • @zandrenieuwoudt7736
    @zandrenieuwoudt7736 Год назад

    Lyk baie lekker!🔥

  • @ElizabethSpangenberg-x9z
    @ElizabethSpangenberg-x9z Год назад

    Lekker Lekker Tiff*

  • @RuanFourie
    @RuanFourie Год назад

    Ek wag vir Langebaan en Saldanha!

  • @mr.miller1275
    @mr.miller1275 Год назад

    Your videos are tops watched it on Facebook an tiktok now finally lengthy vids on RUclips

  • @cvmuller7813
    @cvmuller7813 Год назад

    That #WitPoepholtjie had me🤣🤣🤭🤭 #14:54 ..cool upload

  • @charleslemley7008
    @charleslemley7008 Год назад

    Hierdie reeks gaan nou vir jou interessant wees...👍👍

  • @rostenelakay6371
    @rostenelakay6371 Год назад

    @realneevanferris

  • @rostenelakay6371
    @rostenelakay6371 Год назад

    @SABCNuus

  • @rostenelakay6371
    @rostenelakay6371 Год назад

    @robbiewessels5113

  • @rostenelakay6371
    @rostenelakay6371 Год назад

    @AfrikaansPod100

  • @rostenelakay6371
    @rostenelakay6371 Год назад

    @ShanyMonroy

  • @CharlCrowie1
    @CharlCrowie1 Год назад

    Lekker video, one of my favourite parts of the world

  • @Patshes
    @Patshes Год назад

    🆒😎👍!

  • @andremare1127
    @andremare1127 Год назад

    Goeie video ! Doen 'n paar blyplekke aan die Weskus in jou volgende episodes.

  • @enricomolodozhon-debruin3074

    A classic 😂

  • @Caurt.
    @Caurt. Год назад

    Hierdie was goed Ek Hoop vir nog baie meer

  • @mattbrown4141
    @mattbrown4141 Год назад

    Puike episode! Baie dankie vir die subtitles! Kan nie wag nie vir die res!

  • @famousmama3667
    @famousmama3667 Год назад

    Ooooo nummies Amen something worth watching

  • @twistedreality7032
    @twistedreality7032 Год назад

    My mond water vir daai prys wat mens wen. Haha lekkker lekkerWeskus

  • @sergiopetro-uu6sv
    @sergiopetro-uu6sv Год назад

    Top! 🙌🙏

  • @fg_ruan5018
    @fg_ruan5018 Год назад

    Lekker weskus you yster ek sub vir die weber ek soek dit 💪💪