- Видео 33
- Просмотров 4 242 870
Onbeskaamd
Южно-Африканская Республика
Добавлен 3 янв 2019
Видео
🔥➡ AANDAG WORSHIP-LEIERS
Просмотров 2256 месяцев назад
🔥➡ AANDAG WORSHIP-LEIERS Het jy uitdagings met jou aanbiddingspan? ▶ Geestelik? ▶ Musikaal? ▶ Konneksie-gaping met die gemeente tydens aanbidding? Wil jy hulle toerus maar jy weet nie altyd HOE nie? LOER gerus na hierdie video www.worshipplus.co.za/
🔥➡ AANDAG GEMEENTE LERAARS
Просмотров 2276 месяцев назад
🔥➡ AANDAG GEMEENTE LERAARS Het jy uitdagings met jou aanbiddingspan? ▶ Geestelik? ▶ Musikaal? ▶ Konneksie-gaping met die gemeente tydens aanbidding? Wil jy hulle toerus maar jy weet nie altyd HOE nie? LOER gerus na hierdie video - ek bied graag 'n oplossing vir jou.
DORINGKROON (LIRIEKE VIDEO)
Просмотров 1,3 тыс.9 месяцев назад
Die bloed van Jesus Christus dra gewig - dit tel vir ons. Elke tipe hartskondisie het hy Sy eie gemaak sodat ons beter kon raak.
DIE KONING IS HIER - LYRIC VIDEO
Просмотров 3,3 тыс.9 месяцев назад
© 2007 MAR Gospel Publishing / Administered by Sheer Music Publishing CCLI# 5175066
WORKSHOPS
Просмотров 26211 месяцев назад
WORSHIP PLUS WORKSHOPS - Ek wil jou span help om die volgende stap te vat - vorentoe - geestelik dieper. Gesonder Span - Gesonder Worship www.worshipplus.co.za/contact-us/
OU vs NUWE SNARE - Kan julle die verskil hoor?
Просмотров 27211 месяцев назад
Baie KERK musikante vra my - "Hoe gereeld moet ons snare vervang?". Hierdie video is om jou te laat hoor die verskil tussen OU & NUWE snare. In elk geval, ek weet dat nuwe snare nie net beter klink en lekkerder speel as ouer snare, maar dat ek my beste wil gee vir die HERE, binne my vermoë. GROOT DANKIE aan BOTHNERS CENTURION wat die nuwe snare moontlik maak vir my. ONBESKAAMD is baie dankbaar....
Waardig Van Al Die Lof & Heil’ge Gees (U Is So Welkom Hier) (Official Lyric Video - Onbeskaamd)
Просмотров 3,7 тыс.Год назад
Liedjie: Waardig Van Al Die Lof & Heil’ge Gees (U Is So Welkom Hier) Album: My God Veg Vir My Groep: Onbeskaamd Geskryf deur: Elanie Jansen van Veuren / Gerrit Jansen van Veuren Publisher: WAARDIG VAN DIE EER / HEIL’GE GEES You are worthy of it all - Musiek & lirieke deur David Brymer. ℗ 2017 WellHouse Records. Vertaling deur G.J. Jansen van Veuren. Stass Music Publishing 2021 administered by S...
JOY TO THE WORLD (Deur Onbeskaamd)
Просмотров 3,6 тыс.2 года назад
"Joy to the world" vanaf die album "Onbeskaamd Vier Kersfees". Vrygestel Desember 2020. Ook beskikbaar op ander digitale platforms. Vrygestel in samewerking met CMD Entertainment Africa. Groot waardering aan Mosaiek Gemeente en Origins Retreat. Endosseer deur Bothners.
Stilte (Official Lyric Video - Onbeskaamd)
Просмотров 4,9 тыс.2 года назад
Liedjie: Stilte Album: My God Veg Vir My Groep: Onbeskaamd Geskryf deur: Elanie Jansen van Veuren / Gerrit Jansen van Veuren Publisher: Stass Music Publishers @2022
Hy Weet (Official Lyric Video - Onbeskaamd)
Просмотров 6 тыс.2 года назад
Liedjie: Hy Weet Album: My God Veg Vir My Groep: Onbeskaamd Geskryf deur: Elanie Jansen van Veuren / Gerrit Jansen van Veuren Publisher: Stass Music Publishers @2022
Die Liggaam-Liedjie (Official Lyric Video - Onbeskaamd Kids)
Просмотров 2,8 тыс.2 года назад
Hierdie is gemaak om kinderbedieninge te ondersteun met interaktiewe Christelike materiaal.
Nuwe Generasie (Official Lyric Video - Onbeskaamd Kids)
Просмотров 4 тыс.2 года назад
Hierdie lirieke video is gemaak om Kinderbedieninge te versterk - geniet dit!
Krake (Official Music Video) - Zaretha van Wyk
Просмотров 6 тыс.2 года назад
Liedjie: Krake Kunstenaar: Zaretha van Wyk Geskryf deur: Stass & Zaretha van Wyk Vrygestel deur: Stass Music@2022 Musiek Vervaardiger: Stass vir Stass Music Musiek Video Vervaardiger: Johan van Vuren Volg ons by: Onbeskaamd: Onbeskaamd Zaretha van Wyk: search/top?q=zaretha Stass Music: stassmusic
God met ons - Onbeskaamd Kersfees
Просмотров 2,5 тыс.3 года назад
Wat gebeur in die hemel en op aarde wanneer Jesus sy verskyning maak...
