Pieter Jacobs
Pieter Jacobs
  • Видео 88
  • Просмотров 1 787
2025 02 02 Geloof oor Vrees
Ons leef in ’n wêreld waar vrees deel van ons daaglikse lewe is. Dit verskyn in elke nuusberig, dit fluister in ons gedagtes, dit klop aan ons hartsdeure.
Ons vrees vir die toekoms-sal ek genoeg hê om my gesin te versorg? Ons vrees vir ons gesondheid-wat as ek of ’n geliefde siek word? Ons het ‘n vrees oor ons verhoudings-wat as my huwelik verbrokkel of ek my kinders verloor? Ons het ‘n vrees vir mislukking-wat as ek nie goed genoeg is nie? En so het ons ook geloofsvrese.....
Просмотров: 19

Видео

2025 01 26 Here, as U my uit hierdie situasie red
Просмотров 14День назад
Teen hierdie chaotiese agtergrond speel Jefta se tragiese verhaal af - 'n verhaal wat nie net ’n waarskuwing is nie, maar ook ’n spieëlbeeld waarin ons ons eie lewens kan raaksien. Want, wees eerlik: Hoe dikwels maak ons, soos Jefta, haastige beloftes aan God in oomblikke van wanhoop? Dalk het jy self al gebid: “Here, as U net hierdie een ding vir my doen, dan sal ek... nooit weer sondig... elk...
2025 01 19 Is Regverdigheid die Moeite Werd
Просмотров 1714 дней назад
Ons almal het al die vraag gevra: "Hoekom gaan dit goed met die goddelose, terwyl dit lyk asof die regverdiges swaarkry?" Dit is 'n tydlose vraag, een waarmee baie van ons worstel, veral as ons sien hoe onregverdig die wêreld lyk. In Psalm 73 deel Asaf hierdie worsteling. Hy was eerlik oor sy twyfel en die jaloesie wat in sy hart opgekom het toe hy die voorspoed van die goddelose gesien het. To...
2025 01 12 Ons is mense met ‘n groot swakheid
Просмотров 2321 день назад
Ons is mense met ‘n groot swakheid: ons vergeet. Dikwels vind ons onsself so vasgevang in die eise van die alledaagse lewe dat ons vergeet wat werklik belangrik is. Ons vergeet nie net gewone dinge soos waar ons ons sleutels neergesit het nie, maar soms selfs ons eie waardes, ons roeping, en die waarheid van wie God is. Ons vergeet om stil te staan en die groter prentjie van die lewe raak te sien.
2025 01 05 God se Roeping na 'n Nuwe Jy
Просмотров 11Месяц назад
Teks vers Markus 1 vers 8: Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop. Mag jy in 2025 bewus wees van God se roeping in jou lewe. Mag jy die transformasie wat die Heilige Gees bring, beleef. En mag jy as ‘n ligdraer van Christus leef, gevul met Sy Gees en vol van Sy krag. Die vraag is: Sal jy luister? Sal jy die roeping van God volg?
2025 01 01 Hardloop met Hoop in 2025
Просмотров 10Месяц назад
Oordenking: Jesaja 40:31 sê: " maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie." Wanneer ons moeg raak, is God ons Bron van krag.
2024 12 29 Die Kind Jesus - Gegroei van die Krip tot die Tempel
Просмотров 14Месяц назад
Lukas 2 gee ons ’n pragtige, maar seldsame blik op hierdie groei. Ons lees van Jesus as twaalfjarige seun, nie meer ’n baba nie, maar steeds aan die begin van Sy reis. Ons sien Hom nie meer in die krip nie, maar in die tempel, waar Hy reeds Sy unieke roeping begin verstaan. Ons hoor hoe Hy vrae vra wat selfs die wyse en geleerdes verbaas gelaat het. En ons sien hoe Hy nie net liggaamlik nie, ma...
2024 12 25 Die Woord het Mens geword
Просмотров 10Месяц назад
Teks vers Johannes 1 vers 14: Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. Wat beteken dit vir ons dat die Woord mens geword het? Hoe raak hierdie groot waarheid ons lewens, en wat moet ons daarmee doen?
2024 12 22 Die Koning het gekom - God met ons
Просмотров 29Месяц назад
“Die Koning het gekom.” Hierdie eenvoudige, maar diepgaande waarheid was die tema van ons vorige boodskap toe ons gekyk het na Matteus 1:1-17. In daardie gedeelte het ons die geslagsregister van Jesus Christus aangehoor en gesien hoe Hy die vervulling is van die belofte aan Abraham en Dawid. Hy is die wettige Koning, die langverwagte Messias. Maar die vraag wat vandag beantwoord moet word, is: ...
2024 12 15 Die Koning het gekom
Просмотров 10Месяц назад
