TheWhiteboardSA
TheWhiteboardSA
  • Видео 129
  • Просмотров 362 791
Faktuur voorbeeld - Wisk Gelet Gr11 &12
Hierdie is 'n Wiskundige Geletterdheid video. Ons kyk na 'n tipiese finansiele dokument. Ons bestudeer 'n voorbeeld van 'n faktuur en kyk na die uitleg.
Ons bereken die totale bedrag, persentasie aflslag, eenheid prys en BTW.
Просмотров: 277

Видео

Area and Surface Area of a house - MATHS LIT
Просмотров 198Месяц назад
In this video we will determine the surface area of a 3D model like a house or dog kennel. These are commonly asked questions in the examination. You can follow a basic, short to-do list to help you calculate the areas of the basic shapes. This is a mathematical literacy video.
Tax invoice - Financial documents Maths Lit Gr 11& 12
Просмотров 504Месяц назад
This is a grade 11 and grade 12 Mathematical Literacy video. We work through an example of an invoice and calculate the missing values, subtotals and VAT amounts.
Buite-Oppervlakte en Oppervlakte van 'n huis - WISK GELET
Просмотров 187Месяц назад
Hierdie is 'n wiskundige geletterdheid video. Ons bepaal die buite-oppervlakte en oppervlakte van 'n huis of hondehok deur 'n paar stappe te volg. Hierdie video val in die meting / afmeting kategorie.
BMI and growth charts Gr11& 12 Maths Lit
Просмотров 607Месяц назад
Mathematical Literacy Video Grade 11 and Grade 12 BMI = Body Mass Index In this video we will look at BMI scores, how to calculate them and percentile curves on growth charts.
LMI en Groeikaarte Gr11 & 12 Wiskunde Geletterdheid
Просмотров 5302 месяца назад
In hierdie video kyk ons na LMI - liggaamsmassa indeks en hoe om dit te bepaal. Ons kyk ook na groeikaarte en bespreek 'n paar voorbeelde. Hierdie is 'n wisk gelet video.
Hire Purchase Maths Lit Gr11 & 12 Financial Literacy
Просмотров 4352 месяца назад
This video is on the hire purchase agreement. We look at an example and discuss common questions. This is a mathematical literacy video but it's also suitable for Grade 8 and 9 Maths learners. Enjoy! We will determine things like the deposit, loan amount, interest and monthly repayments.
Huurkoop - Finansies Wisk Gelet Gr11 &12
Просмотров 4772 месяца назад
Huurkoop Finansies - Huurkoopooreenkoms In hierdie video kyk ons na die onderwerp huurkoop. Ons kyk na 'n voorbeeld en tipiese vrae wat hulle in die eksamen kan vra. Hierdie video is vir wiskunde Gr8&9 asook Wiskundige Geletterdheid Gr11 &12 leerders van toepassing.
Bepaal die Oorspronklike Prys - Persentasie afname en toename -Wisk Gelet
Просмотров 2812 месяца назад
In hierdie video moet ons die oorspronklike prys of bedrag van iets vind deur persentasie vermeerder en verminder formules te gebruik. Hierdie is 'n wiskundige geletterdheid video vir Gr10-12 Ons doen twee voorbeelde en kyk ook waar inflasie inpas.
Find the Original Price - Using percentage increase and decrease
Просмотров 7402 месяца назад
In this video we will find the original price or amount of something before there was a certain percentage increase/ decrease. I will show you two formulas you can use and simple examples to further explain it. This is a mathematical literacy video suitable for Grade 10 to 12. We also have a look at where inflation fits in all of this.
Hoe bewys ek twee lyne is ewewydig Wiskunde GR 8 & 9
Просмотров 2193 месяца назад
Hierdie is 'n wiskunde video oor FUN hoeke en ewewydige lyne (ooreenkomstig, verwisselend, ko-binne hoeke). Hoe om te bewys 2 lyne is ewewydig of parallel. Hierdie is 'n lywige video -ons het 'n paar ekstra konsepte gedek soos meetkunde redes en stellings. Dis die omgekeerde van FUN hoeke - nou moet jy bewys die lyne is parallel. Ons kyk na 4 voorbeelde veral met driehoeke en vergelykings. Ons ...
