Baptistekerk Krugersdorp
Baptistekerk Krugersdorp
  • Видео 422
  • Просмотров 44 808

Видео

Liefde Deel 2
Просмотров 956 месяцев назад
Liefde Deel 2
En beproef julleself - Deel 2
Просмотров 85Год назад
En beproef julleself - Deel 2
Cornelia Paaskamp 2023: JABS
Просмотров 141Год назад
Cornelia Paaskamp 2023: JABS
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 7: Die Evangelie- Die verpakking van Goddelike krag.
Просмотров 139Год назад
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 7: Die Evangelie- Die verpakking van Goddelike krag.
Cornelia Paaskamp 2023: Preek 6: Dawid - Verwondering of eerder Veragting?
Просмотров 177Год назад
Cornelia Paaskamp 2023: Preek 6: Dawid - Verwondering of eerder Veragting?
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 4: Moses - Magtig of Moordenaar?
Просмотров 198Год назад
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 4: Moses - Magtig of Moordenaar?
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 4: Moses - Magtig of Moordenaar?
Просмотров 84Год назад
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 4: Moses - Magtig of Moordenaar?
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 3: Jona - Die Genadelose Profeet en sy Genadige God.
Просмотров 147Год назад
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 3: Jona - Die Genadelose Profeet en sy Genadige God.
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 2: Die Twaalf Apostels - Tragedie of Triomf?
Просмотров 213Год назад
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 2: Die Twaalf Apostels - Tragedie of Triomf?
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 1: Petrus 'n Treffende Teleurstelling.
Просмотров 246Год назад
Cornelia Paaskamp 2023 - Preek 1: Petrus 'n Treffende Teleurstelling.
Ebenhaeser - Tot hiertoe het die HERE ons gehelp...
Просмотров 1532 года назад
Ebenhaeser - Tot hiertoe het die HERE ons gehelp...
Deur Getrouheid in Lyding na die Kroon van die Lewe
Просмотров 634 года назад
Deur Getrouheid in Lyding na die Kroon van die Lewe
Die glorie en gesag van die Seun van die Mens ( Openbaring 1 9 - 20)
Просмотров 654 года назад
Die glorie en gesag van die Seun van die Mens ( Openbaring 1 9 - 20)
Veilig Geburger in God
Просмотров 1364 года назад
Veilig Geburger in God
Resultate Van Die Kruis
Просмотров 404 года назад
Resultate Van Die Kruis

Комментарии

  • @riamoolman819
    @riamoolman819 2 месяца назад

    Goeienaand almal.

  • @gerdamoolman8096
    @gerdamoolman8096 3 месяца назад

    Naand almal

  • @GartMulder
    @GartMulder 4 месяца назад

    Naand almal hoop dit gaan goed

  • @riamoolman819
    @riamoolman819 4 месяца назад

    Ons is bietjie laat vanaand maar luister en leer graag saam.

  • @ElriseBenson
    @ElriseBenson 9 месяцев назад

    Baie dankie!

  • @hanelieolivier520
    @hanelieolivier520 11 месяцев назад

    Baie dankie Ds. Willem Vir hierdie diens wat jy gely het. Groete, Hanlie Olivier..

  • @stephanotto1364
    @stephanotto1364 Год назад

    Sjoe Willem, die 1e twee dele is aangrypend . ....tot uitdrukkking kan kom in en deur die verlostes..... Hier val ek uit die bus uit. 😢

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp Год назад

      Hallo Stephan, dit is lekker om jou naam te sien en te weet jy beleef en deel saam. Ek is saam met jou in verwondering en saam met jou in verootmoediging. Ons kyk saam na buite en sien die onwankelbaarheid van die kruis as ons verlossing. En dan kyk ons saam na binne wetende dat Hy wat die goeie werk in ons begin het dit ook sal voleindig. Waardeer jou.

