- Видео 393
- Просмотров 174 061
Stanley Cierenberg
Добавлен 28 апр 2010
Breinsuiker, gedigte, stories en kuns. Voorlesings van my skrywe asook ander skrywers se werk.
Видео
KLEI OSSE
Просмотров 593 месяца назад
mooi netjies, stukkie vir stukkie versigtig en vol vernuf plak die kind rivier klein grond aan mekaar vas, om ’n span rooi osse te maak, ’n span wat die kind se hartseer sal deur dra versigtig gebruik hy dorings vir horings, sterk, skerp om die vyand weg te skep… mmmmm mmmmmm aaaaaaa aaaaaaaaa maar toe kom die doringboom en trap die klei osse tot sand en die klei word ’n bloedstroom die kind lê...
EK MIS MY KIND 2 VOLLE VOORLESING
Просмотров 314 месяца назад
Ek mis my kind - 2 (Die tyd stap aan my kind) is die volle voorlesing van die tweede boek.
OUSUS SE HANDE
Просмотров 174 месяца назад
OUSUS Ek verlang haar ou, wyse hande wat aan my gesig sal vat, wat die seer sal wegpraat. Ek verlang Ousus se wyse woorde wat genees. Ek smag Ousus se sagte, warm hande, net soos haar hart om die duiwel in sy malle maai se moer in te waai. Ek bid Ousus se woorde by my om die siekte by die Here God te gaan rapporteer, Hy sal verstaan. Haar warm hande, blink gesmeer met Olyf olie en ’n bietjie bl...
Oom Willie Jordaan
Просмотров 164 месяца назад
VIR OOM WILLIE JORDAAN 2021-11-26 Al die engele was daar, daar by Oom al die mense was ook daar… by Oom Ek sit by my tafel en trek laaie oop, opsoek na trooswoorde, maar hoe troos ’n mens dan nou…Hoe troos mens Oom Willie se stadig praat het ons mense se siele en harte diep gevat Oom Willie se kyk het ons mense se oë nat laat word van die huil Maar al die engele was daar… Oom Willie klou aan di...
EK MIS MY KIND BOEK EEN
Просмотров 185 месяцев назад
Ek mis my Kind word voorgelees deur Stanley Cierenberg. Dit is die inleidingsboek. Die volgende boek sal binnekort beskikbaar wees.
Ek mis my kind voorlesing
Просмотров 175 месяцев назад
'n Voorlesing vanuit my boek, Ek mis my Kind. Die handel oor 'n pa wat in die tronk is en dat dit 'n uitdaging is om sy dogtertjie van omtrent 5 of 6 jaar oud is, te sien. Bestellings vir boek kan by stansea@gmail.com gemaak word
Ek mis my kind
Просмотров 507 месяцев назад
My nuwe boek wat handel oor my broer wat in die gevangenes is en die verlange na sy dogtertjie.
'n Voorlesing: Brendin Horner gedigte
Просмотров 16Год назад
Dankie Antie Rika vir die konsertina musiek...Dankie Top Hat Teater, Parys Vrystaat vir die teater en kos. Dankie Jana.
BAKWENA SPA BROEDERSTROOM
Просмотров 39Год назад
A Halfday spa treatment. A must for everybody to visit.
21 September 2023 voorlesing
Просмотров 11Год назад
'N VOORLESING UIT MY BOEK 'DIE HART VAN DIE GRANAAT' EN 'BREINSUIKER...BIED AAN"
Die Joons Kinders vanuit Die tuinhekkie
Просмотров 12Год назад
'n "live" voorlesing direk van tik tok afgelaai.....geniet dit.
Ant Hessie en die muntlegging
Просмотров 14Год назад
'n Storie oor die Muntlegging wat verkeerd geloop het.
'N VOORLESING UIT DIE HART VAN DIE GRANAAT
Просмотров 12Год назад
'N VOORLESING UIT DIE HART VAN DIE GRANAAT
VOORLESING: uit perkAMENt. Dood van 'n geliefde
Просмотров 15Год назад
VOORLESING: uit perkAMENt. Dood van 'n geliefde
Mens hoef nie eers daar te wees nie jy kan in jou geestes oog sien wat gebeur soos oom Gerhard uitgesaai het absolute legende.
