- Видео 52
- Просмотров 65 513
Nuwe Lof
Южно-Африканская Республика
Добавлен 5 ноя 2023
Vars Afrikaanse lof en aanbidding.
'n Platform waar nuwe Afrikaanse aanbidding vrygestel word - singbaar, skrifgetrou en Geesvervuld.
'n Platform waar nuwe Afrikaanse aanbidding vrygestel word - singbaar, skrifgetrou en Geesvervuld.
Nuwe Lof, Franco Gagiano | In U heerlikheid (Lewendige Opname)
© 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Franco Gagiano
Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente
Video produksie deur Next Is
CCLI: 7247579
Lirieke:
Vers 1:
In U heerlikheid, val ek voor U troon
Op my aangesig, want U alleen is waardig Heer
Pre-Chorus 1:
Want U alleen, U alleen is waardig Heer
Pre-Chorus 2:
Want U alleen, U alleen is waardig Heer
Want U alleen, U alleen is waardig Heer
Chorus 1:
Die hele aarde, al die heem'le
Sing dit saam: U is waardig Heer
Vers 1 :
In U heerlikheid, val ek voor U troon
Op my aangesig, want U alleen is waardig Heer
Chorus 1:
Die hele aarde, al die heem'le
Sing dit saam: U is waardig Heer
Brug 1:
Heilig, heilig is U naam
Heilig, heilig is U naam
Brug 2:
Heilig, heilig is U naam
Heilig, hei...
Geskryf deur: Franco Gagiano
Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente
Video produksie deur Next Is
CCLI: 7247579
Lirieke:
Vers 1:
In U heerlikheid, val ek voor U troon
Op my aangesig, want U alleen is waardig Heer
Pre-Chorus 1:
Want U alleen, U alleen is waardig Heer
Pre-Chorus 2:
Want U alleen, U alleen is waardig Heer
Want U alleen, U alleen is waardig Heer
Chorus 1:
Die hele aarde, al die heem'le
Sing dit saam: U is waardig Heer
Vers 1 :
In U heerlikheid, val ek voor U troon
Op my aangesig, want U alleen is waardig Heer
Chorus 1:
Die hele aarde, al die heem'le
Sing dit saam: U is waardig Heer
Brug 1:
Heilig, heilig is U naam
Heilig, heilig is U naam
Brug 2:
Heilig, heilig is U naam
Heilig, hei...
Просмотров: 1 180
Видео
Nuwe Lof, Franco Gagiano | In U heerlikheid (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 3972 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Franco Gagiano Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7247579 Lirieke: Vers 1: In U heerlikheid, val ek voor U troon Op my aangesig, want U alleen is waardig Heer Pre-Chorus 1: Want U alleen, U alleen is waardig Heer Pre-Chorus 2: Want U alleen, U alleen is waardig Heer Want U alleen, U alleen is waardig Heer Chorus 1: D...
Nuwe Lof, Leza Liversage | Klei (Lewendige Opname)
Просмотров 1,1 тыс.2 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Leza Liversage Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Video produksie deur Next Is CCLI: 7247541 Lirieke: Vers 1: Ek voel die druk van U duime in my sy En dis moeilik vir my om tevrede te bly Maar die hitte van U hande beskerm my Teen die winter se koue en teen diep verlatenheid Chorus: U is hier, altyd hier en U hande rondom my vou en vorm hierdie klei En ek...
Nuwe Lof, Ferreira Marais | Ek sal volg (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 2362 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Ferreira Marais Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7247545 Lirieke: Vers 1: Lei my Heer in U weë, maak my meer, meer soos U Elke tree wat ek gee, loop ek in U skaduwee Pre-Chorus: Alles wat my hart begeer, lê ek by U voete neer Chorus: Ek sal volg, waar U my lei Met elke tree, deur elke woord wat U my gee Sal ek volg...
Nuwe Lof, Anique Jordaan | Jesaja 60 (Lewendige Opname)
Просмотров 6422 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: LA Meintjes/F Gagiano/AC Jordaan/A Viljoen/JF van Wyk/C Lessing Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Videoproduksie deur Next Is CCLI: 7247597 Lirieke: Vers 1: Die son sal nooit weer kwyn nie Die maan sal aanhou skyn U heerlikheid en U glorie Here, mag dit nooit verdwyn Chorus 1: Ons sal roem, ons sal roem Ons sal roem in ons God Die lig wat ewig bly straal...
Nuwe Lof, Jattie de Beer | My Rots (Lewendige Opname)
Просмотров 6932 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Jattie de Beer Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Videoproduksie deur Next Is CCLI: 7247578 Lirieke: Verse 1: Net by God vind ek my rus Van Hom kom my redding en my hulp Hy is my Rots, my wegkruipplek Wat maak dat ek vas en stewig staan Vers 2: Net by God vind ek my krag Hy is my toevlug in my nood Hy is my skild, my wegkruipplek By wie ek altyd veilig is...
