- Видео 317
- Просмотров 50 709
INSIG
Южно-Африканская Республика
Добавлен 25 мар 2021
INSIG - is ʼn program waar ons diepgaande gesprekke hè oor verskeie onderwerpe en ʼn Bybelse perspektief kry. Ons kyk na die konteks en kyk wat ons daaruit kan leer.
Ons liefdevolle en ontfermende God | Les Studie
Kan ’n vrou van haar babatjie vergeet? Kan sy die kind wat sy in die wêreld gebring het, net so laat staan? Selfs al sou so iets gebeur, sal Ek jou nooit vergeet nie (Jesaja 49:15, DB).
Emosies word dikwels as ongewens beskou, as iets wat vermy behoort te word. Vir sommiges is dit inherent irrasioneel. ’n Goeie mens is dus iemand wat nie as “emosioneel” beskryf kan word nie. Vir sommige denkskole in Griekse filosofie is die ideale mens “rasioneel” - iemand wat (meesal) óf bestand teen begeertes is óf een wat sy emosies aan emosielose rede onderwerp het.
Onbeteuelde emosies is weliswaar ’n probleem. Tog het die Here ons geskep met die vermoë om emosies te ervaar. In die Skrif sien ’n mens de...
Emosies word dikwels as ongewens beskou, as iets wat vermy behoort te word. Vir sommiges is dit inherent irrasioneel. ’n Goeie mens is dus iemand wat nie as “emosioneel” beskryf kan word nie. Vir sommige denkskole in Griekse filosofie is die ideale mens “rasioneel” - iemand wat (meesal) óf bestand teen begeertes is óf een wat sy emosies aan emosielose rede onderwerp het.
Onbeteuelde emosies is weliswaar ’n probleem. Tog het die Here ons geskep met die vermoë om emosies te ervaar. In die Skrif sien ’n mens de...
Просмотров: 50
Видео
Om behaaglik vir die Here te wees | Les Studie
Просмотров 16714 часов назад
“Die Here jou God is in jou midde, ’n held wat verlos. Hy verheug Hom met blydskap oor jou, Hy maak jou stil met sy liefde. Hy sal oor jou juig met jubelkrete” (Sefanja 3:17, AFR20). Stel jou die volgende voor: Dit is Vadersdag en ’n vyfjaar-oue kind gee ’n swak-oorgetrekte geskenkie aan sy pa. Die kind is vreeslik ingenome met sy poging. Nou sê die pa: “Seun, los maar dié geskenkie. Wat kan jy...
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 10
Просмотров 15921 час назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 10: “Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.” (Jakobus1:13)
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 9
Просмотров 14821 час назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 9: “Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.” (Matt 6:14)
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 8
Просмотров 13221 час назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 8: “En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof. (Galasiers 6:9-10)
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 7
Просмотров 161День назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 7 : “Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. (Jeremia 29:11)
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 6
Просмотров 176День назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 6: “En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.” (Lukas 17:21)
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 5
Просмотров 200День назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 5: “Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.”(Mattheus 5:16)
Verbondsliefde | Les Studie
Просмотров 224День назад
Jesus antwoord hom: ‘As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon (Johannes 14:23, NAB). Baie mense word geleer dat die Koinegriekse woord agápē slegs op Goddelike liefde dui. Daarenteen dui ander terme vir liefde, soos phileō, op ander tipes liefde - tipes wat afsteek teen agápē. Party beweer selfs dat agápē ’n eenr...
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 4
Просмотров 233День назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 4: “...maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag...” (Jesaja 40:31)
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 3
Просмотров 219День назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 3: “En as julle bid, gebruik nie ‘n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word. Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.” (Mattheus 6:7-8)
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 2
Просмотров 30214 дней назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 2: “En toe Hy op ‘n sekere plek besig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het.” (Lukas 11:1)
Tien Dae van Gebed - 2025 - Dag 1
Просмотров 40014 дней назад
Welkom by die Tien Dae van Gebed 2025! Ons glo dat gebed die begin van herlewing is. Fokus vir Dag 1: “Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.” (Johannes 15:5)
God het vrywillig lief | Les Studie
Просмотров 18414 дней назад
“‘Ek sal hulle afkerigheid genees, hulle vrywillig liefhê, want my toorn is van hulle afgewend’” (Hosea 14:5, OAB). Petrus verloën Jesus drie keer, presies soos die Heiland voorspel het (Matt. 26:34). Tog eindig die storie nie by daardie ontkennings nie. Ná sy opstanding vra Jesus vir Petrus: “‘Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?’” waarop die dissipel toe antwoord:...
Om Jesus en sy Woord te ken | Les Studie
Просмотров 16428 дней назад
Geheueteks: Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle meen dat julle daarin die ewige lewe het; en dit is dié wat van My getuig (Johannes 5:39). Johannes se Evangelie, net soos Markus s’n, eindig met ‘n samekoms in Galiléa. Hierdie laaste les oor Johannes gaan oor hierdie vergadering, maar skakel ook in by die tema van hoe ons Jesus en die Woord van God ken - ‘n konsep wat dwarsdeur die vierde E...
