Paul Potgieter
Paul Potgieter
  • Видео 21
  • Просмотров 4 996
Gereformeerde Kerk Alberton (wes) Kerssangdiens '24
Die Alberton mannekoor en Alberton dameskoor het die Kerssangdiens by die Gereformeerde Kerk Alberon (wes) aangebied op 1 Desember 2024. Dit was 'n pragtige geleentheid om die geboorte van Christus so saam te herdenk.
Просмотров: 20

Видео

Gereformeerde Kerk Alberton sluit. 22 September 2024
Просмотров 682 месяца назад
Die Gereformeerde Kerk Alberton (Gestig 1939) het die laaste erediens gehou op 22 September 2024. Die meerderheid van die lidmate sluit aan by die Gereformeerde Kerk Alberton-wes, saam met die lidmate van GK Brackenhof, wat ook gesluit het. Ds Andries Kruger het tydens hierdie erediens ge-emeriteer.
Gereformeerde Kerk Alberton se laaste diens. 2 September 2024
Просмотров 692 месяца назад
Op 22 September 2024, het die Gereformeerde Kerk Alberton die laaste erediens gehou. Tydens die geleentheid het ds Andries Kruger gëemeriteer, die kerkraad het ontslag gekry en die gemeente se attestate is afgelees- die meerderheid na die Gereformeerde kerk Alberton-wes. Die kamera se driepoot het gesukkel en ek moes die video baie redigeer, by die bewe-gedeeltes verby.
Jerusalem
Просмотров 353 месяца назад
Alberton se Dameskoor en Mannekoor het op 15 September 2024 by die tweedelaaste erediens van die Gereformeerde Kerk Alberton gesing. Met "Jerusalem" het die koor in die gange en op die gallery gestaan en die koster het gehelp met die kerkklokke.
Konsert uittreksels
Просмотров 105Год назад
Musiek-voorbeelde uit 'n paar konserte deur Dr. Paul Potgieter. Hy trre op saam met Dr Trix vd Walt (sang) en Mr. Tiisetso Mohale (Basviool). Vind meer besonderhede op www.flute.co.za
AMK gewyd
Просмотров 502 года назад
Die Albertonse Mannekoor tree gereeld in kerke op . Ons Paas- Kers- en lofdiens programme is besonder gewild. Kontak ons gerus vir optredes. (Kontakbesonderhede is op ons Facebook blad)
Paul Wedding music sampler
Просмотров 1783 года назад
In this video I give a sample of music for a wedding. Here I play on the flute, pipe organ, pan flute and accordion. Each instrument creates a unique effect and is suitable for various moments of the wedding ceremony and reception thereafter. For more information, see my webpage: www.flute.co.za The music featured in this video: * Boccherini: Minute (Flute) * Mendelssohn: Wedding march (Organ/ ...
Alberton Geloftefees 2021
Просмотров 1353 года назад
Geloftesees 2021 in Alberton. Vanjaar se fees was in die NG kerk Brackenhurst, met ds Johan Pienaar (van Pretoria) wat gepreek het. Alberon se mannekoor en dameskoor o.l.v. dr Paul Potgieter het verdere luister aan die geleentheid verleen
Descant Pan Flute / Sopraan panfluit
Просмотров 1814 года назад
"Plasir d' amour" on the Descant pan flute. Hand- crafted and accurately tuned, this is an excellent flute for a beginner and for a performer. Note how I tilt the instrument to produce sharps and flats. To order, or for more information, visit my web site, www.flute.co.za You can also email me. potgieter@icon.co.za
Muss i denn
Просмотров 1904 года назад
The Octave pan flute is the smallest in my range of hand-crafted pan flutes. It is easy to play and produces a pleasant tone. Here I play a German folk song, made famous by Elvis Presley as "Wooden heart" For more information or to order, visit my website, www.flute.co.za or email me potgieter@icon.co.za
Be still my soul
Просмотров 664 года назад
Alberton Mannekoor en dameskoor werk saam in hierdie opname. Weereens 'n virtuele opname, waar elkeen tuis video of stem opneem. Dis gemaak tydens die Corona-virus :grendeltyd" "Be still my soul" is die tema uit "Finlandia" van Jean Sibelius. Die teks is deur Katherina von Schiegel, (geb 1697), vertaal deur Jane Borthwick .
Variasies op "Al le die berge" (1 minuut)
Просмотров 454 года назад
Hier is 'n uittreksel uit die langer video met dieselfde titel (ook op hierdie kanaal). Ek speel op 16 verskillende instrumente verskeie variasies op 'n volksliedjie. Die instrumente sluit in 'n trap-orrel uit 1908, akkordion uit die 1930s en 'n Engelse konsertina va 1947.
"Al le die berge" variasies
Просмотров 1 тыс.4 года назад
Hier is 'n stel variasies op die bekende volksliedjie. Ek gebruik 16 verskillende instrumente, wat nie gewoonlik saam gebruik word nie. Die resultaat is iets besonders. Dit is iets tussen kunsmusiek en boeremusiek. Ek hoop almal geniet dit. A set of variations on a Afrikaans folk song. This is an experiment with some unusual combinations of instruments. These include a" Celesti" (Dutch) harmoni...
Czardas fl, bass
Просмотров 375 лет назад
-The Czardas, a Hungarian dance, played by Stephanus (flute) and Tiisetso (Double bass)
Wedding march Flute
Просмотров 5395 лет назад
Die troumars op fluit, saam met klawerbord
Troumars
Просмотров 5705 лет назад
Troumars
Ave Maria
Просмотров 925 лет назад
Ave Maria
Accordion
Просмотров 405 лет назад
Accordion
Boere panfluit
Просмотров 4347 лет назад
Boere panfluit
Va Pensiero
Просмотров 7997 лет назад
Va Pensiero
Lichtensteiner polka
Просмотров 3167 лет назад
Lichtensteiner polka

Комментарии

  • @rianasterley4674
    @rianasterley4674 8 месяцев назад

    Heavenly music

  • @ShoeWorldEmpo1
    @ShoeWorldEmpo1 Год назад

    Pleasant sound. The man is an expert for sure.

  • @burtpotgierer5782
    @burtpotgierer5782 Год назад

    Very good

  • @TonyPPX
    @TonyPPX 2 года назад

    Baie mooi

  • @michellevengetasmichy-mist461
    @michellevengetasmichy-mist461 2 года назад

    Well done, so beautiful. Thank you very much

  • @michellevengetasmichy-mist461
    @michellevengetasmichy-mist461 2 года назад

    Wonderful. thank you

  • @michellevengetasmichy-mist461
    @michellevengetasmichy-mist461 2 года назад

    So lovely, So well played. thank you very much

  • @gailtringham2004
    @gailtringham2004 4 года назад

    That was really great Elise. What a truly gifted man. Please give him a round of applause from me Now if I find my Volkspieler dress we could be in business. Hope you are managing with your moon boot. Maybe you can do the moon walk to the music and you could go far and be in high demand my friend!!!!

    • @lizrood8137
      @lizrood8137 4 года назад

      So talented. ELize the kids don't have food no bread or meat don't let Mark know I told you, did make vetkoek and bread and took it over