Nuwe Lof, Leza Liversage | Klei (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 2192 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Leza Liversage Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7247541 Lirieke: Vers 1: Ek voel die druk van U duime in my sy En dis moeilik vir my om tevrede te bly Maar die hitte van U hande beskerm my Teen die winter se koue en teen diep verlatenheid Chorus: U is hier, altyd hier en U hande rondom my vou en vorm hierdie klei E...
Nuwe Lof, Anique Jordaan | Jesaja 60 (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 1802 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: LA Meintjes/F Gagiano/AC Jordaan/A Viljoen/JF van Wyk/C Lessing/Nuwe lof) Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7247597 Lirieke: Vers 1: Die son sal nooit weer kwyn nie Die maan sal aanhou skyn U heerlikheid en U glorie Here, mag dit nooit verdwyn Chorus 1: Ons sal roem, ons sal roem Ons sal roem in ons God Die lig wat ...
Nuwe Lof, Ferreira Marais | Ek sal volg (Lewendige Opname)
Просмотров 1,2 тыс.2 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Ferreira Marais Opgeneem by: NG Suider Paarl Video produksie deur Next Is CCLI: 7247545 Lirieke: Vers 1: Lei my Heer in U weë, maak my meer, meer soos U Elke tree wat ek gee, loop ek in U skaduwee Pre-Chorus: Alles wat my hart begeer, lê ek by U voete neer Chorus: Ek sal volg, waar U my lei Met elke tree, deur elke woord wat U my gee Sal ek volg, waar U ...
Nuwe Lof, Deon Meiring | En ek wag (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 1802 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Deon Meiring Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7247545 Lirieke: Vers 1: Here, ek praat hier doer van onder af Ek lê op die grond en ek vermoed my mikrofoon is ook af Sal U luister of my lewe in ‘n voicenote in pas En dit terugspeel dat ek kan hoor asof ek buite staan Ek weet daar’s baie waaroor ek my eintlik sal ska...
Nuwe Lof, Deon Meiring | En ek wag (Lewendige Opname)
Просмотров 4452 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur Deon Meiring Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Videoproduksie deur Next Is CCLI: 7247542 Lirieke: Vers 1: Here, ek praat hier doer van onder af Ek lê op die grond en ek vermoed my mikrofoon is ook af Sal U luister of my lewe in ‘n voicenote in pas En dit terugspeel dat ek kan hoor asof ek buite staan Ek weet daar’s baie waaroor ek my eintlik sal skaam Maa...
Nuwe Lof, Jattie de Beer | My Rots (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 1672 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur Jattie de Beer Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7247578 Lirieke: Verse 1: Net by God vind ek my rus Van Hom kom my redding en my hulp Hy is my Rots, my wegkruipplek Wat maak dat ek vas en stewig staan Vers 2: Net by God vind ek my krag Hy is my toevlug in my nood Hy is my skild, my wegkruipplek By wie ek altyd veili...
Nuwe Lof, Louis Brittz | Wye Waters van Sy Liefde (Lewendige Opname)
Просмотров 1,1 тыс.4 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: William Rees Afrikaanse vertaling deur: Neil Büchner | Nuwe Lof Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Kerksondermure CCLI: 7245252 Lirieke: Vers 1: Wye waters van Sy liefde, barmhartigheid in vloed Vind ons hier as ons Verlosser, met Sy lewe vir ons boet Onbegryplik Heer U liefde, onophoudelik ons dank Onvergeetlik is U goedheid, ons bely dit ewig l...
Nuwe Lof, Louis Brittz | Wye Waters van Sy Liefde (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 5074 месяца назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: William Rees Afrikaanse vertaling deur: Neil Büchner | Nuwe Lof Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Kerksondermure CCLI: 7245252 Lirieke: Vers 1: Wye waters van Sy liefde, barmhartigheid in vloed Vind ons hier as ons Verlosser, met Sy lewe vir ons boet Onbegryplik Heer U liefde, onophoudelik ons dank Onvergeetlik is U goedheid, ons bely dit ewig l...
Nuwe Lof | Stella - Wat U Wil (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 1,4 тыс.5 месяцев назад
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Stella Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Kerksondermure CCLI: 7242578 Verse 1: Ek word stil om te hoor wat U sê Voed my siel laat U woord in my lê Kom hou U hand oor my, ek wil doen wat U sê Kom vorm my deur U vuur, wat U wil, wil ek hê Chorus: Ek gee oor, wil myself verloor In U heerlikheid, wat U wil, wil ek hê Met my hart wyd oop, van myself ...
Nuwe Lof, Stella | Wat U Wil (Lewendige Opname)
Просмотров 7785 месяцев назад
Nuwe Lof, Stella | Wat U Wil (Lewendige Opname)
Nuwe Lof | Hoe koop jy 'n Multitrack?
Просмотров 686 месяцев назад
Nuwe Lof | Hoe koop jy 'n Multitrack?
Nuwe Lof | Hoekom gebruik ons Multitracks?
Просмотров 506 месяцев назад
Nuwe Lof | Hoekom gebruik ons Multitracks?
Nuwe Lof | Hoe gebruik jy Multitracks?
