FISH - That's It
FISH - That's It
  • Видео 69
  • Просмотров 360 409

Видео

Alan's Baber Shop vang mooi karpe saam met FISH by Schoemansville Oewer Club.
Просмотров 1,7 тыс.4 месяца назад
Alan's Baber Shop hengel saam met FISH by Schoemansville Oewer Club
Epic Papgooi Sessie by Harties met n Mooi Two Tone Karp aan die Einde!
Просмотров 1,6 тыс.5 месяцев назад
Ons het n Epic papgooi sessie by Harties! Ons vang BAIE en GROOT vis op die oewerhengel metode by Hartbeespoort Dam. PS as jy n baie spesiale vis wil sien, kyk tot aan die einde...
Ons vang n paar visse, voor middagete, by Riverlake op die Vaalrivier.
Просмотров 3745 месяцев назад
Ons vang n paar visse, voor middagete, by Riverlake op die Vallrivier.
Die vis kry nie koud by Sugar Bush Bay, Vaalrivier, nie!
Просмотров 2,3 тыс.Год назад
Ons vang BAIE vis by Sugar Bush Bay, op die Vaalrivier. Ons toets ook die nuwe Shimano Tribal AC5 en AC7 stokke, sowel as die Shimano DL 6000 en 10000 katrolle. FISH se Honey floats maak amok! Vervilm deur J-Tography Musiek van NCS
2 Jaar Terug het Turbo Berry uit gekom!
Просмотров 598Год назад
2 Jaar Terug het Turbo Berry uit gekom en hierdie was die laaste video waar dit getoets was. Geskiet onder die Alleman Hengelaar channel. Music by Bensound www.bensound.com
Floro by Noord Transvaal Gronde, Roodeplaat Dam!
Просмотров 3,1 тыс.Год назад
Kyle, JC en Riaan toets die nuwe Floro backing en Pellets, by Noord Transvaal Gronde, Roodeplaat dam. Oom Hansie het ook n draai gemaak en die grootste vis vir die dag gevang!
Storms by die Vaaldam!
Просмотров 721Год назад
Ons toets die nuwe floro deegie, tussen storms, by die Vaaldam. Bloopers ingesluit!
Gaan GROOT of gaan...klein?
Просмотров 744Год назад
Ons hengel by n plaasdam naby Delmas en toets die nuwe Moedersmelk produkte. #VisisVis #Moedersmelk #dieOGMulberry
Polisieman op en daar vat hy by Van Driel's, Vaaldam!
Просмотров 2,7 тыс.2 года назад
Ons hengel by Van Driel's, Vaaldam en werk n paar wen kombinasies uit!
Michael shows us how to mix FISH mieliebom so that is ready to cast immediately!
Просмотров 2,2 тыс.2 года назад
Michael shows us how to mix FISH mieliebom so that is ready to cast immediately!
My dag af by Rietvlei
Просмотров 1,1 тыс.2 года назад
My dag af by Rietvlei
Sonskyn
Просмотров 8662 года назад
Sonskyn
Ons hengel by die Vaaldam en wys n paar 'poses' vir die kompetisie.
Просмотров 2,8 тыс.2 года назад
Ons hengel by die Vaaldam en wys n paar 'poses' vir die kompetisie.
FISH is proud to be the Main Sponsor of the 2022 World Carp Classic South African Qualifier.
Просмотров 1 тыс.2 года назад
FISH is proud to be the Main Sponsor of the 2022 World Carp Classic South African Qualifier.
We catch a new PB at Rietvlei on Bank Angling
Просмотров 2,5 тыс.2 года назад
We catch a new PB at Rietvlei on Bank Angling
Jan Tolmay, FISH en die Mitchell span hengel by die Jumbo Willemse fondsinsameling dag.
Просмотров 1,8 тыс.2 года назад
Jan Tolmay, FISH en die Mitchell span hengel by die Jumbo Willemse fondsinsameling dag.
Die Mitchell en FISH span hengel by Riverview Lodge op die Vaalrivier.
Просмотров 6 тыс.2 года назад
Die Mitchell en FISH span hengel by Riverview Lodge op die Vaalrivier.
Jan Tolmay en span hengel vir Monster Karpe by Roodekoppies Dam.
Просмотров 18 тыс.2 года назад
Jan Tolmay en span hengel vir Monster Karpe by Roodekoppies Dam.
Jan Tolmay Hengel saam The Fishing Box
Просмотров 9812 года назад
Jan Tolmay Hengel saam The Fishing Box
FISH hengel by die Jumbo dag
Просмотров 1,7 тыс.2 года назад
FISH hengel by die Jumbo dag
Jan Tolmay Hengel saam Parker by Boegoebergdam
Просмотров 1,7 тыс.3 года назад
Jan Tolmay Hengel saam Parker by Boegoebergdam
Next Level Dips
Просмотров 2 тыс.3 года назад
Next Level Dips
Baber bait prep
Просмотров 18 тыс.3 года назад
Baber bait prep
Harties Boat Club PB Alert !!!!!!!
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Harties Boat Club PB Alert !!!!!!!
Harties Boat Club Crazy Fishing
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Harties Boat Club Crazy Fishing
Modderfontein 20 min from Centurion
Просмотров 9 тыс.3 года назад
Modderfontein 20 min from Centurion
Toronto pan Deel 2
Просмотров 3,2 тыс.3 года назад
Toronto pan Deel 2
Welkom in Welkom Deel 1
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Welkom in Welkom Deel 1
Harties (Komandonek)
Просмотров 7 тыс.4 года назад
Harties (Komandonek)