    • @stephanotto1364
      @stephanotto1364 Год назад

      Deel 3 was nog net beter. Ons is so dankbaar om die Here Jesus so beter te leer ken.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp Год назад

      As die HERE mooi maak in jou lewe Stephan is ek bly!@@stephanotto1364

  • @annatjiekotze560
    @annatjiekotze560 Год назад

    Goeienaand ds Willem en gemeente lede...

  • @wilmadegoede6839
    @wilmadegoede6839 Год назад

    Jammer ons was laat...maar dankie vir die tegnologie dat ons dit altyd later kan kyk. Wonderlike boodskap🌻 .

  • @stephanotto1364
    @stephanotto1364 Год назад

    1 Pet 2:5,9. Ons is mos nou almal priesters. Die boodskap is dan mos vir ons almal.

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 Год назад

    Dankie, so dankbaar die Here my leermeester. Hierdie studie bevestiging.

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 Год назад

    Dankie vir die studie. Studie met die Paulus v boeke het baie insig verleen oor die verheerlike evangelie. Die Sabbat ens. Hebreeus - ons moet elke dag in Sy rus gaan, tog beskryf die Woord ook dat ons as gemeente bymekaar kom. Hebreeus)

  • @rinajonker6120
    @rinajonker6120 Год назад

    Baie dankie, vir n goeie gesprek. Loof Jesus!

  • @stephanotto1364
    @stephanotto1364 Год назад

    Ons sien uit na volgende week. Hierdie een was so insiggewend. Dankie.

  • @magdavanderwesthuizen6452
    @magdavanderwesthuizen6452 Год назад

    Dankie vir die mooi waarheid van Sy Liefde. So n voorreg om te kon inskakel van Tasmania.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp Год назад

      Altyd lekker om van jou te hoor Magda. Groete vir Nadia en Joel. Lekker kuier en kom veilig terug asb. Willem.

  • @wilmadegoede6839
    @wilmadegoede6839 Год назад

    Baie dankie Vir die deel..

  • @elmariecoetzee8796
    @elmariecoetzee8796 Год назад

    Awesome brood wat gedeel is

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp Год назад

      Dankie vir die voorreg van jou deel wees Elmarie. Ek waardeer jou terugvoer opreg. Willem.

  • @dricerossouw1749
    @dricerossouw1749 Год назад

    Drice ht laat ingeskakel, maar kan alles luister.

  • @pietervanschalkwyk6321
    @pietervanschalkwyk6321 Год назад

    Hallo neef

  • @wilmadegoede6839
    @wilmadegoede6839 2 года назад

    Klank net sag 🙏

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 2 года назад

    Amen.👏🏻👏🏻

  • @kobusboshoff5105
    @kobusboshoff5105 2 года назад

    Awesome boodskap, Ds.Willem. Dankie Here. Ef.2:8,9

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Jy is mos welkom Kobus. Mag die besondersheid van God altyd beïndruk. Groete, Willem.

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 2 года назад

    Dankie, cruel to be kind. Die hart v Abba, onmeetbaar!🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @rykapretorius7028
    @rykapretorius7028 2 года назад

    ❤dankie ds.

  • @stephanotto1364
    @stephanotto1364 2 года назад

    Baie dankie vir gisteraand se gesprek. Ek dink ons moet iets sê oor die proses van redding om te verstaan hoe uitverkiesing prakties werk in ons lewens. As ons uitverkies is sal die Heilige Gees ten eerste wedergeboorte in ons, wat dood is in ons sonde, werk . Om ons geestelike oë en ore en harte lewend te maak sodat ons die evangelie boodskap kan ontvang en dan ook die gawe van geloof. Die Gees werk dus in ons die oortuiging van sonde, geregtigheid en oordeel wat ons lei tot bekering. Dit is dus alles God se soewereine werk in ons. Heiligmaking is die proses wat dan volg en is ons verantwoordelikheid en God sin (Fil 2: 12,13). Help my as ek kortsugtig is. Nogmaals dankie.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Jy het dit mooi reg, dankie Stephan. Die intensie van die HERE hiermee is dan ook niks anders nie as Alle Eer aan Hom alleen.Dankie dat julle elke Woensdag so getrou inskakel.

