Erasmus Venter
Erasmus Venter
  • Видео 193
  • Просмотров 5 824
Filippense 4v8 - God verander ons gedagtes, sodat ons ons gedrag kan verander.
Skriflesing: Filippense 4: 2 - 9
Teksverse: Filippense 4: 8
Woordverkondig: God vernuwe ons gedagtes, laat ons ons gedrag vernuwe.
Geleentheid: Buitelugdiens
Просмотров: 18

Видео

Liturgie voorbereiding - 27 Oktober 2024
Просмотров 219 часов назад
VOORSANG Voorsang (1) Lb. 200:1-3 Voorsang (2) Lb. 203:1-3 EREDIENS Intree Lied: Psalm 8-1: 1, 4, 5, 7 (2de Melodie) Lof sang: Psalm 18-1: 1, en 3 (2de Melodie) Bevestiging van geloof: Skrifberyming 7-2: 1 Antwoord op Wet : Psalm 38-1: 15 en 17 (2de melodie) Antwoord op preek: Psalm 119-1: 42, 60 (mel. Hl. 444) Slot sang: Psalm 33-1: 1 en 2 (2de Melodie) Amen sang: Skrifberyming 13-3
Liturgie Voorbereiding - Die "Amen"
Просмотров 412 часов назад
In die litrugie aan die einde van die erediens, na die antwoorddiens, is die Amen sang. Daar is vier verskillende weergawes wat gesing kan word. Skb. 13-1, Skb. 13-2, Skb. 13-3 en Skb. 13-4. Die mees algemene Amen sang is Skb. 13-1 en Skb 13-3.
SinMaak - Romeine 14v13-23 (SM_NTR140)
Просмотров 4612 часов назад
Ons lees vandag saam Romeine 14v13-23 in die 2020 Afrikaanse vertaling. Sodat ons kan SinMaak van die Skrif en God se wil. 13 Laat ons mekaar dan nie meer veroordeel nie. Neem julle liewer voor om niks te doen wat jou broer kan aanstoot gee of tot 'n val kan bring nie. 14 Omdat ek die Here Jesus ken, weet ek en is ek daarvan oortuig dat niks vanself onrein is nie. Maar as iemand iets as onrein ...
SinMaak - Die Liturgie - Antwoorddiens (SM_LD205)
Просмотров 912 часов назад
Die antwoorddiens is die vierde en laaste moment van die erediens waar ons antwoord en reageer op die prediking en die woord van God. In die antwoorddiens kry ons die Kollekte en afdra van liefdes gawes, die slotsang, Die wegstuurseën en die Amen.
Liturgie voorbereiding - 20 Oktober 2024
Просмотров 32День назад
VOOR DIE EREDIENS Voorsang: Oorwinningslied: 1, 2, 3 Voorsang: Lied 283: 1, 2 EREDIENS Intree lied: Lied 212: 1, 2, 3 Lofsang: Psalm 23-1: 1, 2, 3 Bevestiging van geloof: Psalm 139-1: 6 en 9 Antwoord op Wet: Psalm 119-1: 38, 39, 40 Antwoord op preek: Lied 464: 1, 2 en 3 Slot sang: Skrifberyming 12-3: 1, 2 Amen sang: Skrifberyming 13-3
SinMaak - Die Liturgie - Woorddiens (SM_LD204)
Просмотров 17День назад
Ons het al gekyk na die Inleiding tot die Litrugie. As ook die eerste element, "Ontmoetingsdiens" verder ook die tweede element "verootmoedigingsdiens" maar vandag kyk ons wat is die derde element "Woorddiens" Die woord diens is waar ons saam die Woord van God aanhoor deur Prediking.
SinMaak - Romeine 14v5-12 (SM_NTR139)
Просмотров 17День назад
Ons lees vandag saam Romeine 14v5-12 in die 2020 Afrikaanse vertaling. Sodat ons kan SinMaak van die Skrif en God se wil. 5Vir die een is een dag belangriker as ander dae; vir 'n ander is alle dae ewe belangrik. Elkeen moet net in sy eie gemoed oortuig wees van sy opvatting. 6Die een wat 'n bepaalde dag op 'n besondere wyse hou, doen dit tot eer van die Here. Die een wat alles eet, doen dit tot...
Jesaja 55v6-9 - Soek die Here: Sy Weë, Sy Genade, Sy Tyd!
Просмотров 3914 дней назад
Liturg: Ds. Erasmus A. Venter Orrelis: Mev. Annelie Coetzee Datum: 13 Oktober 2024 VOOR DIE EREDIENS Voorsang (1): Lied 190: 1, 2 en 3 Voorsang (2): Lied 464: 1, 4 ONTMOETINGSDIENS Intree Lied: Psalm 108-1: 1 (Mel. Ps. 147) Votum en seëngroet Lof sang: Psalm 40-2: 3, 6 (Mel. Van Ps. 45 se 1ste Mel.) Geloofbelydenis Bevestiging: Skb. 5-4: 1 en 2 VEROOTMOEDIGINGSDIENS Wet van God: Eksodus 20: 1-1...
Liturgie voorbereiding - 13 Oktober 2024
Просмотров 2214 дней назад