My Afrikaans is limited but i love this. Rugby commentary on the radio. Brilliant. Fond memories of living in SA in the 1970s. Excellent post.😊
Brilliant! Been trying to get radio commentaries of 70s Bok rugby for ages. I'll have to brush up my Afrikaans though 😅😅
This is still a beautiful song.
I still get you baby ❤
🇿🇦🇿🇦🇿🇦Thandeka we love you ❤❤
Mac, how can you spoil the beautiful lines of that VFR with that ugly topbox !!???
Dankie vir hierdie wonderlike herinneringe!
Net n plesier
Is daar ni n9g mudiek beskibaar ni❤❤❤
Onse mense so mooi
VOLLIE.....die polisieman was my groot held.....
Fantasties 👊🏉
Eenvoudig Die Beste (Simply the Best)...👊🏉
Bless you .May God bless Afrika forevermore
Nice old song
Dis 'n netjiese drie. ❤❤❤
Spiekeries was 'n uitsaaier van wêreld formaat wat rugby op die draadloos laat leef en beef het.
Spiekeries
Ek het nou net op jou video af gekom. Dit is so so so bitter mooi!!!! Ek kan my trane nie terug hou nie. Jy is so bitter bevooreg om hulle te kon ontmoet! Baie dankie dat jy die met ons deel. ❤
'n Baie besonderse video.
Pragtig, Stanley!
The Boks 1969-70 tour of the UK was not a happy time for that team. It was the start of the anti-apartheid movement protests against their govts racial policies which was to continue until the 1981 tour of NZ. Because of the disruptions on the UK tour the Boks won none of 4 home union matches losing 2 and drawing 2. The final match against the Barbarians was their best performance winning that game with Jan Ellis scoring 2 great tries.
stalaza nombor laiti... jyzana vii mapuza mar jy salute op nombor hos pela hos, jyzana hol
ahoi j km speel mt my ni.... jy vt poes mt my hoorjy
Thank god harrys kids do not represent africa
die atleet, hy weet, sy skeet, sy enigste peet, naai hom dat hy weet, pappa is nie daar nie, papi is nou daardie, kom in sy hol, soos n drol wat uit kol
Die dame wat die leeswerk in hierdie vid gedoen het, het voorwaar reg aan jou werk laat geskied. Haar strelende was vol emosie 👌🏻
Baie dankie.
n Wind wat ek moet uit poep, n lekker poep op die stoep, n poep wat kom van herhalende anale penetrasie, die poep word vuil en nat en loop by my been af, soos vroulike menstruasie, n mengsel van sperm kom soos die poep uit my hol uit brom.
Ek geniet dit so! Baie dankie Petter en Stanley!
Pragtig Petter! Stanley love jou voorlesing en stem!
BAIE DANKIE
Thanks for uploading this, Tommy Sinclair is my dad. Would you sell this album??
Hello there. How are you. I dont thin that I want to sell it. But I can always look out for one for you.
This man turned me into a rugby fanatic, sorely missed
So mooi , woorde met soveel betekenis , hou so aan
Wow, baie dankie Stanley! My waardering is baie groot.
My hart sal vir altyd oor hom bloei
So hartseer.
ek is jamme dat jy jou kind veloor het ek bid vir jou AMEN
Uganda is always listening. Tells u a lot
hartroerend mooi
mooi liedjies maar die sanger pateties kan nie eers die woorde hoor nie behalwe wanneer hy praat ...dit help dat die lirieke by is...kry '''''''''''n sanger soos bv. Armand Hofmeyer dan sal jou c's vinniger verkoop
Hi Stanley kom nou op hierdie af, dankie vir jou mooi gedig
Baie geniet my vriend.
baie dankie
Keep Singing Brother! Well done.
Baie dankie vir die mini documentary
dankie dankie
As jy my 50 jaar gelede gevra het "wie is jou held?" dan het jy net een antwoord gekry....; Jan Ellis! So goed om hom weer in aksie te hoor met "Spiekeries" aan die woord!
VOILA
fantasties !!
The best Sports Announcer in History 🏈🏈🇿🇦
Ek was tien jaar oud, ons as gesin geplak om die draadlosie wat in kort golf ontvang het. Trotse Suidwesters en warm in die hart oor Jan Ellis se driee. Ja,so loop die tyd en ek sit hie rnat oge met gedagtes terug baie baie jare.