- Видео 211
- Просмотров 34 053
Watervalgemeente Jhb
Южно-Африканская Республика
Добавлен 3 мар 2021
Waterval is ‘n gevestigde Afrikaanse Kerk wat binne protestantse riglyne, ‘n reeks eietydse eredienste, pastorale versorging en uitreike bedryf in die omgewing van die voorstede Bergbron, Claremont, Newlands, Northcliff, en Whiteridge aan die weste kant van die stad.
Die gemeente streef daarna om ʼn stukkie hemel op aarde te wees vir beide sy lidmate sowel as diegene na wie die Gemeente uitreik.
Die Gemeente is verder ingestel daarop om deur die gemeenskap erken te word as ‘n betekenisvolle rolspeler in die koninkryk van God.
af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Waterval
Die gemeente streef daarna om ʼn stukkie hemel op aarde te wees vir beide sy lidmate sowel as diegene na wie die Gemeente uitreik.
Die Gemeente is verder ingestel daarop om deur die gemeenskap erken te word as ‘n betekenisvolle rolspeler in die koninkryk van God.
af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Waterval
2025 02 02 Ly jy dalk aan geestelike anoreksia?
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
Просмотров: 126
Видео
2025 01 31 Gedenkdiens Joey Herholdt Gebore 13 Jan 1938 Oorlede 27 Jan 2025
Просмотров 2049 часов назад
Waterval Gemeente, Jhb DS Willie du Toit
Erediens 2025 01 19 Wat is jou grootste wens vir hierdie jaar - 2025?
Просмотров 17314 дней назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
Erediens 2025 01 12 Jesus laat hom verbid
Просмотров 16821 день назад
Waterval Gemeente, Jhb Dr Herman Breytenbach
2024 12 29 Gaan jy in 2025, dit waag met God?
Просмотров 341Месяц назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 12 27 Begrafnisdiens Matthys Louis Wehmeyer
Просмотров 297Месяц назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 12 25 Kersdiens vanuit Waterval Kerk
Просмотров 142Месяц назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 12 22 Jesus bring vrede ..... regtig?
Просмотров 153Месяц назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 12 15 Watter invloed het jou christenskap op die mense rondom jou?
Просмотров 175Месяц назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 12 08 U is die pottebakker .... watter soort pot is jy?
Просмотров 174Месяц назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 12 01 Speel jy vir die gehoor?
Просмотров 1692 месяца назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 11 24 Kerssangdiens
Просмотров 4782 месяца назад
Waterval en Kadima Gemeentes - Ds Willie du Toit & Pastoor Renier de Beer
2024 11 17 Is jy gereed vir oorlog?
Просмотров 2132 месяца назад
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 11 10 Philip Kotze en Vriende - Sangdiens
Просмотров 4502 месяца назад
2024 11 10 Philip Kotze en Vriende - Sangdiens
2024 11 03 My kinders moet beter wees as ek
Просмотров 1603 месяца назад
2024 11 03 My kinders moet beter wees as ek
2024 10 19 Katrientjie - 'n Hoorbeeld "Hoe dra jy jou bagasie die oujaar uit?"
Просмотров 3303 месяца назад
2024 10 19 Katrientjie - 'n Hoorbeeld "Hoe dra jy jou bagasie die oujaar uit?"
2024 10 19 Gedenkdiens - Ouma Sus 24 Aug 1926 - 9 Okt 2024
Просмотров 583 месяца назад
2024 10 19 Gedenkdiens - Ouma Sus 24 Aug 1926 - 9 Okt 2024
2024 10 20 Gaan 'n selfmoordenaar hemel toe?
Просмотров 2823 месяца назад
2024 10 20 Gaan 'n selfmoordenaar hemel toe?
2024 09 29 Het ons, die kerk, die clown van die wêreld geword?
Просмотров 2044 месяца назад
2024 09 29 Het ons, die kerk, die clown van die wêreld geword?
2024 09 22 My planne of God se planne?
Просмотров 2354 месяца назад
2024 09 22 My planne of God se planne?
2024 09 15 My grootste 'bargain' ooit, heeltemal gratis!
Просмотров 1744 месяца назад
2024 09 15 My grootste 'bargain' ooit, heeltemal gratis!
2024 09 01 Ek kan die eensaamheid nie meer hanteer nie!
Просмотров 2305 месяцев назад
2024 09 01 Ek kan die eensaamheid nie meer hanteer nie!
2024 08 25 Wat is dit wat jou hoop gee?
Просмотров 1815 месяцев назад
2024 08 25 Wat is dit wat jou hoop gee?
2024 08 18 Volmaak wees ... 'pie in the sky!'
Просмотров 1665 месяцев назад
2024 08 18 Volmaak wees ... 'pie in the sky!'
Dankie Willie Vir die goeie boodskap
Dankie vir die waarheid van die woord,luister gereeld en dankie God vir u wat dit bring.
Baie dankie Barbara dat jy gereeld inskakel en vir jou kommentaar.
Dankie Willie Vir goeie preek en baie dankie Vir jou Andrè Vir jou profesionaliteit en moeite.met uitsending van ons dienste. Ons Sien Alles raak en waardeer dit opreg.
Dankie Piet. Dit is vir ons lekker om die taak te verrig veral as ons hoor en sien die mense sien raak wat daar gedoen word en luister na die woord van God. Sterkte vir die week. Andre.