Комментарии

  • @bkj3845
    @bkj3845 18 дней назад

    Prys?

  • @wollie4358
    @wollie4358 24 дня назад

    Nice video

  • @CoolkingBushNyama
    @CoolkingBushNyama 26 дней назад

    baie nice strop, maar hoekom die 2de hoek wat om vashou, dai hoek deur die neus met die cable tie gaan mos nerens nie? veral as jy die aas nie gaan ingooi nie

  • @FBM_Fishing
    @FBM_Fishing 2 месяца назад

    Lekker visvang!!

  • @user-zn1xc9zi7f
    @user-zn1xc9zi7f 4 месяца назад

    Mooi vis

  • @ebensmit1453
    @ebensmit1453 4 месяца назад

    Dis lekker om te hengel en voor die kamera te sit maar laat die vis vinniger terug in die water. Daai tyd wat julle sit en chat voor die kamera plaas onnodige stress op die vis.

  • @daniefourie8181
    @daniefourie8181 4 месяца назад

    Die punt is dit.wat en hoeveel het julle gevoer voor die tyd.

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit 4 месяца назад

      Niks voor die tyd nie. Het die Cook Like Us voer gebruik en gemouse trap met elke lyn. As jy teveel daar voer, gaan jy baie lank wag vir n byt

    • @daniefourie8181
      @daniefourie8181 4 месяца назад

      @@ufishthatsit dan is u produk fantasties.sal reeks aankoop.

  • @AndrewMarxJnr-vb9bc
    @AndrewMarxJnr-vb9bc 4 месяца назад

    Waar. Bly julle

  • @CvdW5
    @CvdW5 4 месяца назад

    Goeie video dankie baie! Is die oewer oop vir die publiek om ook te oornag of nie?

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit 4 месяца назад

      Daar is n dag besoekers gedeelte, maar waar ons gesit het is net vir lede. Een van die lede het dit vir ons gereel en toe vang ons saam met hom.

  • @DigItProtea
    @DigItProtea 5 месяцев назад

    Great video, dankie

  • @garthtedder1318
    @garthtedder1318 5 месяцев назад

    Good day. A great session. Well done. Do you need a skipper's to launch with a small duck? Or only safety gear at Harties?

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit 5 месяцев назад

      I'm actually not sure. Riaan was in charge of that part.

  • @FrancoisVandyk-q3r
    @FrancoisVandyk-q3r 5 месяцев назад

    Dis mos guppies manne...

  • @MojalefaMekhoe
    @MojalefaMekhoe 5 месяцев назад

    Favorites pan

  • @ianvisser6503
    @ianvisser6503 6 месяцев назад

    Baie dankie wat is die size van die hoeke asb

  • @user-kv4ld3sr4q
    @user-kv4ld3sr4q 7 месяцев назад

    Baie dankie, André! Ek kan nie wag om te probeer nie. Kan jy asb. meer spesifiek wees oor jou Vortex stok en Cormaxx katrol wat jy gebruik het om die baber te vang.