Kersfees Worship Medley - (Deur Onbeskaamd)
Просмотров 17 тыс.3 года назад
Kersfees Worship Medley - (Deur Onbeskaamd)
HOEKOM HET ONBESKAAMD KERSFEESLIEDJIES OPGENEEM?
Просмотров 1,9 тыс.4 года назад
HOEKOM HET ONBESKAAMD KERSFEESLIEDJIES OPGENEEM?
HERDERS OP DIE OPE VELDE (Deur Onbeskaamd)
Просмотров 44 тыс.4 года назад
HERDERS OP DIE OPE VELDE (Deur Onbeskaamd)
Die Een Wat My Sien - (Official Lyric Video)
Просмотров 21 тыс.4 года назад
Die Een Wat My Sien - (Official Lyric Video)
FINISH STRONG! - (Official Lyric Video)
Просмотров 4,8 тыс.4 года назад
FINISH STRONG! - (Official Lyric Video)
Dankie my Koning leef
❤
❤❤❤❤
Baie mooi mis my geliefdes.😢
nog die mooiste kerslied van alle , pragtig gesing deur ware aanbidders van die Kristus kind ..Jesus Cristus 😂😊 🤗
Een van die mooiste Christelike liedtjie. Wow ❤❤❤
Hierdie lied vat my elke keer
Julle is wonderlik
Dit is hoe Stille Nag gesing moet word. Absolutely AWESOME. Dankie Onbeskaamd. ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Julle sing verskriklik mooi en julle is baie musikaal, maar ek kan sien jy speel nie eintlik mandolien nie. Die tremolo moet ten minste dubbeld daai spoed wees vir dit om die nodige effek te produseer. Ek weet dat mandolien tremolo 'n moeilike tegniek is want ek speel self die mandolien, so ek wil eintlik help. As jy ooit weer so iets op die mandolien moet doen, dink aan die tremolo as inkleur: dis dieselfde aksie wat jy gebruik. Die pick is 90 grade op die snare vir tremolo en hy moet so bietjie op en af tussen jou vingers beweeg terwyl jy speel. Ek speel mandolien in 'n boereorkes en ek is 'n klassiek-opgeleide musikant, so laat weet maar as julle hulp kort met die mandolien.
❤ Baie dankie Here
Dankie Jesus dat ek verseker kan wees
Wow
Omdat ek weet dat more niks met my sal gebeur waarvoor Hy my nie reeds toegerus het nie...aan Jesus al die eer ❤❤❤
Amen
Ons GOD is GROOT....Dankie Here vir alles...
Amen
Danke! Beautiful.
Hoekom sing die gemeente nie saam nie..dis n awesome lied..prys die Here
Amen❤
Omdat Hy Leef, leef ek Saam met Hom. Danke Here.
Loof Hom, prys Hom. Amen.
Amen❤
Love JESUS'S love you ❤
GOD IS LIEFDE❤❤
Amen Mooi geseende dag🙌🙏👌🌹
❤amen
Die vrou met die bruin leer baaitjie geniet dit so en sy het n wonderlike sterk stem hulle leef hulself uit in die liedtjie ❤
Amen🙏❤
❤
Amen 🙏♥️ wow awesome🙏💕
Amen❤
Pragtig xx
The name of Jesus is God and in Aramaic MORYO and that is very important because the language from Jesus was Aramaic he spoke Aramaic and everyone can learn that language
Goede morgen zijn naam is in het Aramees (en dat is de taal van God Jezus) is MORYO dat masterly de taal van MORYO is heel belangrijk dan begrijpt men alle talen God bless you all wij luisteren iedere dag naar jullie liederen
Goeie dag. Waar kan ons die chord sheet of selfs die bladmusiek kry asseblief
Here help my ASB🙏🙏🙏
Powerful
Amen and Amen, God bless ❤❤❤
Van watter group of kerk is julle.
n absoluut fantastiese loflied...
Hy is die Koning loof en Prys Hom Hy Is Waardig Waardig Amen
Amen en amen
Verskele Kunstenaars zingen die zingen De Gelofte en zij zingen over de Sabbat
wij genieten van jullie liederen het is goed om de sabbat te doen iedere zaterdag opnieuw dit staat in de bijbel en er is ook een psalm 92 dat gaat over de sabbat God bless you er is een kans voor iedereen omdat hij leeft Halleluja.
Instead of propagating the sabbath, what keep you from promoting the everlasting gospel?
@@nonconformist4802 yes we do. very much so.
@@annelies7times7toet Any evidence for that maybe?
Seker die mooiste lied
So good!
Loof en Prys Jesus se naam vir altyd en ewig
Loof Hom ...In hospitaal dag 29 en Hy dra my en my familie 4:32
Belfast Akademie Halls in the Monday Morning was different 😢♥️