Vaandel Uitgewers
Vaandel Uitgewers
  • Видео 34
  • Просмотров 140 623
In die Loopgraaf - Adriaan Snyman (Audio Grepe)
Met In die loopgraaf word daar nie net gekyk na Siener en Bybelse profesieë nie, maar ook na gebeure én persoonlikhede wat direk meegedoen het om dit in vervulling te bring.
Die ware profeet se woord sny meedoënloos heen oor mens, rang, titel of status; dit betuig van reg en geregtigheid; is barmhartig, maar ook genadeloos; dit striem soos ’n sweep, maar bring ook troos soos ’n moeder in haar mededoë; dit spreek die taal van hemelbodes en laksmanne.
Die profeet se skaal weeg nie woorde nie, maar dade.
En as sy woorde kasty of kwets, vra hy nie om verskoning nie.
Gewis en seker sal dit die ashope van gister, vandag en môre omdolwe - die skande en skades oopvlek tot op die been…
Het dr. H.F. Ver...
Просмотров: 25

Видео

Die Doringbos Regering - Francois Richter (Audio Grepe)
Просмотров 78621 день назад
Die volgende audiogreep bespreek kortliks die Afrikaner Broderbond (Afrikanerbond) en sy bydrae in die oorgawe van ons volk aan 'n swart regering. In een van sy gesigte het Siener gesien hy (die Boervolk) kap ‘n doringbos af wat in die pad van die volk staan. ‘n Doringbos verteenwoordig ‘n Blanke regering wat agteraf met die vyande heul. Voorbeelde daarvan is genl. Louis Botha wat ons volk aan ...
Die Boek van die Jubileë (Audio Grepe)
Просмотров 1612 месяца назад
Hierdie kort video bied 'n voorlesings uit hierdie Apokriewe Boek getiteld "Die Boek van die Jubileë". Die Boek van die Jubilieë, ook bekend as die Klein Genesis, is ontdek by die Qumran-grotte in 1947, waar dit saam met die Dooie See-rolle gevind is. Dit is 'n ou Joodse geskrif wat vermoedelik uit die tweede eeu v.C. dateer en vorm deel van die geskrifte van die Essene-gemeenskap. Die boek beh...
Suid-Afrika - Oorkant die Riviere van Kus (Audio Grepe)
Просмотров 2,5 тыс.3 месяца назад
Hierdie kort video bied 'n paar voorlesings uit Robert Hayes se opspraakwekkende publikasie “Suid-Afrika - oorkant die riviere van Kus” wat in die tagtigerjare verskyn het Die boek handel oor die een volk wat God vir Hom bo al die ander nasies uitverkies het, en wat van daardie dag af deur al die ander nasies gehaat, vervolg en vertrap word. Daar is selfs probeer om hom uit te wis. Volgens die ...
Welkom by Vaandel Uitgewers
Просмотров 2223 месяца назад
Welkom by Vaandel Uitgewers! Ons is 'n klein uitgewery gefokus op die boervolk en sy geskiedenis, geloof en kultuur. As u meer wil weet van die profeet Siener van Rensburg besoek gerus hierdie skakel: vaandel.co.za/siener-vrae-antwoorde/ Ons het ook 'n kort bespreking van die vertolking van sy gesigte asook 'n lys van simbole met hulle betekenis: vaandel.co.za/die-simbole/ Daar is ook 'n drie-d...
GELOFTE BOODSKAP
Просмотров 38511 месяцев назад
Op 16 Desember 2017 het ek die volgende Gelofteboodskap geskryf met die oog daarop om dit as 'n boodskap op ons RUclips-kanaal te plaas, maar het toe nooit sover gekom nie. Omdat ons pas weer die Gelofte herdenk het, het ek dit goed gedink om die boodskap nou te lerwer. Ek moes dit in twee dele doen, maar om die een of ander rede het my stem in die laaste deel ietwat verander.
Adriaan Snyman se Siener-leuens?
Просмотров 834Год назад
Rudi Rousseau het 'n tyd gelede mense uitgenooi om saam met hom Siener se graf op Rietkuil te besoek, waar hy dan 'n toespraak sou hou oor die gesigte van Siener. Hy het egter die geleentheid gebruik om weereens my navorsing in verband met Siener te kritiseer. Ek wou nie op hierdie beskuldigings reageer nie; maar verskeie volksgenote het gevra dat ek ook my kant van die saak moet stel. In my an...
A Tale Of Two Protests (BLM vs Truckers)
Просмотров 8252 года назад
A message from South Africa to the Canadian truckers. I compiled this video in honour of all of those brave individuals who rose up for their God-given birthright - freedom. They did it because they had a heart full of compassion, love and empathy towards their fellow humans. Even though no one ever asks if driving those long hauls makes them tired or if all the hours spent on the road makes th...
Suid-Afrika - nadat die Vierkleur gehys is
Просмотров 3,8 тыс.2 года назад
