- Видео 227
- Просмотров 41 749
Padlangs TV Kanaal
Добавлен 16 май 2019
Padlangs word aangebied deur Esté Geldenhuys en bevat episodes van haar TV reeks PADLANGS wat op Kruiskyk TV uitgesaai was en 'n versameling van gedagtes wat Vader God op haar hart gelê het.
Vergifnis Episode 5 - 15 Januarie 2025
Goddelike vergifnis is 'n daad van innerlike vrede en herstel. Dit vra moed om ou wonde te genees en die las van wrokke agter te laat. Deur saam met Vader te vergewe, gee ons onsself die geleentheid om vry te wees van pyn en ons harte oop te maak vir 'n nuwe begin in ons reis saam met Hom en Sy planne vir ons. Dit gaan nie net oor die ander persoon nie, maar oor ons eie groei en heling in Vader God se wil. Kom stap saam met my in die nuwe reeks waar ons kyk na warlike Goddelike vergifnis deur Sy Woord en die leiding van die Heilige Gees.
Просмотров: 92
Видео
Vergifnis Episode 4 - 8 Januarie 2025
Просмотров 14921 день назад
Goddelike vergifnis is 'n daad van innerlike vrede en herstel. Dit vra moed om ou wonde te genees en die las van wrokke agter te laat. Deur saam met Vader te vergewe, gee ons onsself die geleentheid om vry te wees van pyn en ons harte oop te maak vir 'n nuwe begin in ons reis saam met Hom en Sy planne vir ons. Dit gaan nie net oor die ander persoon nie, maar oor ons eie groei en heling in Vader...
Vergifnis Episode 3 - 1 Januarie 2025
Просмотров 131Месяц назад
Goddelike vergifnis is 'n daad van innerlike vrede en herstel. Dit vra moed om ou wonde te genees en die las van wrokke agter te laat. Deur saam met Vader te vergewe, gee ons onsself die geleentheid om vry te wees van pyn en ons harte oop te maak vir 'n nuwe begin in ons reis saam met Hom en Sy planne vir ons. Dit gaan nie net oor die ander persoon nie, maar oor ons eie groei en heling in Vader...
Verlossing het gekom - 25 Desember 2024
Просмотров 78Месяц назад
Verlossing het gekom - 25 Desember 2024
Vergifnis Episode 2 - 18 Desember 2024
Просмотров 110Месяц назад
Goddelike vergifnis is 'n daad van innerlike vrede en herstel. Dit vra moed om ou wonde te genees en die las van wrokke agter te laat. Deur saam met Vader te vergewe, gee ons onsself die geleentheid om vry te wees van pyn en ons harte oop te maak vir 'n nuwe begin in ons reis saam met Hom en Sy planne vir ons. Dit gaan nie net oor die ander persoon nie, maar oor ons eie groei en heling in Vader...
Vergifnis Episode 1 - 11 Desember 2024
Просмотров 193Месяц назад
Goddelike vergifnis is 'n daad van innerlike vrede en herstel. Dit vra moed om ou wonde te genees en die las van wrokke agter te laat. Deur saam met Vader te vergewe, gee ons onsself die geleentheid om vry te wees van pyn en ons harte oop te maak vir 'n nuwe begin in ons reis saam met Hom en Sy planne vir ons. Dit gaan nie net oor die ander persoon nie, maar oor ons eie groei en heling in Vader...
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 32 - 4 Desember 2024
Просмотров 1122 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 32 - 4 Desember 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 31 - 27 November 2024
Просмотров 1182 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 31 - 27 November 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 30 - 20 November 2024
Просмотров 1082 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 30 - 20 November 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 29 - 13 November 2024
Просмотров 892 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 29 - 13 November 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 28 - 6 November 2024
Просмотров 682 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 28 - 6 November 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 27 - 31 Oktober 2024
Просмотров 822 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 27 - 31 Oktober 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 26 - 23 Oktober 2024
Просмотров 3563 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 26 - 23 Oktober 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 25 - 16 Oktober 2024
Просмотров 1773 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 25 - 16 Oktober 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 24 - 9 Oktober 2024
Просмотров 2063 месяца назад
Esté breek brood - Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 24 - 9 Oktober 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 23 - 2 Oktober 2024
Просмотров 1303 месяца назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 23 - 2 Oktober 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 22 - 25 September 2024
Просмотров 1904 месяца назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 22 - 25 September 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 21 - 18 September 2024
Просмотров 914 месяца назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 21 - 18 September 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 20 - 11 September 2024
Просмотров 1334 месяца назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 20 - 11 September 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 19 - 4 September 2024
Просмотров 1015 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 19 - 4 September 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 18 - 28 Augustus 2024
Просмотров 1075 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 18 - 28 Augustus 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 17 - 21 Augustus 2024
Просмотров 1335 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 17 - 21 Augustus 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 16 - 14 Augustus 2024
Просмотров 1445 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 16 - 14 Augustus 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 15 - 7 Augustus 2024
Просмотров 5605 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 15 - 7 Augustus 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 14 - 31 Julie 2024
Просмотров 1056 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 14 - 31 Julie 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 13 - 24 Julie 2024
Просмотров 1136 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 13 - 24 Julie 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 12 - 17 Julie 2024
Просмотров 1466 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 12 - 17 Julie 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 11 - 10 Julie 2024
Просмотров 1296 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 11 - 10 Julie 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 10 - 3 Julie 2024
Просмотров 1647 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 10 - 3 Julie 2024
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 9 - 26 Junie 2024
Просмотров 1907 месяцев назад
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 9 - 26 Junie 2024
Este dankie so so kosbare woord.Kan jy die app wat jy genoem het neer le in comment kon nie lekker hoor nie.Baie Dankie.