Die uur van verheerliking, Die Kruis en die Opstanding | Les Studie
Просмотров 161Месяц назад
Die uur van verheerliking, Die Kruis en die Opstanding | Les Studie
Die Vader, die Seun, en die Gees | Les Studie
Просмотров 180Месяц назад
Die Vader, die Seun, en die Gees | Les Studie
Die Weg, die Waarheid, en die Lewe | Les Studie
Просмотров 186Месяц назад
Die Weg, die Waarheid, en die Lewe | Les Studie
Ou Testamentiese profesieë word vervul | Les Studie
Просмотров 1612 месяца назад
Ou Testamentiese profesieë word vervul | Les Studie
Geseënd is hulle wat glo | Les Studie
Просмотров 1482 месяца назад
Geseënd is hulle wat glo | Les Studie
Meer getuienisse oor Jesus | Les Studie
Просмотров 1512 месяца назад
Meer getuienisse oor Jesus | Les Studie
Die Samaritane Getuienis | Les Studie
Просмотров 1582 месяца назад
Die Samaritane Getuienis | Les Studie
Getuies van Christus as die Messias | Les Studie
Просмотров 1643 месяца назад
Getuies van Christus as die Messias | Les Studie
Die Agtergrond Die Voorwoord | Les Studie
Просмотров 1683 месяца назад
Die Agtergrond Die Voorwoord | Les Studie
Tekens van Goddelikheid | Les Studie
Просмотров 1943 месяца назад
Tekens van Goddelikheid | Les Studie
Tekens wat die Weg aandui | Les Studie
Просмотров 1733 месяца назад
Tekens wat die Weg aandui | Les Studie
Kruisverhoor en aan die kruis deurboor | Les Studie
Просмотров 1674 месяца назад
Kruisverhoor en aan die kruis deurboor | Les Studie
Verraai, verhoor en verloën | Les Studie
Просмотров 2074 месяца назад
Verraai, verhoor en verloën | Les Studie
Baie Dankie.🙏🙏
Baie dankie
Baie Dankie.🙏🙏🙏
Daar is ook gevalle waar mense nie eers weet of agter gekom het dat hul jou te na gekom het nie. Ten tye wat ek hierdie besef het vra ek ook dat ek vergewe word self vir die sondes waarvan ek onbewus is... 😮
Dankie vir jul opoffering met die 10dae v gebed.. ek hou jul ook in my gebede met jul goeie werk en verspreiding van Sy woord 🙏
Jesus het my gebede beantwoord en vinniger as wat ek verwag het, Hy het werklik vir my voorsien en beste uitkoms gebied wat n penarrie sou wees. God is good all the time and all the time God is good 🙏
Baie dankie.
Baie dankie.
Baie dankie.
Kragtig.......
Amen Amen die Here seen julle geseende sabbat daar
Aan die anderkant van die spektrum... so versigtig ek bid so spesifiek en ek kry dit en besef later dat dit toe nou nie was wat ek wou hê nie... 😮
Baie Dankie.
Amen Prays Ons Konning Hemels Vader Dankie Jesus
Vader in die hemel, dankie dat ons verenig kan wees in gebed. Bind ons mef 'n band van liefde, howel nie fisies saam met die gemeente; mag ons in die gees gebind wees in Christus Jesus onse Heiland. Amen 🙏
Goeienaand leraar, Ek hoop u en u gesin het 'n baie voorspoedige jaar, vol liefde en vrede. Jammer ek pla u nou met onnodige vrae. Ek hoop nie u neem my vrae verkeerd op nie, maar dit pla my. 1. Hosea - het hy die vrou geken? het hy dalk alreeds aangetrokke gevoel tot die vrou? Ek verstaan God wil die volk laat verstaan dat hulle ontrou is, maar dit voel vir my verskriklik dat die arme Hosea nou "gestraf" word vir die volk se sondes. Ek verstaan ons almal is sondig en verdien niks goed nie, maar voel steeds jammer vir Hosea. 2. Johannes 21: 15 - die ou vertaling skryf "Simon, seun van Jona" die nuwe vertaling skryf "Simon, seun van Johannes" Watter een is nou reg? 3. Soos u nou self gesê het, vra Jesus het hy Hom "Agapeo", maar Simon hou vol met "broederliefde". Jesus aanvaar later die broederliefde? Of nie? 4. Dit is werklik soms baie moeilik om sommige mense lief te hê. Hoe kry ek dit reg om sulke mense lief te hê? Weereens jammer dat ek pla. Mag u 'n mooi aand hê. Groete
Baie Dankie. Voorspoedige Nuwe Jaar.🙏🙏🙏🙏
Baie Dankie.
Baie dankie
Yeah!!!! Jy is terug!!!!
Baie Dankie.
Baie Dankie.
Baie Dankie.
Baie Dankie.🙏🙏
Baie dankie.
Baie Dankie.
Baie dankie.
Baie Dankie.
Goeie Dag Koos, ons waardeer jou dank betuiging
Baie Dankie.
Baie dankie.
Baie dankie.
Baie Dankie. Austin Tx.
Baie dankie.
Baie dankie.
Baie Dankie.
Baie Dankie.🙏🙏
Baie dankie .
Baie dankie.
Baie Dankie.
Dankie !
Baie Dankie.
Jesus het die prys betaal, die stryd alreeds gewen, ons moet net Sy geskenk aan ons aanvaar en reg wees want Hy kom binnekort. Dankie vir jul lesse en sterkte met jul evangelisasie
Baie Dankie. 🙏🙏
Baie Dankie.
Baie Dankie.
Baie Dankie.
Baie Dankie.
Baie Dankie.
Baie dankie.
Dankie, leraar. Waardeer jul moeite.