Hierdie profesie is op 16 Junie 2017 gelewer. Ons weet nie wie die persoon is nie, (Ons het nou verneem sy is Rebeckah Erlank). En sy beskryf die gebeure in Suid-Afrika wat eers gaan plaasvind nadat die Vierkleur oor die Derde Boererepubliek gehys is. En dit wat sy sê, stem merkwaardig ooreen met die visioene van Siener van Rensburg wat hy al meer as ’n 100 jaar gelede vir Suid-Afrika geprofete...
"Ek sal weer baie in die nuus wees"
Просмотров 1,8 тыс.2 года назад
(Die video materiaal is afkomstig van 'n ou VHS opname wat effens beskadig is. Om die flikkering te verwyder is die boonste gedeelte van die beeld afgesny) In 1916 het Siener ’n visioen gehad dat sy volk eendag in die toekoms weer met nuwe belangstelling na sy profesieë sal begin kyk. Hy het dit só aan Boy Mussmann van Vryburg, gestel: “Daar kom ’n tyd dat ek weer baie in die nuus sal wees.” To...
EU Vice President Admits To White Genocide Plan
Просмотров 8263 года назад
Blanke ras moet verdwyn Die visie-president van die Europese Unie Frans Timmermans, (’n opperste liberale denker) het in sy openingstoespraak in 2014 dit duidelik gestel dat vrede en veiligheid in die wêreld net bereik kan word indien rasseverskille verdwyn en plek maak vir diversiteit (wat hy o.a. in sy uur lange toespraak bepleit het, is dat die blanke ras, wat ’n steen des aanstoots is, moet...
'n Profetiese waarskuwing - 1977
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Wyle Dr. Willie Marais het Suid-Afrika se leiers in 1977 tevergeefs gewaarsku dat God ons in ballingskap gaan neem omdat hulle nie meer sy wette gehoorsaam nie. In 'n ander visioen het hy gesien hoedat 'n reuse-aardskudding Kaapstad verwoes. ‘n Vooraanstaande geoloog, wyle Dr. Beyers van Niekerk, bevestig Dr. Marais se profetiese waarskuwing. Hy het spesifiek navorsing gedoen oor die voorkoms v...
Rudie Rousseau
Просмотров 1,7 тыс.3 года назад
Ons het hierdie stemboodskap van 'n vriend ontvang en plaas dit net ter inligting.
1994 Dokumentêr | Stem van 'n profeet
Просмотров 2,9 тыс.3 года назад
Die dag toe Johan Bloem in Mosselbaai was om 'n onderhoud met my te voer was ek in Pretoria by my broer wat in die hospitaal was. Charel het toe met my vrou Annelize gepraat. Al die kommentaar in hierdie dokumentêr word deur Johan Bloem gelewer (behalwe bydraes deur individuele sprekers), en Johan Bloem se aanhalings kom uit die boek “Stem van ’n profeet”. Die Saterdagoggend in 1994 toe dit net...
SIENER | Antwoord aan Prof. Andries Raath en Rudie Rousseau oor die betekenis van Siener se visioene
Просмотров 6 тыс.3 года назад
[Ek vra om verskoning vir my stem wat bietjie hees is maar ek het 'n verkoue gehad terwyl ons die opname gemaak het.] 0:25 - Waaroor Gaan die Video? 1:02 - Waar het jou belangstelling in Siener begin? 2:02 - Hoe het Siener sy visioene gesien? 3:37 - Was daar nog altyd verskille tussen jou en Prof. Raath oor Siener se visioene? 6:19 - Prof. Raath beweer dat Siener nooit 'n nagaanval op Johannesb...
Opstand in Johannesburg
Просмотров 13 тыс.3 года назад
Opstand in Johannesburg
Prophecy by Francois de Wet
Просмотров 10 тыс.3 года назад
Prophecy by Francois de Wet
Siener en Nasionale Intelligensie se verraad
Просмотров 2,6 тыс.3 года назад
Siener en Nasionale Intelligensie se verraad
Siener se nag van onheil
Просмотров 7 тыс.3 года назад
Siener se nag van onheil
Luister na die geluid van die basuin
Просмотров 1,9 тыс.3 года назад
Luister na die geluid van die basuin
Magsdeling die pad na VERRAAD!
Просмотров 1,9 тыс.4 года назад
Magsdeling die pad na VERRAAD!
Seer van Rensburg's miracle for South Africa
Просмотров 20 тыс.4 года назад
Seer van Rensburg's miracle for South Africa
Virginia 2008 mpeg4
Просмотров 3,1 тыс.4 года назад
Virginia 2008 mpeg4
Rebellie - Deel 2 - Siener het die pad gewys
Просмотров 5834 года назад
Rebellie - Deel 2 - Siener het die pad gewys
VOVID-19 MYN AGENDA
Просмотров 9124 года назад
VOVID-19 MYN AGENDA
Rebellie 1914 - Siener het die pad gewys
Просмотров 1,1 тыс.4 года назад
Rebellie 1914 - Siener het die pad gewys
Gebed van my volk
Просмотров 6844 года назад
Gebed van my volk
Mosselbaai Siener-toespraak 2009
Просмотров 2,8 тыс.4 года назад
Mosselbaai Siener-toespraak 2009
Trump will be trampled
Просмотров 4,3 тыс.4 года назад
Trump will be trampled