Dankie vir die Kansel Kleed wat op gesit word, die uirsending is Baie goed gedoen.
Baie dankie Bennie vir jou insette. Andre.
Dankie Ds Willie vir hierdie Kersfees boodskap. Ek is so moeg vir mense se gestryery oor Kersfees, Ds het dit weer baie duidelik vir my kom maak. Geseende Kersfees vir Ds en Ds se gesin en n baie Voorspoedige 2025 vir julle as gesin en Waterval Gemeente. Groete Mariaan
Baie dankie
Plesier
Baie mooi
Dankie
Pragtige Kerssangdiens❤❤❤Alle eer aan Jesus...
Baie dankie
Baie dankie Willie so waar boodskap maar hartseer om te sien waar die wêreld gaan.😢
Awesome message that needs to be out there
Dankie Willie, goeie boodskap
Dis so mooi. Van Vaalwater
Baie dankie Jackie. Dit was regtig 'n wonderlike optrede gewees. Shalom. Andre van Noordwyk
Amen!!!!!!!! 🙏🙏🙏
Baie dankie. Waardeer jou inset. Baie sterkte en seeninge.
Ds. Willie, graag wil ek u opreg bedank vir hierdie wyse boodskap waar waarom’s, hoekom’s en redes van selfmoordgevalle beantwoord word . En natuurlik die belangrikste vraag, gaan ons geliefdes hemel toe as hul die daad doen! Na my man se dood het ek my seun afgestaan aan selfmoord, skaars 7 maande nadat sy pa oorlede is in 2023. Ek het berusting gevind in sy dood, ook tog baie geworstel waarom het hy dit gedoen. U boodskap vandag herinner my weereens net dat ons as kinders van God, mekaar sal ondersteun, halt roep in ons besige lewe, met mekaar sal gesels omdat ons omgee, uitreik na ons medemens maar tog die belangrikste, opreg na mekaar sal luister!! Mag hierdie boodskap duisende mense se ore bereik en lewens red!! Ek verstaan beslis nou baie beter oor alles. Nogmaals baie dankie🙏🏻.
SKITTERENDE, UITMUNTENDE BOODSKAP. WAT N LEWENSLES!!
Baie dankie D's. Vir ñ uitstekende boodskap
Baie dankie
Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap en so waar wat diep tref in die hart. Iets om introspeksie te doen in mens se eie lewe...
Baie Dankie vir hierdie pragtige boodskap ek het dit gewaardeer baie dankie ♥️
Baie dankie Willie Vir goeie boodskap. Dankie dat jy moeite doen
Shalom en dankie. Defnitief my gunsteling preek van die jaar! Hoe groot is die genade wat aan ons toebedeel is!!
Dankie Willie
Baie dankie vir ñ wonderlikke ere diens vir Ina, ken vir Fanie en Ina van 1969 af en Ina se beskrywing is presies soos ek haar geken het. Groete, John Oberholster
Baie dankie John. Ek sal jou boodskap oordra aan Fanie. Ons het 'n ware Mede-Christen Vriendin verloor. In ons gedagtes sal sy altyd 'n spesiale plek besit. Groetnis. Andre J van Noordwyk
Wat 'n fantasties boodskap. Baie dankie Ds Willie...
Puik boodskap wat ons almal.iep stof tot nadenke gee. Baie dankie dat dit so relevant en vars was.
Goeie middag. Ek merk dat jy gereeld na ons uitsendings kyk en terugvoer gee. Dit word opreg waardeer. As ek mag vra, waar is jy woonagtig? Indien jy hier in Johannesburg omgewing is, kom gerus 'n draai by ons een Sondag. Groetnis. Andre J van Noordwyk
Dankie Willie
Dankie vir n treffende boodskap
Wat 'n kragvolle boodskap... ek sweet nog steeds. Daar was spanning en intrige en natuurlik Jesus! Dankie weereens.
Dankie Ds puik diens
❤Amen!!!!!!
Uitstekende boodskap. En ek kon hom deel met ander
Ongelooflike ware boodskap!!!
Dankie vir n puik preek tref hard.
Diens baie sag. Kon amper niks hoor nie
Baie sag
AMEN ,dankie vd riglyne Ds
Die preek het vreeslike ego gehad
By mooi kragtige boodskap van hoop.
Dankie Ds, ek kry my krag vir die week deur om kerk toe te kom want elke dag staan ons voor versoeking, daarom is dit vir my belangrik om deel te wees van Waterval Gemeente. Ek is bly ek is weer tuis.
Dankie Ds Willie vir die boodskap
Baie eerlike boodskap. Reguit met my gepraat. Ek is gaande oor dans. Die ritme van God het op my hart kom lê. Baie dankie vir die straight forward eerlike boodskap. God is in beheer waaroor bekommer ons. Ek kan vandag met die boodskap 'n lied in my hart koester...❤
Wat 'n wonderlike diens. Baie baie dankie ek het dit baie geniet so saam met die kinders en die poppe...
Baie dankie
Baie oulik het die diens vandag geniet so lekker om die kleintjies te sien leer op n pret manier❤
Baie dankie
Weereens ń baie relevante boodskap
Dankie Ds vir puik diens
Dankie Ds Willie vir die boodskap ❤
Dankie, wie u ookal is.
Dankie ds Willie Baie mooi boodskap VANESSE KLOKOW
Uitstekende boodskap, weereens. Baie dankie
Baie dankie Willie vir die Baie goeie preek.