Dankie v hierdie kragtjge Boodskap , mag Heilige Gees ons lei en help met Onderskeidingsvermoë om Warmhartiges reg te hanteer❤
Hi, wat is die man se naam wat jy se ons meer inligting kan kry?
🛐
👑👑👑Opreg D A N K I E!
Ek het besef dat voordat ons ni ons identiteit in God in raaksien en besef ni, ons nie volkome oor kan gee aan God ni, want ons focus is op ons self. Sooo.. n belangrike boodskap. Dankie Este
Uitstekend-sien uit na al die boodskappies, Esté!
Amen en amen !! Dankie Este vir die kosbare Woord wat jy vanmore vir ons gebring het !! 🙏🏻❤️
Amen!
Dankie
Amen 🙌🙏
So kosbaar| dankie Here Jesus!!!
Dankie ❤
Wat n Wonderlike Liefdevolle Ewige Vader is YHWH nie!!!! Ek LOOF en PRYS U GROOT EN WONDERLIKE NAAM BO ALLE NAME!! HALLELUYAH!!!
Hoe wonderlik en spesiaal uniek is ons geskape!! Dankie Esté!!
Kragtige boodskap!! Dankie Esté
Waar was die Afrikaaner werkes deur die streke van werkes?
Pragtige bemoedigende boodskap ..dankie Esté..Seënwense
Dankie!
Kosbaar dankie liewe Este n heerlike begin vir my dag. Seēnqense vir jou..
Dankie Este dat jy dit weer aan ons bevestig het. Dankie, dankie.
Baie dankie Esté!
Dis ook my gebed Vader God.. geloof .. meer geloof
Vol wysheid en verheerliking. Amen.
Amen Hy Ken my
Kosbare Woord
Waar kan ek die hele reeks kry. Asb. Dit is so kosbaar. Amen.
Hoe spel men's daardie dokter se naam wat hierdie boek geskryf het asb.
Baie dankie Abba Vader vir die Woord en die Bloed mask ons getroue aan die waarheid en self ondersoek sodat ons voluit saam met die Heilige Gees Kan wandel in oor winning. Dankie Estie dat jy gehoorsaam aan Abba Vader Seun en Heilige Gees Sela
Pragtige boodskap...dankie Estie ..Seënwense xx
Good evening beloved Thank you women of God, this message was absolutely wonderful, on Time a word so in season for me this evening .I Love & appreciate you . Shalom
AMEN AND AMEN 🙏 GLORY to God 🙌
Dankie Vader dat hierdie kosbare Woord ons altyd vat na die weg die waarheid en die lewe
Thank you for this teaching .
Dankie Gesila dT ek weer na jou kan luiste
Pragtige boodskap Este xx
Dankie Estie ek het jou nog altyd bbesonder waardeer op Kruiskyk. Onvangs nou baie sleg met Loadsheading. Dankie vir U Tube. Jesus liefde Tokkid
Jamme Tokkie
❤
Baie dankie Esté!
Ons dank aan ons Almagtige Skepper vir mense soos Esté wat U Woord aan ons verstaanbaar oordra.
So dankbaar om na dié boodskap te kon luister. Dankie dankie!
Die Liefde van YAHSHUA is Wonderbaar, Wonderbaar, Wonderbaar.... 🎶
HalleluYah! Amen! Dankie ABBA VADER! Hoe GROOT is U!!!!!
Esté dankie ek het dit so geniet en moes dit hoor.
👑⭐
Dankie Este
Sien nie die link vir die boek nie?
Kosbare waarhede! Prys ons Vader se Naam!
Lees Charles Finney se boeke oor Revival
Stem so saam!!