- Видео 28
- Просмотров 132 162
Swys - Texas “Swys” Boerseun
Добавлен 22 фев 2018
Hoe om te plaas - Met Swys
Видео
John Deere 412R self Propelled Sprayer Opening and Closing Booms
Просмотров 3,7 тыс.Год назад
John Deere 412R self Propelled Sprayer Opening and Closing Booms
John Deere 412R Self-Propelled Sprayer Controls: Hydro Handle
Просмотров 1,3 тыс.Год назад
John Deere 412R Self-Propelled Sprayer Controls: Hydro Handle
John Deere 412R Self Propelled Sprayer Controls: Display
Просмотров 622Год назад
John Deere 412R Self Propelled Sprayer Controls: Display
Sprayer Introduction: How to drive an R412 John Deere Self-propelled
Просмотров 2,1 тыс.Год назад
Sprayer Introduction: How to drive an R412 John Deere Self-propelled
Overview - Inside the cab of the John Deere R412 self-propelled sprayer
Просмотров 562Год назад
Overview - Inside the cab of the John Deere R412 self-propelled sprayer
Introduction to training videos with Francois Swart - Swys the Texas Boerseun
Просмотров 477Год назад
Introduction to training videos with Francois Swart - Swys the Texas Boerseun
Sneak Preview van 'n reaper avontuur saam met die manne van @BewusteloosLangsdieGlyplank
Просмотров 391Год назад
Sneak Preview van 'n reaper avontuur saam met die manne van @BewusteloosLangsdieGlyplank
H2A Work in America - How does the application process work
Просмотров 3 тыс.2 года назад
H2A Work in America - How does the application process work
Werk in Amerika - Algemene en begin kostes
Просмотров 11 тыс.3 года назад
Werk in Amerika - Algemene en begin kostes
Werk in Amerika - Ouderdom hoe oud moet jy wees?
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Werk in Amerika - Ouderdom hoe oud moet jy wees?
Werk in Amerika - Jou visa is goed gekeur, wat nou?
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Werk in Amerika - Jou visa is goed gekeur, wat nou?
Werk in Amerika - Die proses na die onderhoud
Просмотров 8 тыс.3 года назад
Werk in Amerika - Die proses na die onderhoud
Werk in Amerika - Is jy reg vir dit?
Просмотров 14 тыс.3 года назад
Werk in Amerika - Is jy reg vir dit?
How to set up a base/network/radio station on a John Deere Self Propelled Sprayer
Просмотров 2,2 тыс.3 года назад
How to set up a base/network/radio station on a John Deere Self Propelled Sprayer
John Deere Self Propelled Sprayer R 4044 - Control Arm, Display and Hydro Handle (Afrikaans)
Просмотров 8 тыс.3 года назад
John Deere Self Propelled Sprayer R 4044 - Control Arm, Display and Hydro Handle (Afrikaans)
Texas Boerseun - John Deere R4044 Self Propelled Sprayer - Die Basics (Deel 2)
Просмотров 7 тыс.4 года назад
Texas Boerseun - John Deere R4044 Self Propelled Sprayer - Die Basics (Deel 2)
Texas Boerseun - John Deere R4044 Self Propelled Sprayer - Die Basics (Deel 1)
Просмотров 6 тыс.4 года назад
Texas Boerseun - John Deere R4044 Self Propelled Sprayer - Die Basics (Deel 1)
Texas Boerseun - John Deere 8320RT (Tracks Trekker) - Die Begin
Просмотров 11 тыс.4 года назад
Texas Boerseun - John Deere 8320RT (Tracks Trekker) - Die Begin
Jy is n ou wat motiveering gee ,ja ons almal trap klei . So moenie ophou vids maak nie yster
Yes manne, ek doen die al n paar jaar en glo my die ou praat baie waar. Op my channel het ek nice vids van my experiance. Wees sterk en veilig manne.
Poepol
I need job genera work
Baie dankie ek wil ok america toe maar het nie op plaas groot geword nie ek werk nou at fitter maar op Baie groot compressers pompe en stoom turbines gearbox maar oorleef nie meer nie staan ek n kans om plaas werk te doen weld ok en boilermaker Kan ek doen self plastic pype en plastic tank welding ?hoe Kan ek met jou praat asb
Ek het Self in Amerika gewerk vanaf 2003 tot 2006. Koring en Gars geplant naby Geraldine Montana. Kwekery gewerk in Minnesota. Dit was Aangenaam en Alles. Goeie Geld Verdien,maar Geld is nie Alles. As Jou Hart ❤ in SA is,dan is dit Beter om Vas te byt in SA. Die Gemis en Verlange na Familie en so kry nooit end. SA is nie Altyd Maanskyn en Rose,maar dit is waar my Huis is en ek het Vrede gemaak daarmee. Sterkte en Voorspoed aan Almal vir Amerika.
Ek mis niemand, fok Familie ons kom nie oor die weg nie.