VOOR DIE EREDIENS Voorsang: Lied 190: 1, 2 en 3 Voorsang: Lied 464: 1, 4 IN DIE EREDIENS Intree Lied: Psalm 108-1: 1 (Mel. Ps. 147) Lof sang: Psalm 40-2: 3, 6 (Mel. Van Ps. 45 se 1ste Mel.) Bevestiging van geloof: Skb. 5-4: 1 en 2 Antwoord op Wet: Psalm 119-1: 1 en 3 (2de Mel.) Antwoord op preek: Psalm 53-1: 1, 2, 3, 5 (Mel. Ps. 134) Beurtsang: 1 (Almal), 2 (Dames), 3 (Mans), 5 (almal) Slot san...
SinMaak - Die Liturgie - Verootmoedigingsdiens (SM_LD203)
Просмотров 1514 дней назад
Die "Verootmoedigings- en versoeningsdiens" is die element van die erediens waar ons, onself klein voor God verootmoedig. Ons doen dit gewoonlik aan die hand van Eksodus 20 en Deut. 5.
SinMaak - Romeine 14v1-4 (SM_NTR138)
Просмотров 4214 дней назад
Ons lees vandag saam Romeine 14v1-4 in die 2020 Afrikaanse vertaling. Sodat ons kan SinMaak van die Skrif en God se wil. 1Aanvaar die een wat in die geloof swak is, sonder om met hom te stry as sy opvatting van joune verskil. 2Een glo 'n mens mag alles eet; 'n ander is swak in die geloof, en hy eet net groente. 3Die een wat alles eet, moet die ander wat net groente eet, nie verag nie; en die ee...
Psalm 23: 1, 5b en 6b - Van skaap, na gas tot kind, die ware lewe is by God te vind!
Просмотров 3821 день назад
Skriflesing: Psalm 23: 1 - 6 (1933 Vertaling) Teksverse: Psalm 23: 1, 5b en 6b (1933 Vertaling) Woordverkondig: Van skaap, na gas tot kind - die ware lewe is by God te vind!
Liturgie voorbereiding - 6 Oktober 2024
Просмотров 2421 день назад
VOOR DIE EREDIENS Voorsang (1): Lied 547: 1, 2 en 3 Voorsang (2): Psalm 29-2: 1, 2, 3 en 5 IN DIE EREDIENS Intree Lied: Psalm 105-2: 1, 10 Lof sang: Lied 199: 1, 2 Bevestiging: Skrifberyming 1-4: 1 en 4 Antwoord op Wet: Psalm 40-1: 4 Antwoord op preek: Psalm 23-2: 1 en 3 Slot sang: Lied 510: 1, 2, 3 en 4 Amen sang: Skrifberyming 13-3
SinMaak - Die Liturgie - Ontmoetingsdiens (SM_LD202)
Просмотров 1421 день назад
Die Ontmoetingsdiens is die eerste elemente van die Erediens waar ons die Here ontmoet in sy huis van aanbidding
SinMaak - Romeine 13v8-14 (SM_NTR137)
Просмотров 2321 день назад
SinMaak - Romeine 13v8-14 (SM_NTR137)
Psalm 116v12 - God se aksie dryf ons tot reaksie
Просмотров 2728 дней назад
Psalm 116v12 - God se aksie dryf ons tot reaksie
Liturgie Voorbereiding - 29 September 2024
Просмотров 28Месяц назад
Liturgie Voorbereiding - 29 September 2024
SinMaak - Die Liturgie - Inleiding (SM_LD201)
Просмотров 40Месяц назад
SinMaak - Die Liturgie - Inleiding (SM_LD201)
Filippense 4v4, 7 - Verbly in die vrede van die Here!
Просмотров 39Месяц назад
Filippense 4v4, 7 - Verbly in die vrede van die Here!
Liturgie Voorbereiding - 22 September 2024
Просмотров 48Месяц назад
Liturgie Voorbereiding - 22 September 2024
Sinmaak - Romeine 13v1-7 (SM_NTR136)
Просмотров 56Месяц назад
Sinmaak - Romeine 13v1-7 (SM_NTR136)
Efesiërs 6v12 ,13 - Die wapenuitrusting is nie net die die mooiheid nie!
Просмотров 33Месяц назад
Efesiërs 6v12 ,13 - Die wapenuitrusting is nie net die die mooiheid nie!
Liturgie voorbereiding - 15 September 2024
Просмотров 15Месяц назад
Liturgie voorbereiding - 15 September 2024
SinMaak - Romeine 12v18-21 (SM_NTR135)
Просмотров 49Месяц назад
SinMaak - Romeine 12v18-21 (SM_NTR135)
Efesiërs 6v6 - Oëdiens teenoor hartdiens in die teenwoordigheid van die Here.
Просмотров 33Месяц назад
Efesiërs 6v6 - Oëdiens teenoor hartdiens in die teenwoordigheid van die Here.
Liturgie voorbereiding - 08 September 2024
Просмотров 19Месяц назад
Liturgie voorbereiding - 08 September 2024
SinMaak - Romeine 12v9-17 (SM_NTR134)
Просмотров 73Месяц назад
SinMaak - Romeine 12v9-17 (SM_NTR134)
Efesiërs 5: 21, 24, 28-30 - Onderdanigheid is die Goddelike opdrag, die menslike misverstaan
Просмотров 35Месяц назад
Efesiërs 5: 21, 24, 28-30 - Onderdanigheid is die Goddelike opdrag, die menslike misverstaan
Liturgie Voorbereiding - 01 September 2024
Просмотров 57Месяц назад
Liturgie Voorbereiding - 01 September 2024