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 2 года назад

    Goeie dag ek hoop dit gaan goed. Vandag n baie intersante artikel verkry. My dadelik laat besef waarom mense in bloedlyn vloeke of banvloeke glo. Ek self kon identifiseer met daardie inligting want soveel pyn agv n gebroke wereld en oningeligtheid veroorsaak dat mense soeke vind na rede met verkeerde leiding. Dis asof mense eerder baat by dit vind as die woord. Moet my nie verkeerd verstaan. Maar ek glo met weerbaarheid met die kerk, mag baie vd lyding gespaar gewees het. Tog was ons blind. Mag hierdie leiding tog v pad wees vir die kerk, sodat die inligting geidentifiseer word, sodoende keer die ingeligte kerk dat dit eskaleer na volgende geslag. Groetnis in Jesus.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Dankie vir jou sinvolle reaksie Veronica. Jy is inderdaad reg in wat jy se. Die gebrek aan diepte uit die geledere van die kerk om 'n Skrifgetroue verklaring en oplossing te bied vir die gebrokenheid wat mense daagliks konfronteer maak die alternatiewe baie aanloklik. Baie dankie vir jou deel wees op die kanaal. Groete, Willem.

  • @wilmadegoede6839
    @wilmadegoede6839 2 года назад

    Ek het nie woorde nie..

  • @stephanotto1364
    @stephanotto1364 2 года назад

    Dankie Willem, dit is so n mooi verduideliking.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Ek vind my vreugde in jou deel wees Stephan! Regtig dankie vir julle verbintenis tot die Bybel.

  • @ellinorslabbert5624
    @ellinorslabbert5624 2 года назад

    Ek luister soos belowe.. Dat God groot is wéét ek. Ek hou van lees. My Bybel in Praktyk. Ellinor

  • @stephanotto1364
    @stephanotto1364 2 года назад

    Dankie Willem, dit was n verrykende les. Jy is reg, mens wens jy kan dit elke oomblik onthou en leef. Mede erfgename saam met Christus, eintlik ondenkbaar.

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 2 года назад

    Sjoe, dankie! Die boodskap pluk hard aan die hart.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Hi Veronica, dankie dat jy saamkuier. Mag glimlag van God deur Sy Woord jou verkwik tot volwassenheid in die HERE Jesus.

  • @albertusdewet2027
    @albertusdewet2027 2 года назад

    Die perfekte Kneg . Hy glo sy Meester volkome en dit bring vir ons redding.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Dankie vir die reaksie Albertus. Jy stel dit treffend. Waardeer jou deel wees van die boodskap.

  • @rykapretorius7028
    @rykapretorius7028 2 года назад

    Dankie

  • @charleskotze7738
    @charleskotze7738 2 года назад

    Ds. Willem jy het hier die spyker op die kop geslaan met korrekte uitleg van die Woord.

  • @kekisnyman3728
    @kekisnyman3728 2 года назад

    Dankie! Uiteindelik verstaan ek.

  • @stephanotto1364
    @stephanotto1364 2 года назад

    So bly dat die gesprekke ook later op RUclips is vir die kere wat mens dit mis.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Hi Stephan, dankie dat jy opvang ne! Waardeer jou verbintenis tot die waarheid van die HERE.

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 2 года назад

    Geen verskoning nodig, die boodskap onbeskryflik diep. Dankie Here vir die kragtige boodskap, die Woord vd Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing vd Here is betroubaar. 1 Joh 2:27 Die Gees waarmee Hy julle gesalf het, bly in julle.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Hallo Veronica. Dankie vir jou saamluister. Vir elke stukkie mooi wat God deur Sy Woord maak se ons dankie.