Просмотров 656 месяцев назад
Nuwe Lof | Hoe gebruik jy Multitracks?
Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Lewendige opname)
Просмотров 1,3 тыс.7 месяцев назад
Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Lewendige opname)
Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 5257 месяцев назад
Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, STASS | Die Here leef in my (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 4437 месяцев назад
Nuwe Lof, STASS | Die Here leef in my (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, STASS | Die Here leef in my (Lewendige Opname)
Просмотров 1,2 тыс.7 месяцев назад
Nuwe Lof, STASS | Die Here leef in my (Lewendige Opname)
Nuwe Lof, Leza Liversage | Weer En Weer (Offisiële Liriek Video)
Просмотров 75210 месяцев назад
Nuwe Lof, Leza Liversage | Weer En Weer (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, Leza Liversage | Weer En Weer (Akoestiese Weergawe)
Просмотров 1,4 тыс.10 месяцев назад
Nuwe Lof, Leza Liversage | Weer En Weer (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Retief Burger | Want So Lief (Lewendige Opname)
Просмотров 2,4 тыс.10 месяцев назад
Nuwe Lof, Retief Burger | Want So Lief (Lewendige Opname)
Nuwe Lof, Stella | Net U (Lewendige Opname)
Просмотров 2,2 тыс.10 месяцев назад
Nuwe Lof, Stella | Net U (Lewendige Opname)
Nuwe Lof, Louis Brittz | Brood en Wyn (Lewendige Opname)
Просмотров 1,1 тыс.10 месяцев назад
Nuwe Lof, Louis Brittz | Brood en Wyn (Lewendige Opname)
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Lewendige Opname)
Просмотров 3,1 тыс.10 месяцев назад
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Lewendige Opname)
Ongelooflik mooi
Fantasties baie baie dankie !!! Dankie God Die Vader God Die Seun en God Die Heilige Gees...In Jesus Naam Amen ‼️🙏❤️🔥
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Love dit julle! Is dit Gavin Young op dromme??? What's up brother!?
Goed raak gesien Frikkie!
❤
O wowowow! 🙌 🙌 🙌 Prys die Here vir hierdie wonderlike talent en lof tot eer van Hom!
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Onbeskryflik mooi!
Baie mooi
Ag dis mooi!
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Mooi, Anique! Sjoe!
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Mooi, broertjie!!! Absoluut pragtig!
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Pragtige loflied
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
So pragtig!! My gebed…..🙏🏻
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Dit IS so mooi!!baie baie dankie Vir die mooi woorde wat JY Vir My en Nicolette gestuur het!!!❤
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Dankie
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Amen
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Mooi Louis!! Dankie.
🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Groot, Almagtig, wonderbaar goed vir ons is YHWH. Ons loof Hom, ons eer Hom ons prys Sy wonderlike naam en ons Dank hom vir Sy seun YaHshua dat hy sy lewe vir ons kom neer le het en ons weer ons Vader se wil kom leer het
Puik!
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Love your music am Ugandan
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Dankie❤
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Salwing salwing lofprysing❤❤❤❤
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
louis moenie aftree nie mense het jou nodig om by hulle harte uit te kom dis hoe ek die here weer gefind het dankie vir wat jy doen.
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Ooooo kragtig!!!!!!!! 🔥🔥🔥👏👏👏👏👏👏👏👏🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼❤❤❤❤❤❤❤
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Ooo amen sagte windjie ja, kom Heilige Gees ooo dis so pragtig ons wag op U Heilige Gees 🙏🏼🛐🙏🏼😭😭😭😭❤❤❤❤❤❤
🛐🛐🛐🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼👋👋🙌🙌🙌🙌🙌🙌❤
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Jesus is als vir ons. Ons harte gaan na ons mense uit wat siek is. Net Jesus kan help😢
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Beautiful 🎉
Pragtig!
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Omtrent my gunsteling song van 2024!
Ek kan se ek voel die heilige gees waneer ek na die lietjie luister. hoop julle maak meer lietjies waar julle al GOD se Heikigge Namme gebruik. Wow ek kon amper nie my orre glo toe ek na die lietjie geluister het nie. Dit het my skoon hoendervel gegee. Hou so aan julle, almal sing mooi. Mag Jesus julle net seen voorentoe. 👌👌👌👌👌👌
Wat ñ blessing. Amazing. Baie dankie.
Yoh pragtig, ek geniet GOD se teenwoordigheid ❤
Aan Hom al die eer ❤ .❤
So mooi SY VOLK MY HART DORS NA U MOOI KONING JESUS EK DANS
Amen 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻
E MANUAL
beautiful en rou
SAL U LOOF V U GOEDHEID LOOF U HERE GOEDHEID
Psalm 145:21 Ek sal die lof van die Here verkondig. Laat al wat leef, sy heilige Naam vir altyd prys.🙌 Pragtige lied!
Stunning
Besonderse lied! Dankie
Afrikaans leef!
PRAGTIG DAARS NET EEN MAGTIG ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤DANKIE JESUS JESUS