Комментарии

  • @WN-ps9wf
    @WN-ps9wf 5 дней назад

    Baie dankie vir die mooi boodskap dit word waardeur kan so baie leer lekker slaap julle twee

  • @WN-ps9wf
    @WN-ps9wf Месяц назад

    Dankie dit is n baie leesame preek ek het dit nodig gehad❤

  • @alicedevos4321
    @alicedevos4321 Месяц назад

    Baie dankie, dit was n uitstekende preek.

  • @magdasusannaventer5586
    @magdasusannaventer5586 2 месяца назад

    Baie dankie. Baie insiggewend😊

  • @stephankoen6893
    @stephankoen6893 3 месяца назад

    Awesome preek Ds.Erasmus!

  • @alicedevos4321
    @alicedevos4321 4 месяца назад

    Baie 🚶‍♀️ goeie preeķ

  • @HesterOpperman-xh2sn
    @HesterOpperman-xh2sn 4 месяца назад

    😊OK

  • @LILwilOG
    @LILwilOG 6 месяцев назад

    Dis my bra daai❤

  • @japiepapenfus7260
    @japiepapenfus7260 6 месяцев назад

    "Ek sal n klippie in my skoen sit." 😂 dit het nou my dag gemaak.

    • @erasmusventer
      @erasmusventer 6 месяцев назад

      Daar moet seker een of ander ongemak wees sodat die dans nie geniet kan word nie 😅🤣

  • @magdasusannaventer5586
    @magdasusannaventer5586 6 месяцев назад

    Dankie vir jou boodskappe elke week. Waardeer

  • @japiepapenfus7260
    @japiepapenfus7260 8 месяцев назад

    Ons is vry in Christus!!!

  • @magdasusannaventer5586
    @magdasusannaventer5586 8 месяцев назад

    Dankie vir die mooi boodskap.

  • @magdasusannaventer5586
    @magdasusannaventer5586 8 месяцев назад

    Dankie vir die mooi verduideliking van Romeine. Ek geniet dit baie.

  • @japiepapenfus7260
    @japiepapenfus7260 8 месяцев назад

    Nog iets wat wonderlik is, is hierdie lewe van geloof en geloofsgehoorsaamheid omvat "julle ook," die kerk in Rome, sê Paulus. In verse 6-7 beskryf hy hierdie Christene op vier wonderlike maniere. Eerstens is hulle “geroep om aan Jesus Christus te behoort”. Tweedens, hulle is “geliefd deur God”. Derdens word hulle “geroep om heiliges te wees”. Vierdens geniet hulle “genade en vrede … van God ons Vader en van die Here Jesus. Christus”.

    • @erasmusventer
      @erasmusventer 8 месяцев назад

      Dit is 'n baie goeie en mooi insig wat ook by die verse duidelik word. Dankie vir die deel daarvan.

  • @magdasusannaventer5586
    @magdasusannaventer5586 9 месяцев назад

    Dankie

  • @magdasusannaventer5586
    @magdasusannaventer5586 Год назад

    Baie dankie🙏🙏

  • @magdasusannaventer5586
    @magdasusannaventer5586 Год назад

    🙏🙏🙏