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 8 месяцев назад

    Pragtige plek. Ek hoop om eendag daar te hengel

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 8 месяцев назад

    Dit was lekker om julle te sien hengel

  • @ashleigvermaak1619
    @ashleigvermaak1619 8 месяцев назад

    Jy kan daai vis net so in gooi en nog steeds n baber vang en geen doepas nodig nie

  • @ZandreLottering-ku1co
    @ZandreLottering-ku1co 8 месяцев назад

    Ek sal bietjie by ganis Gaan koop

  • @Wildcard_369
    @Wildcard_369 9 месяцев назад

    The music is killing your voice dude

  • @bilaalpeerbhai4901
    @bilaalpeerbhai4901 10 месяцев назад

    Nice fishing tops, where can i get them?

  • @gertsmith-sc7qg
    @gertsmith-sc7qg 11 месяцев назад

    Wat n kak plek niks vis groter as 2kg nie en dan het hulle baie drama

  • @bush_warrior
    @bush_warrior Год назад

    Dankie manne en dames. Julle is van die min plat op die aarde mense wat vang soos ons sou. Keep up the good work. Sal julle altyd ordersteun.

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit Год назад

      Baie dankie! Ons waardeur die comment!

  • @rorysingh6986
    @rorysingh6986 Год назад

    Andre:-}😄😄

  • @wollie4358
    @wollie4358 Год назад

    Goeie video, mooi vis. Watse katrolle het jy mee gehengel

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit Год назад

      Baie dankie. Met die Okuma Ceymars.

  • @louisvanheerden2332
    @louisvanheerden2332 Год назад

    Hi julle hoe ver moet n mens gooi tot die oorkant??

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit Год назад

      Hang af waar n mens sit, maar dis so 150m tot die oorkant. As jy so 140m met n swaar gewig kan gooi sal jy maklik die vis kry. As die rivier nie sterk loop nie is dit nie eers nodig om so ver te gooi nie.

    • @louisvanheerden2332
      @louisvanheerden2332 Год назад

      @@ufishthatsit dankie

  • @johnsithi657
    @johnsithi657 Год назад

    Nice one. Kindly show the fish biting, the reeling of the fish out of the water, that makes the video more interesting. Unless the aim is to show products and results of using the products. I fish with FISH products..highly effective. Thank you

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit Год назад

      Hi John. Thanks for the feedback. It was difficult as I was fishing alone and manning the camera, however will keep that in mind for future videos. We have tried to insert this on some of our other videos.

    • @johnsithi657
      @johnsithi657 Год назад

      @ufishthatsit Fish, that's it. Perfect my leader. Let us fish 🐟. That's it!

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад

    Wow Andre julle het lekker gefish. Lekker om julle videos te kyk

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад

    Ai, dit was nou lekker hengel

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад

    Weereens lekker gewees om julle te sien

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад

    Altyd lekker om julle te sien hengel manne

  • @kobusbarnard5921
    @kobusbarnard5921 Год назад

    Jan Tolmay en Mias = LEGENDS ! Salute manne, jul mag maar. Dankie ook vir dit wat jul vir die sport asook die junior hengelaars beteken ! 👊

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад

    Awesome fishing guys!!!

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад

    Awesome ding wat julle vir Jumbo gedoen het

  • @hulisaninyambeni6120
    @hulisaninyambeni6120 Год назад

    English please

  • @GioJacobs
    @GioJacobs Год назад

    hi oom ek doen spesie ook maar ek gebruik MCT se pop ups en booilies maar ek moet nou papgooi doen vir hoerskool Kempton so as oom vir my tipes van dit vaaldam kan gee dan sal dit baaie help en dit is nico om te sien dat daar spesie manne op RUclips is en oom kan nog baie mense help so dankie

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit Год назад

      Hi Gio. Vir papgooi by die Vaaldam kan jy 1 stok met Mulberry floats, Turbo Berry en Kiana gooi en die ander stok met Garlic floats, Tjop Tjop en Perdeby gooi. Onthou om wurms ook te vat!

    • @GioJacobs
      @GioJacobs Год назад

      Okei baie dankie oom

  • @cobusvanderwath3790
    @cobusvanderwath3790 Год назад

    watse plaas is daar dalk besonderhede?

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit Год назад

      Ek dink die plaas se naam is 'Jan se Plek'

  • @CvdW5
    @CvdW5 Год назад

    Weet iemand of Kommandonek weer oop is?

