- Видео 56
- Просмотров 1 917 212
Shongololo Media
Южно-Африканская Республика
Добавлен 9 авг 2017
Klein Pikkewyn Produksies is nou Shongololo Media. Ons doel is om Afrikaanse leer so pret as moontlik te maak. Ons beoog ook om ons videos nou aan Engelse kykers te wys - daarom die naamverandering.
Oom Olifant - Afrikaanse Kinderliedjies
Woorde:
Oom Olifant, jou reuse dier
Die mense lag vir hul plesier,
Want waar het jy al ooit gehoor
Van ’n stertjie van agter en
’n stertjie van voor?
#oomolifant
Oom Olifant, jou reuse dier
Die mense lag vir hul plesier,
Want waar het jy al ooit gehoor
Van ’n stertjie van agter en
’n stertjie van voor?
#oomolifant
Просмотров: 24
Видео
Daar's Vissies in Die Water | Christelike Liedjies vir Kleuters
Просмотров 3 тыс.5 месяцев назад
Woorde: Daar's vissies in die water, Kyk hoe swem hul rond. Daar's voëltjies in die lug en daar's diere op die grond. Daar's blomme in die velde, daar's riete in die vlei. Wie sou dit al's gemaak het? Die HERE ja dis hy!
Vinger Familie | Pappa Vinger | Afrikaanse Kinderliedjies & Videos vir Kleuters
Просмотров 8296 месяцев назад
Woorde: Pappa vinger, Pappa vinger, waar is jy? Hier is ek, hier is ek, jy't my gekry! Mamma vinger, Mamma vinger, waar is jy? Hier is ek, hier is ek, jy't my gekry! Boetie vinger, Boetie vinger, waar is jy? Hier is ek, hier is ek, jy't my gekry! Sussie vinger, Sussie vinger, waar is jy? Hier is ek, hier is ek, jy't my gekry! Baba vinger, Baba vinger, waar is jy? Hier is ek, hier is ek, jy't my...
Alfabet in Afrikaans - ABC Liedjie
Просмотров 9406 месяцев назад
Kom ons leer die alfabet in Afrikaans met hierdie prettige liedjie. #alfabetinafrikaans #abcliedjie
Veels Geluk Liewe Maatjie
Просмотров 5376 месяцев назад
Opsoek na 'n spesiaal gemaakte video vir daardie spesiale persoon op sy verjaarsdag? Kontak ons hier www.shongololo.media/kontak-ons/ #veelsgelukliewemaatjie #veelsgeluk
Afrikaanse Wiegeliedjies vir Droomland
Просмотров 3867 месяцев назад
Welkom by Shongololo Media! In hierdie video bied ons 'n versameling van pragtige Afrikaanse wiegeliedjies aan wat jou kleintjies na 'n rustige en vreedsame droomland sal neem. Elke liedjie is met sorg geskryf om kalmte en vrede te bring, terwyl dit hulle verbeelding en drome prikkel. Hierdie video bevat die volgende wiegeliedjies: 0:00 Klaasvakie se Besoek 3:14 Sterretjies Wieg 6:44 Engel van ...
Dae van die Week - Afrikaanse Liedjie
Просмотров 1,2 тыс.7 месяцев назад
Welkom terug by Shongololo Media! 🎉 Vandag het ons 'n spesiale Afrikaanse liedjie vir kinders, perfek vir die "Dae van die Week"! 🎶 Ons het hierdie aansteklike deuntjie geskep om kinders te help om die dae van die week te leer terwyl hulle pret het en dans. 🌟 Kom sing saam en leer die dae van die week terwyl ons 'n kleurryke en vrolike musiekvideo wys! Dit is 'n wonderlike manier om taalvaardig...
Leer Kleure in Afrikaans - Vissie Liedjie vir Kinders
Просмотров 1 тыс.7 месяцев назад
🎨 Ontdek die wonderlike wêreld van kleure saam met ons nuwe Afrikaanse Kinderliedjie, "Vissie Vissie Waar Is Jy"! 🐟🌈 Laat jou kleintjies pret hê terwyl hulle leer om kleure te herken en te onthou. In hierdie vrolike en kleurryke video, neem ons jou en jou kleintjies op 'n avontuur deur 'n betowerende onderwaterwêreld. Elke vis in die see is 'n ander kleur, en ons vra "Vissie Vissie, waar is jy?...
