- Видео 6
- Просмотров 689 418
Darryl Coetzee
Добавлен 12 июл 2013
Koolstoof Vastrap - Willie Nelson en die Namakwalanders
Tradisionele Boeremusiek deur Willie Nelson en die Namakwalanders. Videokwaliteit is weereens ongelukkig nie te goed nie- dis maar hoe ek dit gekry het.
Ek is nie seker watter jaar dit was nie. Deel gerus die inligting indien iemand weet.
Ek is nie seker watter jaar dit was nie. Deel gerus die inligting indien iemand weet.
Просмотров: 469 800
Видео
Laat my los
Просмотров 11 тыс.7 лет назад
Stephaan van Zyl en die Oudag Boere-orkes. Laat my los (Oorspronklik deur Die Vier Transvalers olv Faan Harris)
Uit die Boland wals ( ook bekend as Boereland )
Просмотров 21 тыс.8 лет назад
Kruinstad Orkeslede : Oom Piet Botes- Konsertina ; Oom Ben Lindeque- Banjo ; Gert Jooste- Kitaar ; Boetie van Zyl- Kitaar ; Roelf Faber- Basviool ; Danie Grey- Traporrel
Oudag Boere Orkes (Stephaan van Zyl) Oom Fritz se Polka
Просмотров 26 тыс.8 лет назад
Oudag Boere Orkes (1986 ) Oom Fritz se Polka
Kruinstad Boere Orkes- By die Waterval
Просмотров 70 тыс.8 лет назад
By die Waterval Wals Kruinstad Boere Orkes (1984?)
Oudag Boere Orkes Wals met twee konsertinas
Просмотров 92 тыс.8 лет назад
Oudag Boere Orkes 1986 Wals met twee konsertinas. Die video kwaliteit is ongelukkig nie te goed nie. Orkeslede: Stephaan van Zyl- Konsertina ; Danie Grey-Konsertina ; Oom Frans Smit- Ukelele ; Boetie van Zyl- Kitaar ; Willem Liebenberg- Kitaar ; Danie Labuschagne- Tjello
Lekker Lekker by die See! Groete uit LIma Peru!
Fantastic
So moet n bek fluitjie mos klink
Volkserfenis uit die boonste rakke!! Balke toe!!
So moet boeremusiek mos klink My voete jeuk sommer Waars die jongdae Lekkerrrr !!!!!
Die man mag maar
Wow pragtig❤❤❤❤
dis my lewe My Boere volk .🎉🎉🎉❤❤❤❤❤
Awesome,julle mag maar speel
Skud daai boude nou. Bobaas soos altyd.
Pragtig!!!!!
Du baume au coeur dans cette sombre vie😊
Merkwaardig!! Verlang sooo!!
Kan net nie genoeg hiervan (boere musiek ) kry nie. Pragtig.
Ai verlang na my mense wat oorlede is was so lief vir boere musiek gaan net van krag tot krag
Lkt man lkr
Sò ken ek ons boere.. Mooi hou dit lewrndig.
Baie mooi laat my vêr terug verlang ❤❤
Lekkerrrrr ....
Lekker man lekker.
Mooi Willie ... lekkerrrrrrr
My favorit soo goeie musiek luister die lied elke dag as duitser kan ek nie glo hoe mooi hierdie lied is ❤
Behalwe oom Pietie Botes konsertina en Danie Grey op die klawers wie's die ander asb
Dit is pragtige dit laat die voete jeuk
Oom Pieter Botes met konsertina eb Danie Grey op klawers
Soo mooi musiek as duitser is ek baie lief vir die musiek luister dit elke dag ❤❤❤
Does anyone know if Oudag Boere Orkes still plays?
The Oudag itself does not exist anymore, the players that formed part of the band still plays though
Ou ordentlike musiek
@vikingchristian5985 Die liedjie was 6 jaar terug , dit was soos 2017
Kannie mooier pragtig. .
Dit is awesome.
❤Gooi Mielies my Broer
Fantasties
Mooi skoon gespeel nie stories aan
Pragtig! Dis mos nou musiek!!
My boerehart klop beter met sulke musiek
😮Daar Staart Hy Nou Geniet
Konsertinaspeler Piet Botes Geen plaasvervanger vir waardigheid
Boere musiek bly maar bo .dis mos nou musiek waar jy dit oor en oor kan luister bakgat musiek
Oom Piet Botes ❤ 😅
Die BESTE OOIT
❤❤❤
Awesome 👍.Net bleddy awesome
So ontspanne en moeiteloos spreek van talent wat ingeoefen is.
Suiwer talent.
Hierdie manne is duidelik in beheer van sake.
Die konsertina speler is uitstekend baie mooi hy kan en mag maar speel
❤
Beste boeremusiek gespeel Ooit
Suikerbossie
Vantastiese mysiek.
Mooi lied en mooi gespeel.