  • @jacquesblom2312
    @jacquesblom2312 Год назад

    Baie interessant. Vraag: hoe maak jy wanneer die baber die aas optel? Hoe lank voor jy kap en hoe hard kap jy?

    • @slayerdemayor9398
      @slayerdemayor9398 Год назад

      If it's a barbel then wait for about a min when it's running then u strike the rod as the barbel normally just picks up the bait and runs with it so u have to wait a while then strike

  • @gerhard5758
    @gerhard5758 2 года назад

    Iove julle produckte

  • @oeloflombard9627
    @oeloflombard9627 2 года назад

    Nice catch, Rietvlei is my favourite fishing venue. Watch my last catch with papgooi. I caught this awesome carp. ruclips.net/video/sHiXxb8_eHk/видео.html

  • @camerondas7227
    @camerondas7227 2 года назад

    Bruh English will attract a bigger audience, i dont mind the afrikaans but eish

  • @robertbester6921
    @robertbester6921 2 года назад

    Hello oom waar kan ons die fish hemde aan koop sal rerig graag soo hemp vir my wil aan koop

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit 2 года назад

      Hi Robert. Ongelukkig is die hemde wat ons op die video dra net vir FISH hengelaars, maar daar sal hemde uit kom wat n mens in die winkels kan koop.

    • @robertbester6921
      @robertbester6921 2 года назад

      @@ufishthatsit baie dankie oom vir die reply waardeur baie oom

  • @robertbester6921
    @robertbester6921 2 года назад

    Oom ek het al n paar visvang companys gevra waar kan ons die amazing hemde koop maar nog nie trug voering van enige iemand af gekry nie Hoop oom hulle kan trug voering gee Groete Robert Bester Stywe lyne

  • @hannes455183
    @hannes455183 2 года назад

    DIS MOS HOE DIT WERK . verwyder al jul gemors as jy klaar gehengel het.

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit 2 года назад

      Ons stem, maar gewoonlik gooi ons dit in die naaste asblik. Van Driels het nie asblikke nie so n mens moet asb net jou eie vullis sak vat.

  • @freshwaterturks
    @freshwaterturks 2 года назад

    Leke gefish manne kan ons twee channels bieki n sessie saam fish

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 года назад

    🎣🐠🐠🐟🐟🐠🐠🎣

  • @etd5791
    @etd5791 2 года назад

    Ouens julle maak mens net lus vir nog en nog hengel alhoewel ons een van die top damme in Australia tot ons beskikking het. Dis so so lekker om te sien hoe jongmense die sport so geniet. My beste karp is op konfensionele manier gevang so paar maande gelede en ek moet sê op daardie dag het ons uit 29 vis omtrent 7kg geaverage, met my PB x 2 keer verbeter met 13.5kg en 16.3kg. Ek bly letterlik 10km van die dam af en gaan kyk gerus op you tube die trans tasman competition by blowering. Die vis is meeste van die tyd redelik to massief. Twee vrae if you please. Kan jy die cluster groot asb illustreer wand ek leer nou om specie hengel aan te vat en tweedens, daai wit stokke!!. Ek soek hulle met a seer lyf en hoop ek kan hulle source vanuit SA of Europa. Hoe is hulle vir afstand gooi? Het so pas die 2022 trans tasman met die nuwe fox 12ft eos pro en 8K Okumas met .25 mono van Konger gehengel en a fantastiese ondervinding gehad. Dankie vir a puik video en ek hoop daar gaan nog baie wees.

    • @ufishthatsit
      @ufishthatsit 2 года назад

      Baie dankie vir die terugvoer. Sal bietjie kyk na daai kompetisie. Ongelukkig het ons nie ekstra footage om die cluster te wys nie, maar sal kyk of dit in die toekoms mooi te wys. Die stokke is is baie lekker all round stokke. As fit net oor afstand gaan is iets soos die Odessyes beter.

    • @etd5791
      @etd5791 2 года назад

      @@ufishthatsit baie dankie, saak is reg. Ek sal die cluster so bietjie beloer en probeer replicate tot ' mate. Ek is ook bly ek kon darem kontak maak met julle bulle want wil ook uitvind wat die kanse is om julle produk hier in Aus te kan kry?

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 года назад

    Promote angling in Orania at their section of the Orange river !?? There are anglers there! 🎣

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 года назад

    Thank You Michael for your bait demonstration; - from Michael! 🎣