Комментарии

  • @vaandeluitgewers4163
    @vaandeluitgewers4163 4 часа назад

    Die publikasie van In die Loopgraaf 2012 was 'n hersiene weergawe van Die laaste Loopgraaf wat oorspronklik in 1997 verskyn het. Verskeie van Siener se visioene word bespreek in konteks van aktuele gebeure asook wat die toekoms vir ons volk mag inhou. Die volgende voorlesing uit die boek bied 'n kort oorsig van Oom Joos Haasbroek en sy herinneringe van Siener se gesigte en ons volk se toekoms. Saam met dit word ook die euwel van party politiek bespreek en hoe dit bygedra het tot die ondergang van ons volk. 6:25 - Die euwel van Partypolitiek ------------------ Bladsye: 160 Prys: R180 Skakel: vaandel.co.za/product/in-die-loopgraaf/

  • @jackiedeswardt589
    @jackiedeswardt589 7 дней назад

    En so het verskillende Profete nou oor die laaste paar jaar dieselle Woorde gebring het. Julle Afrikaners is heeltemal ini 'donker'. En Profesie, Drome en Gesigte kom voor ini Woord.

  • @omniominous4534
    @omniominous4534 9 дней назад

    Gelees, en gesien, op 7 November 2024. Soli Deo Gloria.

  • @andredewaal7714
    @andredewaal7714 19 дней назад

    Die Geheime woord, HENOG

  • @drikushayes6725
    @drikushayes6725 25 дней назад

    Nee kyk, satan het darem sy mes ingehad vd begin vd Boervolk se bestaan tot vandag. Maar Vader het Sy volk nog altyd beskerm en ons met liefdes bande getrek.

  • @monicastone2430
    @monicastone2430 25 дней назад

    Dankie aan Vaandel Uitgewers. Mag ons Skepper van die hemele en die aarde met die Boer Volk wees en ons seën en beskerm teen al hul vyande.

  • @PJ19596
    @PJ19596 Месяц назад

    Rather than following every word of some old text written by multiple people, or than assuming that you know and understand everything, maybe just give every individual the benefit of the doubt. Whether they are black or not, and whether that impacts how they lead or not, bad leadership has to manifest through values and policies. Judge a person based on their values and policies, not skin colour. When russia was communist, people fled from it because it had awful policies. All any reasonable south african has to do is to look at the governing party's policies and values and determine for themselves whether they're headed in the right direction or not, and then decide if and how they need to prepare

  • @ceciliaduplessis5658
    @ceciliaduplessis5658 2 месяца назад

  • @smitmaritz5837
    @smitmaritz5837 2 месяца назад

    Kry

  • @smitmaritz5837
    @smitmaritz5837 2 месяца назад

    Middag waar jry ek Hoofsuk 1-9.Kan ek dalk oo wupp kry asb

    • @vaandeluitgewers4163
      @vaandeluitgewers4163 2 месяца назад

      Middag! Ek veronderstel jy verwys na die audio opnames van hoofstukke 1-9? Ongelukkig is net hierdie eenhoofstuk tans beskikbaar. Ons kan dit altyd oorweeg om vorentoe die volledige teks van sekere boeke om te skakel. Groete