Where are you stying
Sien dit gaan nog goed met jou van Orkney
Haai kan jy dalk jou agent se kontak vir my aan stuur ek wil volgende jaar oor gaan Amerika toe om te gaan werk ,groot asseblief ek is nog nuut met alles groete .
Kort help om my man te help met werk semi skield boilermaker asb
Hi Swys, ek is gereed. Ek het op Farm 4 USA gerigistreer. Kan jy my asb help om by Texas in te kom. Groete uit SA. Jy is n yster.
Goud werd baie dankie man jusslike hoe sukkel mens om soo goeie inligting te kan kry dankie ek gan nou mei maand oorsee ....3 jaar later
Baie dankie Mnr
Hi my maat vat hulle algemene werkers soos in unskilled of watse skill kan ek aan leer om te kwalifiseer watse skills is op die aanvraag
Kan jy dalk vir my ń agent kan aanbeveel om my te help, Ek is 63 jaar oud.
Hello oom hoe kan ek America toe gaan oom
Hello oom se my hoe kn n men's oor gaan
Hi Please need agents number thanks
Waar registreer ek vir my man om vir boere te werk
Please WhatsApp number and Facebook name. Please sir
Swys, wat betaal John Deere jou vir die advertensie?😂
Kan ek dalk die nommer kry vir die whatsapp groep
is daar nie mense wat mense met n lening kan help nie, ek probeer my bakkie verkoop vir my vliegkaartjie maar die ding is so gefok niemand soek hom nie
Love Die videos!Is Daar Nie Werk Dai Kant Vir nog mense Nie?
Dankie swys
Dankie vir die advies
Sign up for Remitly using my referral link to get $20 off and a special exchange rate on your first money transfer of $100 or more. ✅ Guaranteed on-time delivery or they'll refund your fees. ✅ Excellent exchange rates, low fees, and no hidden fees. ✅ Get real-time transfer updates on their app. Terms apply. remit.ly/3o48a38y
Goeie werk ou maat sien uit daarna vir nog video's!!
Ongelukkig is julle nie gewoont werk nie en ook gewoont baas wees nie Klaas nie daarom is dit vir julle so moeilik
Jy praat seker van jouself... belaglike stelling wat jy maak. Hier in Saskatchewan Kanada slaan die kanadese boere vuis om SA boere op hulle plase te hê. Want hulle kan werk. Gaan maak vir jou nog 'n koppie koffie en gaan sit op die bank.
hi swys sal ek kan oorgaan as ek niks ervaring het op n plaas nie?
Gaan Moeilik wees,maar nie onmoontlik. Ek het 2003 tot 2006 in Montana gewerk. Solank Jy vinnig Leer en gou Aanpas. En Hard kan Werk. Ek het in ñ Kwekery ook gewerk. Was Baie Aangenaam.
My seun gaan landbou swot,hy wil weet hoe lyk average salarie en of dit die moeite werd is,hy wil terwyl hy werk begin met imigreer proses,is dit as n lang termein loopbaan die moeite wert,dankie
Baie dankie vir al die inligting, waardeer dit baie. Hou so aan met nog videos, baie insiggewend, dankie Swys
Yes my vriend, baie dankie vir die video, jy het nou my vraag beantwoord, maar ek wil nou weer dieselfde vraag vrae, maar net met 'n bietjie ekstra inhoud. Ek is nou al amper 5 jaar 'n onderwyser, ek het geen plaaservaring nie, maar sal bitter graag my beroep wil verander en 'n bietjie op die plase gaan werk. EK het nog altyd die plaaslewe geniet. Nou kyk, soos jy sê dit hang van boer tot boer af, maar as jy nou uit jou kennis en ervaring vir my 'n opinie kan gee, dink jy ek sal kan oorkom daar?
Jou agent se somer vir mense hoeveel ondervinding jy het
Is daar soos n maandelikse fooi of n persentasie van jou salaris wat die agent vat?
Is daar n fooi wat jy vir die agent moet betaal?
Naand dit is Lron. Kan jy asb. Raad gee wat op die vidioe te se in engrlish om jou te verkoop aan die plaasboer in usa asb. Ek sukkel om dit te doen. Wat is die nodigste om te se. Jan jy my hrlp asb. Want ek is dringend op soek ns werk asb. Ek is 33 jaar oud.
Howzit thanks that info, top yster 👍🏻
Thanks for this information God will bless you
Baie dankie vir die vidio
Watse werk kan vrouens daar kry? Waar begin n men's soek
Ja eks reg en bang niks vir werk nie
Hallo julle. Ek sal graag wil deel wees van die whatsapp groep waarvan julle gepraat het. Hoe gaan ek tewerk om deel te raak?
Thanks vir die een maat.
Dankie vir die info. Wil jou graag privaat iets vra oor wapens daar koop
Thanks vir die video julle. Ek gaan ook nou vir my eerste keer gaan boer en ek voel sommer beter na ek jul video gekyk het.
Dankie vir al jou hulp ek wil graag weet waar en hoe begin n persoon om oor te gaan ?
How do I get in contact with you
I ready I wanna go next month