’n Gedeelte van die Skrif wat dikwels misgekyk word is die geslagsregister van Jesus in Matteus 1. Wanneer ons hierdie 17 verse lees, voel dit vir baie van ons soos ’n vervelige lys name-dalk irrelevant vir ons geloof. Maar as ons hierdie teks aandagtig bestudeer, sal ons ontdek dat hierdie “droë” lys name eintlik deurtrek is met betekenis en ’n kragtige boodskap oor wie Jesus is en wat Hy vir ...
2024 12 08 Wat is Jou keuse - Orpa of Rut
Просмотров 262 месяца назад
Stel jou voor: jy kyk na jou gesin, na alles wat jy het, en jy weet dit is nie meer genoeg nie. Jy voel die pyn van verlies. Jou huis, jou land, jou brood is op. Jy neem 'n tas, laai dit met die min wat jy het, vat jou geliefdes se hande vas, en begin stap. Jy stap weg van alles wat bekend en veilig is-vol hoop dat die pad vorentoe beter sal wees. So begin Naomi en haar gesin se verhaal. Dit is...
2024 12 01 Gebed in elke seisoen van die Lewe
Просмотров 232 месяца назад
Hoe lyk jou gebedslewe vandag? Bid jy met dieselfde ywer, in swaarkry as in vreugde? Is jou lofliedere net so opreg soos jou smeking? Jakobus 5 herinner ons dat gebed nie 'n noodgeval-oplossing is nie - dit is die ritme van die lewe vir ’n Christen. Vanoggend nooi ek jou om saam met my na hierdie ritme te kyk, sodat jy kan ontdek hoe gebed elke hoek van jou lewe kan verander - in swaarkry, vreu...
2024 11 17 Vertroue, Toewyding en Vreugde in die Here
Просмотров 242 месяца назад
Psalm 16 herinner ons daaraan dat ons, te midde van die uitdagings en onsekerhede van die lewe, op God moet vertrou, dat ons ons lewe aan Hom moet wy, en dat ons ware vreugde en vervulling in sy teenwoordigheid vind. Ons leef in 'n wêreld wat ons dikwels vertel dat ons geluk afhang van wat ons besit, of van wat ander van ons dink. Ons kultuur sê vir ons dat ons op ons eie sterkpunte, op ons eie...
2024 11 10 n Hart van genade
Просмотров 222 месяца назад
Ons leef in ’n wêreld gevul met opinies en oordele. Of ons dit nou wil besef of nie, ons evalueer voortdurend mense, situasies en gebeure om ons. Maar as volgelinge van Christus roep Jesus ons na ’n beter sienswyse, ’n unieke perspektief wat verder strek as die wêreld se begrip van oordeel. In ons skriflesing spreek Jesus die kern van hierdie kwessie aan, en daag ons uit om nie met ’n huigelaar...
2024 11 03 Die Opstandingsliggaam
Просмотров 223 месяца назад
2024 11 03 Die Opstandingsliggaam
2024 10 27 Wie is ek Here dat U aan my dink
Просмотров 223 месяца назад
2024 10 27 Wie is ek Here dat U aan my dink
2024 10 20 Wat is geloof
Просмотров 243 месяца назад
2024 10 20 Wat is geloof
2024 10 06 Die Kragtige Lofprysing van God in ons Liedere
Просмотров 394 месяца назад
2024 10 06 Die Kragtige Lofprysing van God in ons Liedere
2024 09 29 Is jy die Vader Verlore Seun of Ouer Broer
Просмотров 294 месяца назад
2024 09 29 Is jy die Vader Verlore Seun of Ouer Broer
2024 09 22 Uit die oue vorm die nuwe
Просмотров 184 месяца назад
2024 09 22 Uit die oue vorm die nuwe
2024 09 15 Waarom kan ons die Bybel vertrou
Просмотров 174 месяца назад
2024 09 15 Waarom kan ons die Bybel vertrou
2024 09 08 Die Here beskerm Sy volk
Просмотров 155 месяцев назад
2024 09 08 Die Here beskerm Sy volk
2024 09 01 Volg My n Boodskap van Genade en Genesing
Просмотров 125 месяцев назад
2024 09 01 Volg My n Boodskap van Genade en Genesing
2024 08 25 Die Brandende Begeerte na God se teenwoordighied
Просмотров 225 месяцев назад
2024 08 25 Die Brandende Begeerte na God se teenwoordighied
2024 08 18 Bly Gefokus en Getrou in die Aangesig van Teenstand
Просмотров 185 месяцев назад
2024 08 18 Bly Gefokus en Getrou in die Aangesig van Teenstand
2024 08 11 Wees Sterk Wees Vasberade
Просмотров 225 месяцев назад
2024 08 11 Wees Sterk Wees Vasberade
2024 08 04 Jesus Christus se Broers en Susters
Просмотров 146 месяцев назад
2024 08 04 Jesus Christus se Broers en Susters
2024 07 28 Waak teen Sonde Lesse uit die lewe van Dawid
Просмотров 136 месяцев назад
2024 07 28 Waak teen Sonde Lesse uit die lewe van Dawid

Комментарии