  • @vaandeluitgewers4163
    @vaandeluitgewers4163 2 месяца назад

    Die boek is beskikbaar by Vaandel Uitgewers. Die Boek van die Jublieë - vaandel.co.za/product/die-boek-van-die-jubilee/ Prys: R150 Bladsye: 140. Kontak ons gerus by info@vaandel.co.za of besoek ons weebblad by vaandel.co.za

  • @careerlifecoachskillsfacil4535
    @careerlifecoachskillsfacil4535 2 месяца назад

    Oh my aarde die Oom klink of hy by 'n begrafnis is😢 Dit was die groot rede waarom my ouers uit die kerk gebly het want Predikers was Geestelike dood en het soos' n laat geklink wat vashaak. Nee kyk die Ou gelofte wat Jul Boere so graag aan vasklou beteken net mooi NIKS.. Jul is Hipocrates op steroids. Gaan kyk wat ek bedoel, juis vandag wanneer die bokke teen die All Blacks uitdraf. Gaan kyk hoe suip die lot Boere!! O en Luister Mooi watter Afrika lied sing hulle vandag uit volle bors luid keels van Paviljoene af en in Pubs. Hul sing tot 'n Afrika god (nkosi) wat hul nie eers Ken en enige Jood Sal wyer om oor sy lippe te uiter😮 So sien julle Afrikaners waarom God Eloihim julle land, rykdom, Kinders en eiendom weggegee het aan die nasie waar julle kom woon het.

  • @careerlifecoachskillsfacil4535
    @careerlifecoachskillsfacil4535 2 месяца назад

    Idolatry at its best!! Catholic Church is the Harlot institution that changes the laws etc. No earthly church institution in the True Way... Only the Holy Spirit that come into one's soul to renew and convert one to become spiritually New as Jesus said in John 3:3.

  • @monicastone2430
    @monicastone2430 3 месяца назад

    Dankbaar vir Vaandeldraer en almal daar betrokke om hierdie grootse taak aan hulle opgele uit te voer.

  • @leonpieterse3737
    @leonpieterse3737 3 месяца назад

    Halelu Ya..dankie Oom Adriaan ..Oom Siener was deel van Familie ..dankbaar vir wat jy vir ONS Boervolk gedoen het ..en dankie dat jy teen fals leering ...wardeer ..

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 3 месяца назад

    Waar kan ons die boek koop!❤❤😊

  • @louisboshoff9701
    @louisboshoff9701 3 месяца назад

    Wat sal so n boek kos

    • @vaandeluitgewers4163
      @vaandeluitgewers4163 3 месяца назад

      Hi Louis! Die prys is R160. Hier is die skakel na die boek op ons webblad: vaandel.co.za/product/suid-afrika-oorkant-die-riviere-van-kus/

  • @louisboshoff9701
    @louisboshoff9701 3 месяца назад

    Ek soek al jare daardie boek. 😊

  • @drikushayes6725
    @drikushayes6725 3 месяца назад

    Ons het die boek aan elke gemeente vd 3 susterskerke en aan al die AGS pastore in die land gepos. Dit het my broer baie geld gekos, maar Hy het vasgebuit en het alles uit sy sak gedoen. Het nagte deur boek gedruk met n outydse drukkertjie. Drikus Hayes

    • @Spacekriek
      @Spacekriek 3 месяца назад

      Seker vasgebyt ?

    • @bernardhill1622
      @bernardhill1622 3 месяца назад

      Sadly, it's had no impact or very little on the Hogwash they still insist teaching amongst their ranks..⁉️🤔😪🙇‍♂️ They've captured & distorted the mind of the Boer with the likes of " Onse Jan Hofmeyer " after the Great Trek and continued with the misconceptions with the likes of Oom Beyers Naude & Prof' Heyns..⁉️🤔 Word wakker Vader YHWH se Volk..❗ Seënwense van n Skotse Boer 🏴󠁧󠁢󠁳󠁣󠁴󠁿 met n Boerin lewensmaat van Brabant Nederland 🇨🇮

  • @spacemuis
    @spacemuis 3 месяца назад

    So WANNEER gaan mense begin GLO ONS IS ISRAEL STAMME in die SUIDLAND? OF SOOS OOM SIENER GESÊ HET.....GOD SE SPESIALE VOLK.....BOERVOLK...