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 2 года назад

    Geen verskoning nodig nie. Kragtige boodskap. Wanneer die Heilige Gees jou Leermeester is, is hierdie boodskap

  • @johanventer5382
    @johanventer5382 2 года назад

    Pragtig. Jip...sonderGod.....sonder niks.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Baie dankie vir die reaksie Johan. Mag God se glimlag jou deel wees.

    • @johanventer5382
      @johanventer5382 2 года назад

      @@BaptistekerkKrugersdorp Baie dankie. Seëninge vir julle ook.

  • @sterndeklerk6802
    @sterndeklerk6802 2 года назад

    Weereens 'n seën ontvang en nuwe perspektief oor hoe die ou testament herhaal in die nuwe. Dankie vir oorwinning behaal Here. Ons buig in aanbidding neer. 🙏

  • @wilmadegoede6839
    @wilmadegoede6839 2 года назад

    Sjoe wat n wonderlike leer proses.. dankie baie

  • @ericbeyl5308
    @ericbeyl5308 2 года назад

    Dankie vir die deel wees.

  • @verasmolina3632
    @verasmolina3632 2 года назад

    k1suse VUN.FYI

  • @veronicadiederiks8778
    @veronicadiederiks8778 2 года назад

    Die Woord is Lig, God is lig. U bediening vanuit die woord is soos heuning, soet in die mond bitter in die maag. Dankie Abba Vader, u dienskneg luister.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 2 года назад

      Dankie vir jou deel wees Veronica. Mag die guns van God deur Sy waarheid jou hart vergesel.

  • @wilmadegoede6839
    @wilmadegoede6839 2 года назад

    Wens ons kon ook daar wees om koebaai te sê.. Die Here weet wat hy doen. Hy gaan langs jou wees met elke tree.

  • @fietsryer1
    @fietsryer1 3 года назад

    Dankie Ds. Ek kon nie gisteraand met julle wees nie maar dit was goed om vanmiddag deel van die studie te kon wees.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 3 года назад

      En jy is soos altyd baie welkom!

    • @fietsryer1
      @fietsryer1 3 года назад

      @@BaptistekerkKrugersdorp O dankie. Net ietsie van myself. Ek is oorspronklik van die Louis Trichardt Afrikaanse Baptiste kerk. Toe Ds Johan Oedendaal nog daar was. Ek het in 2013 verhuis na Hopefield.

    • @fietsryer1
      @fietsryer1 3 года назад

      Hier gekom het die dorpie net 'n NG Kerk gehad. Hier was geen Baptiste gemeente nie. Malmesbury was bietjie ver om elke Sondag soontoe te ry. Toe vind ek die Vredenburg Baptist Church. Elke Sondag die 30km soontoe en weer terug Hopefield toe. Toe gebeur Covid, en die brandstof prys styg. Wel soos baie het ek maar google probeer en tussen jou en Ivor op Kempton Park het ek my tydjie met die Here gedeel. Ek woon 'n Bybelstudie by in St Helenabaai, wat 50km van my is. Dit word gelei deur Moyra, ek verstaan julle ken mekaar. So my Sondag het ek nou na Woensdag geskuif. In die oggende saam met ander gelowiges en Sondae saam met jou en Ivor se gemeente. O ja en ek is Antoinette Pieters.

    • @BaptistekerkKrugersdorp
      @BaptistekerkKrugersdorp 3 года назад

      @@fietsryer1 Dankie dat jy ietsie van jou verhaal met my deel. Ek weet dat Hy wat die goeie werk in jou begin het sal dit ook voleindig, tot lof van Sy heerlikheid. En as ons en hierdie kanaal 'n instrument in die hande van die HERE kan wees is ek bly!Jy is altyd welkom.

  • @ellinorslabbert5624
    @ellinorslabbert5624 3 года назад

    Awesome diens ! Baie waardevol vir my.

  • @wilmadegoede6839
    @wilmadegoede6839 3 года назад

    Pragtige boodskap.. klank raas net