Packaging: Mathematical Literacy - Grade 12
Просмотров 12 тыс.3 месяца назад
In this video on packaging and models we look at two simple examples. We also discuss two types of instances where they could ask the packaging question. Important things to note: look at your item's position , e.g. is the can placed into the box in a vertical or horizontal position. How big is the box. Check your measurements and units!
Verpakking en Modelle onderwerp: Wiskundige Geletterdheid -Graad 12
Просмотров 1,9 тыс.3 месяца назад
In hierdie video kyk ons na die onderwerp Planne en Modelle en spesifiek "verpakking" in die kurrikulum. Dis 'n kort video wat twee algemene tipes vrae identifiseer. Ons doen ook 'n voorbeeld van 'n gewilde vraag: Hoeveel blikkies kan ek 'n boks pak? Hoeveel kleiner boksies pas in 'n groter boks? Nog 'n vraag waarna ons kyk is: Hoeveel bokse het ek nodig as ek 'n sekere aantal klein items in ee...
Bereken BTW -By die prys ingesluit of uitgesluit (Wisk Gelet)
Просмотров 4213 месяца назад
Wiskundige geletterdheid Graad 10 - 12 Wiskunde Graad 8-9 In hierdie video gee ek vir jou 2 vinnige en maklike metodes om BTW (Belasting op toegevoegde waarde) te bereken. Ons kyk ook na 2 voorbeelde.
Calculate VAT - inclusive and exclusive of price
Просмотров 1,5 тыс.3 месяца назад
Calculate VAT - inclusive and exclusive of price
How to prove two lines are parallel - Gr8 & 9
Просмотров 1143 месяца назад
How to prove two lines are parallel - Gr8 & 9
Meting Wiskundige Geletterdheid -Boumateriaal Tipe Vraag en voorbeeld
Просмотров 3093 месяца назад
Meting Wiskundige Geletterdheid -Boumateriaal Tipe Vraag en voorbeeld
Measurement Question: Building material Gr10 -12 Maths Lit
Просмотров 3403 месяца назад
Measurement Question: Building material Gr10 -12 Maths Lit
IRP5 vorm Inkomstebelasting, Graad 12 Finansies Wisk Gelet
Просмотров 1113 месяца назад
IRP5 vorm Inkomstebelasting, Graad 12 Finansies Wisk Gelet
Payslips Mathematical Literacy Finance Grade 10-12
Просмотров 7433 месяца назад
Payslips Mathematical Literacy Finance Grade 10-12
IRP5 Form Example for Grade 12 Income Tax - Finances
Просмотров 5343 месяца назад
IRP5 Form Example for Grade 12 Income Tax - Finances
Inkomstebelasting TEORIE /Opsomming Graad 12
Просмотров 1343 месяца назад
Inkomstebelasting TEORIE /Opsomming Graad 12
Bereken Jaarlikse Inkomstebelasting Gr12
Просмотров 3293 месяца назад
Bereken Jaarlikse Inkomstebelasting Gr12
How to Calculate income Tax -Fast, simple easy steps and example Grade 12
Просмотров 3943 месяца назад
How to Calculate income Tax -Fast, simple easy steps and example Grade 12
Variables in tables and graphs
Просмотров 866Год назад
Variables in tables and graphs
Veranderlikes in grafieke en tabelle
Просмотров 1 тыс.Год назад
Veranderlikes in grafieke en tabelle
KOJ ONTLEDING VAN ONTVANGSTE KOLOM - Rekeningkunde Gr 8 & 9
Просмотров 1,4 тыс.Год назад
KOJ ONTLEDING VAN ONTVANGSTE KOLOM - Rekeningkunde Gr 8 & 9
Plus en Minus Tyd & Breuke en Desimale
Просмотров 532Год назад
Plus en Minus Tyd & Breuke en Desimale
Add and Subtract Time + Decimals and Fractions of Time
Просмотров 2,4 тыс.Год назад
Add and Subtract Time Decimals and Fractions of Time
Break-even Analysis Gr11 & 12 Maths Lit
Просмотров 36 тыс.Год назад
Break-even Analysis Gr11 & 12 Maths Lit