  • @albertvanwyk8049
    @albertvanwyk8049 6 месяцев назад

    This was done 2 y back . I am sure if you wait long enough anything will come true

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 8 месяцев назад

    Volksverraaiers was 'n baie interesante boek.

  • @daviderlank4673
    @daviderlank4673 9 месяцев назад

    How can you support this cult leader?

  • @CeciliaAdrio-ek5iq
    @CeciliaAdrio-ek5iq 9 месяцев назад

    Roger Teal prophesied upon my life in 1980..at the Lyric theatre in Umbilo..under the ministery of Pastor Fred n Nellie Roberts ..his prophetic word came to pass 🤍🕊️📖🙏

  • @RobertSithole-z4y
    @RobertSithole-z4y 9 месяцев назад

    Hayi wena stop layeng😂

  • @jackiedeswardt589
    @jackiedeswardt589 9 месяцев назад

    When will you be making a new video?

  • @makhumalo-js8br
    @makhumalo-js8br 10 месяцев назад

    There will be more false prophets who will deceive many, Antirchrist is here with them. People read the Bible, do what it say do, and do not do what it say do not in your house with your ancestors spirits that are in you, asjed forgiveness to God with your ancestors spirits that are in you, get rid of cultures, do not worship your ancestors, just except Jesus as your Lord and savior, and the Hily Spirit that Jesus left us with, with baptised you all and your ancestors spirits, with fire abd spirit, and he will start and teach you as your teacher that Jesus gave and left us with. Get out of churches, and their Satan',s teachings, Jesus left us with one teacher, Holy Spirit. (John 16). Athers are deceivers Antuchrist that Satan create to deceuve many. Amen. 🙏

  • @sonjabotha8612
    @sonjabotha8612 11 месяцев назад

    Sòò waar Attie!! Jy en Annelize het nie verniet of toevallig, jàre terug op my pad gekom nie! Ek stuur baie liefde...Saluut!!👍🥰

  • @michellegraskie
    @michellegraskie 11 месяцев назад

    He who dwells in the Secret Place of El Elyon shall abide under the Shadow of El Shaddai I will say of Yahuah, He is refuge and fortress, my Elohiym, in Him will I trust ❤

  • @vierkleursalwapper9592
    @vierkleursalwapper9592 11 месяцев назад

    Die witman is alreeds 'n slaaf in Suid Afrika. Dis omtrent net die witman wat belasting betaal.

  • @vierkleursalwapper9592
    @vierkleursalwapper9592 11 месяцев назад

    Dis JZ se dood.... 8:05

    • @blouvis76
      @blouvis76 7 месяцев назад

      Dit begin al hoe meer so voorkom

  • @vierkleursalwapper9592
    @vierkleursalwapper9592 11 месяцев назад

    Rian v Heerden is satanhoerettersaad! Edomiet. Joodse lakei.

  • @vierkleursalwapper9592
    @vierkleursalwapper9592 11 месяцев назад

    Baie dankie!

  • @m6057kl
    @m6057kl 11 месяцев назад

    Dankie oom Adriaan.

  • @monicastone2430
    @monicastone2430 11 месяцев назад

    Daar is nie genoeg woorde van dankbaarheid teenoor Vaandeldraer vir hierdie boodskap. Dit is 'n boodskap van hoop, maar geregverdige teregwysing van 'n afvallige Boer Volk. Mag die God van Bloedrivier in Sy Groot Genade hierdie hardnekkige volk genadig wees. Mag die Volk besef dat hulle afgedwaal het en in ootmoed God se vergiffenis afsmeek.