Daar's Vissies in die Water Liedjie & Animasie Video vir Kinders
Просмотров 1,2 тыс.7 месяцев назад
Vissies in die water Afrikaanse liedjie en animasie video vir kinders. #vissiesindiewater #afrikaansemusiek #kindermusiek
Eendjies Eendjies Stap in 'n Ry (Liedjie)
Просмотров 10 тыс.Год назад
Afrikaanse kinderliedjie - Eendjies Eendjies Stap in 'n Ry
Learn How to Say 'How Are You?' in Afrikaans | Essential Afrikaans Phrases
Просмотров 3,5 тыс.Год назад
Welcome back to our 'Learn Afrikaans' series! In this episode, we're diving into another fundamental phrase that will help you connect with Afrikaans speakers. Get ready to learn how to ask 'How are you?' in Afrikaans as we break down the phrase 'Hoe gaan dit met jou?' step by step. Whether you're a beginner or brushing up on your Afrikaans skills, this lesson is designed to make your language ...
How to Say 'Good Morning' in Afrikaans | Learn Afrikaans Phrases
Просмотров 12 тыс.Год назад
Welcome to another episode of our 'Learn Afrikaans' series! In today's lesson, we're going to master a commonly used greeting - 'Good Morning' in Afrikaans. Join us as we break down the phrase 'Goeie Môre' and guide you through each syllable, making pronunciation easy and fun. If you're new to Afrikaans or looking to refresh your language skills, this video is perfect for you. By the end of the...
Eendjies, Eendjies Stap in 'n Ry - Afrikaanse Rympie (Saamlees Video)
Просмотров 3,1 тыс.Год назад
Hierdie gratis e-boek is ook beskikbaar op ons webblad in PDF-formaat: www.shongololo.media Direkte skakel: drive.google.com/file/d/1Frb-8XOsqZL_esXjMaI2c5y1iaHU7wjQ/view?usp=drive_link #gratisafrikaanseboeke #afrikaanseboekevirkinders #storieboeke #rympies
Wielie Walie - Afrikaanse Rympie (Saamlees Video)
Просмотров 416Год назад
Wielie Walie - Afrikaanse Rympie (Saamlees Video)
Seediere in Afrikaans - Afrikaansleer vir Kleuters
Просмотров 14 тыс.4 года назад
Seediere in Afrikaans - Afrikaansleer vir Kleuters
ABC Legkaarte in Afrikaans - Leer Die ABC in Afrikaans
Просмотров 9 тыс.4 года назад
ABC Legkaarte in Afrikaans - Leer Die ABC in Afrikaans
Abraham En Sara - Bybelstories In Afrikaans
Просмотров 11 тыс.6 лет назад
Abraham En Sara - Bybelstories In Afrikaans
Kiepie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Просмотров 15 тыс.6 лет назад
Kiepie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Visvang vir Jesus - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Просмотров 60 тыс.6 лет назад
Visvang vir Jesus - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Samevoeging Van Afrikaanse Videos Vir Kleuters
Просмотров 28 тыс.6 лет назад
Samevoeging Van Afrikaanse Videos Vir Kleuters
AFRIKAANSE KINDER VIDEOS VIR KLEUTERS
Просмотров 110 тыс.6 лет назад
AFRIKAANSE KINDER VIDEOS VIR KLEUTERS
Tien Klein Paddatjies - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Просмотров 27 тыс.7 лет назад
Tien Klein Paddatjies - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Wippie en Snippie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Просмотров 12 тыс.7 лет назад
Wippie en Snippie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Paddatjie Paddatjie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Просмотров 50 тыс.7 лет назад
Paddatjie Paddatjie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Die Muis En Die Klok - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Просмотров 6 тыс.7 лет назад
Die Muis En Die Klok - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Skitter Skitter Kleine Ster - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Просмотров 9 тыс.7 лет назад
Skitter Skitter Kleine Ster - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Wielie Wielie Walie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters
Просмотров 230 тыс.7 лет назад
Wielie Wielie Walie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters