NG Kerk Drie Riviere-Oos
NG Kerk Drie Riviere-Oos
  • Видео 665
  • Просмотров 259 809
Arende: Inleiding Tema 1
Arende: Inleiding Tema 1 - 9 Februarie 2025
Просмотров: 330

Видео

Rassie Erasmus emotional story about Makazole Mapimpi
Просмотров 66428 дней назад
Insetsel van Rassie Erasmus oor Makazole Mapimpi wat tydens die Erediens gespeel is
Kinderpinkster 12 tot 15 Mei 2024
Просмотров 539 месяцев назад
Kinderpinkster 12 tot 15 Mei 2024
In God se Biblioteek: Rut
Просмотров 4479 месяцев назад
In God se Biblioteek: Rut
Simbole (Metafore) van die Bybel
Просмотров 764Год назад
Simbole (Metafore) van die Bybel
3ROX BELYDENIS Kamp Video 2023.
Просмотров 340Год назад
3ROX BELYDENIS Kamp Video 2023.
In God se Biblioteek: Rigters
Просмотров 531Год назад
In God se Biblioteek: Rigters
In God se Biblioteek: Josua
Просмотров 596Год назад
In God se Biblioteek: Josua
In God se Biblioteek: Deuteronomium
Просмотров 524Год назад
In God se Biblioteek: Deuteronomium
God se Biblioteek: Numeri
Просмотров 500Год назад
God se Biblioteek: Numeri
God se Biblioteek: Levitikus
Просмотров 491Год назад
God se Biblioteek: Levitikus
God se Biblioteek: Eksodus
Просмотров 701Год назад
God se Biblioteek: Eksodus
God se biblioteek: Genesis
Просмотров 906Год назад
God se biblioteek: Genesis
Ds Chris en Jaco Basaaruitdaging 14 Augustus 2022
Просмотров 4332 года назад
Ds Chris en Jaco Basaaruitdaging 14 Augustus 2022
Gratis toer na Israel dag 18. Jaco Pienaar
Просмотров 893 года назад
Gratis toer na Israel dag 18. Jaco Pienaar
Gratis toer na Israel dag 17. Ds Chris Olivier
Просмотров 1133 года назад
Gratis toer na Israel dag 17. Ds Chris Olivier
Poppekas Sondag 17 Oktober 2021. Sampie & Ouma. Verandering
Просмотров 1043 года назад
Poppekas Sondag 17 Oktober 2021. Sampie & Ouma. Verandering
Krismisbed oomblikke saam met Jesus. Jaco Pienaar. Die Eend en die Duiwel
Просмотров 533 года назад
Krismisbed oomblikke saam met Jesus. Jaco Pienaar. Die Eend en die Duiwel
Poppekas Sondag 10 Oktober 2021. Sampie en Lindie. Jesus se verjaarsdag
Просмотров 333 года назад
Poppekas Sondag 10 Oktober 2021. Sampie en Lindie. Jesus se verjaarsdag
Krismisbed oomblikke saam met Jesus. Ramkat en sy maats. Ds Chris Olivier. Visvang
Просмотров 503 года назад
Krismisbed oomblikke saam met Jesus. Ramkat en sy maats. Ds Chris Olivier. Visvang
Gratis toer na Israel. Dag 16. Jaco Pienaar
Просмотров 343 года назад
Gratis toer na Israel. Dag 16. Jaco Pienaar
Poppekas Sondag 3 Oktober 2021. Sampie en Lindie. Liefde vir ander
Просмотров 733 года назад
Poppekas Sondag 3 Oktober 2021. Sampie en Lindie. Liefde vir ander
Krismisbed oomblikke saam met Jesus. Jaco Pienaar. Storie van die hout muur
Просмотров 443 года назад
Krismisbed oomblikke saam met Jesus. Jaco Pienaar. Storie van die hout muur
Gratis toer na Israel. Dag 15. Ds Chris Olivier
Просмотров 573 года назад
Gratis toer na Israel. Dag 15. Ds Chris Olivier
Erediens Sondag 26 September 2021. Ds Chris Olivier. Ek soek 'n nuwe pa
Просмотров 5983 года назад
Erediens Sondag 26 September 2021. Ds Chris Olivier. Ek soek 'n nuwe pa
Poppekas Sondag 26 September 2021. Janneman en Sampie. Vakansie-vergeet
Просмотров 323 года назад
Poppekas Sondag 26 September 2021. Janneman en Sampie. Vakansie-vergeet
Krismisbed oomblikke saam met Jesus. Ds Chris Olivier. Deel met mekaar
Просмотров 453 года назад
Krismisbed oomblikke saam met Jesus. Ds Chris Olivier. Deel met mekaar
Erediens Sondag 19 September 2021. Ds Christman Krige. Ek vergelyk myself met ander mense. Jak 2
Просмотров 3213 года назад
Erediens Sondag 19 September 2021. Ds Christman Krige. Ek vergelyk myself met ander mense. Jak 2
Geloofskafee Self dood
Просмотров 2093 года назад
Geloofskafee Self dood
Gratis toer na Israel. Dag 14 Jaco Pienaar
Просмотров 683 года назад
Gratis toer na Israel. Dag 14 Jaco Pienaar

Комментарии

  • @hettacloete2302
    @hettacloete2302 День назад

    Awsome...dankie ek het saam jul nagmaal gebruik wens oom. Andrew kon reeks beleef...arend sy gunsteling dier, visarendroep die mooiste geluid ooit. Tannie Hetta

  • @MariaVaneeden-xx6hc
    @MariaVaneeden-xx6hc 2 дня назад

    Baie dankie vir die mooi boodskap en die gelukwensing. Jack en Ria van Eeden

    • @ngkerkdrieriviere-oos3401
      @ngkerkdrieriviere-oos3401 День назад

      Dankie vir jul boodskap oom Jack en tannie Ria. Weereens baie geluk oom Jack met oom se 90ste verjaarsdag. Ds Chris

  • @annacatharina1830
    @annacatharina1830 2 дня назад

    Amen Dankie vir die boodskap lekker dag vir julle liefde rina strydom

  • @victoriamarcrander3198
    @victoriamarcrander3198 5 дней назад

    This is beautiful but it’s not Elvis Presley. It’s Carroll Robison.

  • @cecilevanrooyen2117
    @cecilevanrooyen2117 9 дней назад

    DANKIE!

  • @susiegarcia7773
    @susiegarcia7773 11 дней назад

    I listen to this every morning,it brings tears to my eyes every time I listen to this song it’s so beautiful .🙏🏽

  • @annabadenhorst9355
    @annabadenhorst9355 12 дней назад

    Baie dankie ds chris vir hierdie dankseggings diens

  • @annabadenhorst9355
    @annabadenhorst9355 15 дней назад

    Baie dankie Ds Chris die preke is uit die boonste rakke elke een is n treffer !!! En ek sê baie dankie daar voor

  • @KathyKessenich
    @KathyKessenich 20 дней назад

    Or course I will. ❤️❤️I love you

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 22 дня назад

    Here kom ons ongeloof te hulp. Wat soms oorneem .Wanneer die geestelike afdraandes op ons pad kom,dat ons bymekaar sal staan wanneer die berge in hierdie jaar te hoog word vir ons. Ons ons sal omring met gelowiges. Saam God met alles in ons te dien.elke dag op nuut ons kruis op te neem en saam met God te stap. En vir mekaar te bid.Amen

  • @KathyKessenich
    @KathyKessenich 23 дня назад

    Love this.........

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 Месяц назад

    Ons Wil U dien Here sonder ons afgodes.maar as ons ons weer kan kry is ons weer besig met ons Wil en nie U Wil nie help ons om ons fondasie van ons Huis op U te bou. .Dan sal ons U Wil doensonder afgodes.

  • @theresaduplooy1170
    @theresaduplooy1170 Месяц назад

    Amen❤

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 Месяц назад

    Here gee dat ons van uit ons geloof hierdie jaar sal begin en ook so sal eindig in U Naam en U liefde . En dat ons sal toelaat dat U Heilige Gees ons dag vir dag te lei na God se Wil. Amen.

  • @lindabadenhorst4158
    @lindabadenhorst4158 Месяц назад

    Wat 'n wonderlike geleentheid vir my om 2024 op hierdie wyse af te sluit. Baie Baie dankie Ds Chris vir die wonderlike boodskap. Ook die manier hoe ons elke second reg moet gebruik. Mag 2025 ook vir u familie en Gemeente vol seëninge sal wees. ❤❤

  • @annacatharina1830
    @annacatharina1830 Месяц назад

    Amen Dankie HERE VIR AL DIE seeninge wat ons elke day uit u hande ontvang in Jesus se naam amen

  • @jandavis5504
    @jandavis5504 Месяц назад

    Love it

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 Месяц назад

    Dankie dat U gekom het om vir ons die Lewe te gee ,en die Koning van my/ons hart kan wees. AMEN

  • @vereenigingrugbyclub
    @vereenigingrugbyclub Месяц назад

    ❤❤❤

  • @tommystormo
    @tommystormo Месяц назад

    @ngkerkdrieriviere-oos3401 Remove the video! This is NOT Elvis! Elvis never sang this song! The singer is Carroll Roberson, from his cd Carroll Roberson sings gospel favorites from 2005.

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 Месяц назад

    Dankie God ons Vader vir ons grootste geskenk U seun Jesus Christus wat U vir ons gekenk het. Ons maak Nou plek vir Jesus Christus in ons harte en dankie dat ons Hom mag lief hê met ons hart en siel en met al ons krag .deut.6 .

  • @connieopperman2074
    @connieopperman2074 2 месяца назад

    Baie geluk Lidia en Hannes mag jul n wonderlike geseende pad saam stap ,mag daardie 3dubble tou altyd daar wees JY ,EK EN GOD ❤

  • @wilmamorrison710
    @wilmamorrison710 2 месяца назад

    Baie geluk. Mag julle ñ wonderlike pad voorentoe he. 🤗

  • @annacatharina1830
    @annacatharina1830 2 месяца назад

    Baie geluk met die huwelik

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 2 месяца назад

    Dankie Almagtige God. Vir die grootste geskenk wat U vir ons as Sondaargegee het. Dat U Seun Jesus Christus ons wonderbare Raadsman en Verlosser gekom het om vir ons lewe te gee ook deur Sy Gees ons by ons Pappa Abba Vader uit tebring en te Hom te leer ken.Amen

  • @cynthiaduval4534
    @cynthiaduval4534 2 месяца назад

    Love this.

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 3 месяца назад

    Dankie vir n wonderlike aand saam met n stampvol kerk en saal. En vir Du Preez se wonderlike sang God het hom voorwaar geseën met n wonderlike talent. En Ongelooflike stem. Ons dank gaan ook aan Rissiville senior koor ons het dit Baie genetiet. Asook vir Imker en Elsie Baie dankie.asook Ds Chris dankie vir n geseënde Kerssang diens. En heerlike roomys daarna

  • @veramilyard4069
    @veramilyard4069 3 месяца назад

    So true. Love the lyrics.

  • @rialettevanniekerk6738
    @rialettevanniekerk6738 3 месяца назад

    Tannie meisie is dierbaar ❤

  • @hettacloete2302
    @hettacloete2302 4 месяца назад

    Dankie vir ñ baie mooi sinvvolle en soo nodige woord 🙏🙏

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 4 месяца назад

    Die Bron van redding kom net van Jesus Christus ons Hemelse Vader af . Sonde keer n lewe saam met God. Sodat ons beskikbaar sal wees sodat Hy n nuwe skoon lewe deur ons kan werk. hand 4 vers 12 Jule is My Pojeema my Kunswerk. Uit niks uit Skep God deur Sy onbeskryflike Genade Gered deur geloof wat ons ons hand uitsteek om dit by UHere te ontvang. Here ons ervaar U verlossing uit Genade Amen

  • @estellewestraat8587
    @estellewestraat8587 4 месяца назад

    Dankie vir die mooi boodskap. 🙏

  • @MariaVaneeden-xx6hc
    @MariaVaneeden-xx6hc 4 месяца назад

    Baie dankie vir die mooi boodskap.

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 4 месяца назад

    Dankie Ds.Chris vir n treffende ernstige waarskuwende boodskap..ABBA Vader behoed en bewaar ons van n druppel godsdiens en gee dat ons U sal gehoorsaam wees en U verordeninge sal nakom.En ons persoonlike liefdes verhouding met U sal verdiep en dat ons U wil altyd sal doen. Nie ons wil nie Heer Amen.

  • @GertPretorius-i7b
    @GertPretorius-i7b 4 месяца назад

    Hallo almal ek will net vir Jul se mag Onse Vader saam almal van Jul wees en Jul seeninge op di hand dra wens ke kon my Ouboet weer gesien het sterke en groete van die Jongset broer Gert 😢😢😢😢

  • @christinasutherland3604
    @christinasutherland3604 5 месяцев назад

    Beautiful, LordThank you

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 5 месяцев назад

    Julle maak ons ASB toegewyd aan U. Dat ons eenkant sal kom en die Kruis in ons lewe saam met U te aanvaar en ons alles aan U gee ons sal sterf in ons eie Ek eiesinnigheid ,gierigheid hardkoppigheid ag alles Heer laat ons Niks word nie en U meer in ons sal wees en ons saam met U die opstandingslewe sal lewe tot U eer en U heerlikheid Amen

  • @MariaVaneeden-xx6hc
    @MariaVaneeden-xx6hc 5 месяцев назад

    Baie dankie vir n mooi, leersame diens

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 5 месяцев назад

    Here behoed en bewaar ons van n Godsdiens sonder God .En van slegte invloede en verdraagsaamheid teenoor sonde wat U beroof van U eer. Ons erken ons het nie meer die onderskeidings vermoë tussen Christelikheid en losbandigheid nie.Sonder Godelike liefde is ons niks Amen

  • @gerhardvandernest
    @gerhardvandernest 5 месяцев назад

    Baie mooi diens gewees. Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het.

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 5 месяцев назад

    Dankie dat ons weer moes hoor ons moet nie teen ons eie tekortkominge vaskyk nie. Ons het alles in ons hand wat nodig is.

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 6 месяцев назад

    Here help ons dat ons deur ons hande ook lewende positiewe boustene in ander se lewe in te bou en met helpende hande na ons medemense uit te reik Amen

  • @lindabadenhorst4158
    @lindabadenhorst4158 6 месяцев назад

    Baie dankie Ds Chris vir 'n Baie Baie mooi diens. Die PA Johan was en is nog steeds goeie kennisse. Skool Maats 1963 Matriek. Groete

  • @NesiaDeSwardt
    @NesiaDeSwardt 6 месяцев назад

    Baie jammer oor julle verlies. Onthou hom as n great atleet en leier

  • @MariaVaneeden-xx6hc
    @MariaVaneeden-xx6hc 6 месяцев назад

    Baie dankie vir die mooi diens

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 6 месяцев назад

    Dankie dat Ds vir ons geleer het Dat God se hand is die Koning se hand.Dankie dat U my gekies het.en my bevry het. Uit die duisternis uit en in die lig kom sit het.Ons sit ons hand in God se hand en niemand kan ons uit God se hand ruk nie. Dankie Here in U Hande gee ons ons lewe oor.Want U het my ons vry gemaak Amen

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 7 месяцев назад

    Here dankie dat U vir ons elke dag U omgee, en U Krag ,en U liefde. vir ons U kinders wys.Dankie dat U ons voor n beslissing stel. Here gee dat ons die eerste tree van gehoorsaamheid aan U ons Here sal gee Amen

  • @betsiejansevanrensburg538
    @betsiejansevanrensburg538 7 месяцев назад

    Dankie Here dat U weer vanoggend gekom het om vir my en elkeen wat die sonde dood gemaak het . U ons weer ,lewendig kom maak het en uit die graf geroep het. Ons loof en prys U Heer Jesus Christus.Ja Here ons glo dat U die Christus ons verlosser is.

  • @johanschoeman869
    @johanschoeman869 7 месяцев назад

    Dit is vir my baie hartseer om te verneem van die afsterwe van Myah Roets. Sy het n groot rol in my skool lewe gespeel en dit het vir my baie beteken toe ek verder gaan studeer het. Ek kan net vir haar dankie se. Ek hoop sy sal in vrede rus.

  • @mariejooste4691
    @mariejooste4691 8 месяцев назад

    Dankie Ds, Chris