  • @mariusfourie3338
    @mariusfourie3338 Год назад

    Dit is 'n jammerte dat jy verdeeldheid saai. Siener het self gesê dat in daardie jare sal iemand van Mosselbaai sy visioene vertaal en aan die volk gee. Hy het ook gesê dat in daardie tyd sien hy dat die volk nog verdeeld is, en jy dra daartoe by. Soos die Engelse uitdrukking - "the proof is in the pudding". Die meeste van sy visioene soos vertaal deur Adriaan het al waar geword. Hoe kan 'n mens stry teen iets wat bewys is? Die feit dat Suidlanders die initiatief geneem het om die grootste burgerlike beskermingseenheid op die been te bring, wat hoop en rigting aan die volk gegee het, spreek van hul toegewydheid aan God en ons as 'n volk. Hulle het eenheid geskep waar daar tweedrag was en vermöe geskep waar daar geen krag was nie. Die feit dat jy sy kleinseun is, bemagtig jou nie om met outoriteit oor hom en sy visioene te praat nie. Jy hethom nie eens geken nie. Hy is oorlede voor jou geboorte. Dit is 'n jammerte dat jy nie die initiatief self geneem het om self sy visioene uit te lê nie. Jy het nog nooit Adriaan se boek gelees nie, maar jy kritiseer dit. Hoe kan jy uitspraak lewer oor 'n boek wat jy nog nie self gelees het nie? Wat het al gedoen om eenheid en vermöe te skep? Niks nie. In teendeel jy saai haat, jaloesie en tweedrag, wat totaal teenstrydig is met God se woord. Dit is duidelik dat jy 'n instrument is in die hand van Satan om die volk weg te lei van hoop en geloof. Lees Adriaan se boek en gaan op jou kniëe en vra om vergifnis vir die haat in jou hart. Net een gebed en jy kan verlos word van al die dinge wat jou bitter maak. Klim saam met ons op die ossewa van verlossing en jy sal sien watse wonderlike groep aan die stuur is. Net soos jy het ons almal ons foute, maar dit verhoed ons nie om God te dien en eendrag onder sy volk te skep nie. Wanneer die anargie in die land sal uitbreek sal jy bitterspeit wees dat jy nie saam met ons is nie.

  • @tiffytoo
    @tiffytoo Год назад

    Always pray and test is it of God

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 Год назад

    Die wat hier hande klap is besete met ongeloof

    • @snaphaan5049
      @snaphaan5049 5 месяцев назад

      Ons klap hande want ons glo ;)

  • @baarki
    @baarki Год назад

    🙄

  • @Suid-Afrika67
    @Suid-Afrika67 Год назад

    Geen baster mag in die vergadering van Vader Yahweh kom nie.

  • @ingridreid494
    @ingridreid494 Год назад

    Catholic in this case is not the Church. It means universal. And saints are those that are born again believers. The Bible uses the saying all over the place. Don't allow those with no knowledge to mislead you.

    • @careerlifecoachskillsfacil4535
      @careerlifecoachskillsfacil4535 2 месяца назад

      Oh please, then this old Man should go for some training on how to address groups of all ages, races and culture. Who knows that catholic mess universal and anyway it's against what Jesus taught. Jesus said that No earthly Institution can save Anyone. John 3:3,John 6:44-45,John 14:20-23.

  • @tokosekgothudi9084
    @tokosekgothudi9084 Год назад

    You teaching is from the pit of Hell (NOTHING LÌKE THAT)That is your opinion and the devil has decived you

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 Год назад

    AMEN AND AMEN 🎉🎉

  • @johnruiters132
    @johnruiters132 Год назад

    Propaganda 😂😂😂

  • @johnruiters132
    @johnruiters132 Год назад

    😂😂😂 lmimpz dus volgens jou bybel doen n bietjie studies oor die waarheid wat die bybel regtig se nie die kak wat jy lees wat mens verander het nie wat se die oorspronklike bybel wat in Africa is

  • @tokosekgothudi9084
    @tokosekgothudi9084 Год назад

    Lean not to your understanding ,MY FRIEND YOU GONNA GO TO THE GRAVE WHITH YOUR FAMILY WHITH THAT BIG LIES ,My white familys do not listen to this BIG DISGRACE ,NEVER AND NEVER SEPARATE YOURSELF AND TRY TO RULE AND TRY TO BACK TO SLIVERY ,THAT WILL NEVER HAPPEN

  • @altakotze1737
    @altakotze1737 Год назад

    Beautiful message, thank You Almighty Heavenly Father for Your grace and protection over all Your children. Hallelujah. Thank You for Your teachings please open our ears and eyes to hear and see what we supposed to.

  • @liefieswart5756
    @liefieswart5756 Год назад

    This video is made 2 years ago.And this word is beginning to happen

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 Год назад

    Amazing..

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 Год назад

    AMEN AND AMEN 😊