Geelvink Produksies
Geelvink Produksies
  • Видео 12
  • Просмотров 8 255
Afsluiting van die 16de Sinode van die Afrikaanse Protestantse Kerk.
Die 16de Sinode van die APK het op die 2de September 2022 afgesluit. Hierdie historiese vergadering het in die Voortrekker Monument by mekaar gekom.
Просмотров: 306

Видео

Guido de Brès, 2 November 1561 en die NGB
Просмотров 1413 года назад
Die Nederlandse geloofsbelydenis word vandag nog gebruik, min mense weet egter waneer en deur wie dit opgestel het. Alles het begin op 'n donker aand 2 November 1561...
Guido de Brès se brief aan sy vrou, kort voordat hy tereg gestel is.
Просмотров 1433 года назад
Toe Guido de Brès besef dat hy ter wille van sy geloof gehang sou word, het hy op Woensdag 12 April 1567, ’n brief aan sy vrou geskryf. Ek dink dit is seker een van die mooiste liefdesbriewe wat ooit geskryf is.
Jopie Fourie, 'n gedig deur Jan F E Cilliers
Просмотров 8463 года назад
Jopie Fourie, was 'n man wat getrou gebly het tot aan die bitter einde. Sy verhaal het Jan F E Cilliers so aangegryp dat hy hierdie aangrypende gedig geskryf het.
Die Leeu van Rora
Просмотров 1413 года назад
Die Waldense het 'n merkwaardige geskiedenis, maar daar is veral een man se verhaal wat uitstaan: Josua Janevel. Die verhaal wat ek in hierdie video vertel klink dalk ongelooflik maar ek het alles deeglik nagevors. Bronne: Muston, A. 1866. The Israel of the Alps A Complete History of the Waldenses of Piedmont & Their Colonies Band 1 Die waldensiese belydenisse: ww.reformedreader.org/ccc/waldens...
Japie Greyling
Просмотров 2,1 тыс.4 года назад
In hierdie video word die verhaal van Japie Greyling se besondere heldedaad vertel
6 April 1652
Просмотров 4874 года назад
Dit is al meer as driehonderd en vyftig jaar gelede wat Jan van Riebeeck aan die Suidpunt van Afrika op 6 April 1652 geland het
Dirkie Uys
Просмотров 2,9 тыс.4 года назад
In hierdie video vertel ek die verhaal van Dirkie Uys se heldedaad Die meeste van die Prente in hierdie video kom uit die Groot Afrikaanse Heldeboek van Pieter W. Grobbelaar.
Skyngeveg Majuba 2020
Просмотров 1204 года назад
Daar word elke jaar op die Majubafees 'n skyngeveg van die slag van Majuba gehou, 2020 was geen uitsondering nie.
Majuba 2020
Просмотров 3754 года назад
Die slag van Majuba word elke jaar op die naweek die naaste aan die 27 Februarie gevier. In hierdie video vertel ek van 2020 se fees
Onthulling van die 1914 Rebellie Monument tydens die 2016 Majuba fees
Просмотров 2514 года назад
Twaalf jaar nadat die Boere hulle onafhanklikheid verloor het tydens die vrede van vereniging op 31 mei 1902, proebeer hulle om weer hulle onafhanklikheid terug te win, bekende generaals uit die tweede vryheids oorlog soos Dewet Kemp Beyers neem almal deel aan 'n Rebellie wat aangespoor word deur die Unie Regering se deelname aan die eerste wereld oorlog. Vir die rebelle was dit onaanvaarbaar d...
Die verhaal van Fort Opperman en die Sandspruit stasie
Просмотров 4094 года назад
In hierdie video vertel ek die geskiedenis van Fort Opperman 'n engelse blokhuis naby aan Volksrust wat uit die Anglo- Boere oorlog uit dateer

Комментарии

  • @riaanjoubert1539
    @riaanjoubert1539 2 года назад

    Ek hou van die maar as die klank soo rond spring harder na sagter nee ou dit werk nie

  • @hazeaxl4985
    @hazeaxl4985 2 года назад

    ek voel trots om te kan se dat Dirkie Uys my ouma groeitjie se oom was.

  • @ThePeopleSing
    @ThePeopleSing 2 года назад

    For as many of you as were baptized into Christ have put on Christ. There is neither Jew nor Greek, there is neither slave nor free, there is no male and female, for you are all one in Christ Jesus. -- Galatians 3:27-28

  • @esterharris249
    @esterharris249 2 года назад

    Pragtig

  • @esterharris249
    @esterharris249 2 года назад

    Ek het nou onlangs eers op jou afgekom..,dis te lekker om na jou stories te luister…groete🌹

  • @jaymylotto8134
    @jaymylotto8134 3 года назад

    *Vlaghysing

  • @mr.greyling4271
    @mr.greyling4271 3 года назад

    Baie goed gedoen.

  • @denryanpabroaofficial792
    @denryanpabroaofficial792 3 года назад

    Wow!

  • @f1g112
    @f1g112 3 года назад

    goed gedoen dankie baie dit het vir my 98% gekry vir my mondeling

  • @lenarddurand9833
    @lenarddurand9833 3 года назад

    Ons salueer ons helde.

  • @utrechtkommando953
    @utrechtkommando953 4 года назад

    Was baie fotos geneem maar ook nie goie video materiaal nie, maar tog was dit n lekker skyngeveg gewees.

  • @heleenvdberg2791
    @heleenvdberg2791 4 года назад

    Baie wonderlik as ons jong geslag die ontstaan van ons volk met soveel erns beleef

  • @piesangpawpaw3879
    @piesangpawpaw3879 4 года назад

    Dankie, mooi vertel.

  • @heleenvdberg2791
    @heleenvdberg2791 4 года назад

    .baie goeie vertelling vanbons gedkiedenis

  • @geelvinkproduksies9585
    @geelvinkproduksies9585 4 года назад

    Ek het vanmiddag hierdie ontstellende berig oor Majubafees gelees Gaan lees dit gerus maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/majuba-fees-dalk-in-gedrang/

  • @peetschutte5023
    @peetschutte5023 4 года назад

    As gevolg van die nat weer kon ek ongelukkig nie 'n baie goeie video van die skyngeveg maak nie, die vertelling was egter baie goed daarom het ek besluit om tog die video op te laai.

  • @lambertbosman4400
    @lambertbosman4400 4 года назад

    Aitsa! Hier is die begin van iets moois. Voorspoed Geelvink!

  • @lltomlinson1846
    @lltomlinson1846 5 лет назад

    Nee Peet jy kan n spreker raak. Goed

  • @peetschutte4113
    @peetschutte4113 5 лет назад

    Waar is hierdie Fort gelee?

    • @geelvinkproduksies9585
      @geelvinkproduksies9585 5 лет назад

      20 Kilometer vanaf Volksrut op pad na Standerton

    • @loujousa
      @loujousa 4 месяца назад

      Hier is die GPS ligging: 27°18'18.2"S 29°45'57.6"E - maps.app.goo.gl/CB3oKp1VyirsV6geA