Sublevo Tutoring
Sublevo Tutoring
  • Видео 208
  • Просмотров 161 752
Graad 9 - DEBITEURE - Algemene Grootboek
In hierdie video opname leer ons van DEBITEURE. Aan die einde van elke maand, word die Debiteure Transaksies se kolom totale, vanaf die Debiteurejoernaal, Debiteureafslagjoernaal en die Kontantontvangstejoernaal, na die ALGEMENE GROOTBOEK toe oorgeboek.
00:00 Inleiding
00:17 KOLOM TOTALE Na die Algemene Grootboek
Просмотров: 7

Видео

Graad 9 - DEBITEURE - Debiteure Grootboek
Просмотров 1019 часов назад
In hierdie video opname leer ons van DEBITEURE. Op 'n daaglikse basis word Debiteure Transaksies vanaf die Debiteurejoernaal, Debiteureafslagjoernaal en die Kontantontvangstejoernaal, na die DEBITEURE GROOTBOEK toe oorgeboek. 00:00 Inleiding 00:19 Transaksies Na die Debiteure Grootboek
Graad 9 - DEBITEURE en die KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL
Просмотров 919 часов назад
In hierdie video opname leer ons van DEBITEURE. Ons gaan Transaksies wat te doen het met Debiteure wat hul rekeninge kom betaal, in die Kontantontvangstejoernaal aanteken. 00:00 Inleiding 00:13 Transaksies van Debiteure wat hul Rekeninge kom betaal Vir nog Aanlyn Tutor hulp: www.helpmy-leermy.co.za/
Graad 9 - DEBITEURE - Debiteureafslagjoernaal
Просмотров 319 часов назад
In hierdie video opname leer ons van DEBITEURE. Ons gaan Transaksies wat te doen het met "goedere wat teruggestuur is" of "te veel gefaktuur is" (te doen het met 'n kredietnota), in die Debiteureafslagjoernaal aanteken. 00:00 Inleiding 00:22 Debiteureafslag Transaksies in die Debiteurejoernaal Vir nog Aanlyn Tutor hulp: www.helpmy-leermy.co.za/
Graad 9 - DEBITEURE - Debiteurejoernaal
Просмотров 1019 часов назад
In hierdie video opname leer ons van DEBITEURE. Ons gaan Transaksies wat te doen het met Krediet Verkope, in die Debiteurejoernaal aanteken. 00:00 Inleiding 00:22 Debiteure Transaksies in die Debiteurejoernaal Vir nog Aanlyn Tutor hulp: www.helpmy-leermy.co.za/
Graad 9 - DEBITEURE - Terminologie & Rekenkeningkundige vergelyking
Просмотров 419 часов назад
In hierdie video opname leer ons van DEBITEURE. Ons gaan deur die Terminologie, sodat ons Debiteure beter kan verstaan en ons kyk ook na die Rekeningkundige Vergelyking wat Debiteure Transaksies insluit. 00:00 Inleiding 00:22 Terminologie oor Debiteure 06:53 Verduideliking van 'n Debiteure Transaksie in die Rekeningkundige Vergelyking 15:09 Debiteure Transaksies in die Rekeningkundige Vergelyki...
Graad 6 Wiskunde - OPPERVLAKTE
Просмотров 361Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:35 Wat beteken die woord "OPPERVLAKTE"? 01:25 Onreëlmatige Vorms en Oppervlakte 05:31 Oppervlakte Probleemoplossing 1 07:26 Oppervlakte Probleemoplossing 2 09:48 Oppervlakte Probleemoplossing 3 10:44 Oppervlakte Probleemoplossing 4 (eenheid word gegee) 17:09 Oppervlakte Woordsom Oplossing 1 19:33 Oppervlakte Woordsom Oplossing 2 23:37...
Graad 5 Wiskunde - OPPERVLAKTE
Просмотров 312Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:33 Wat beteken die woord "OPPERVLAKTE"? 01:24 Onreëlmatige Vorms en Oppervlakte 05:30 Oppervlakte Probleemoplossing 1 07:51 Oppervlakte Probleemoplossing 2 09:13 Verander eenhede blok verduidelik 11:21 Oppervlakte Probleemoplossing 3 (eenheid word gegee) 13:28 Oppervlakte Probleemoplossing 4 (eenheid word gegee) 20:23 Oppervlakte Woor...
Graad 4 Wiskunde - OPPERVLAKTE
Просмотров 330Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:26 Wat beteken die woord "OPPERVLAKTE"? 01:18 Onreëlmatige Vorms en Oppervlakte 05:23 Oppervlakte Probleemoplossing 1 07:58 Oppervlakte Probleemoplossing 2 13:15 Oppervlakte Probleemoplossing 3 20:40 Oppervlakte Probleemoplossing 4 (eenheid word gegee) 25:08 Verander eenhede blok verduidelik 27:16 Oppervlakte Woordsom Oplossing 1 Vir ...
Graad 6 Wiskunde - OMTREK
Просмотров 440Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:28 Wat beteken die woord "OMTREK"? 01:20 Verskillende vorms en Omtrek 02:40 Verskillende Meetinstrumente 05:52 Omtrek Probleemoplossing 1 09:42 Omtrek Probleemoplossing 2 12:59 Omtrek Probleemoplossing 3 16:45 Omtrek Probleemoplossing 4 20:07 Omtrek Woordsom Oplossing 1 23:46 Omtrek Woordsom Oplossing 2 27:18 Omtrek Woordsom Oplossing...
Graad 5 Wiskunde - OMTREK
Просмотров 640Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:31 Wat beteken die woord "OMTREK"? 01:23 Verskillende vorms en Omtrek 02:43 Verskillende Meetinstrumente 05:53 Omtrek Probleemoplossing 1 10:17 Omtrek Probleemoplossing 2 13:26 Omtrek Probleemoplossing 3 16:32 Omtrek Probleemoplossing 4 21:30 Omtrek Woordsom Oplossing NO.1 24:25 Omtrek Woordsom Oplossing NO.2 27:16 Omtrek Woordsom Opl...
Graad 4 Wiskunde - OMTREK
Просмотров 618Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:30 Wat beteken die woord "OMTREK"? 01:21 Verskillende vorms en Omtrek 02:41 Verskillende Meetinstrumente 05:52 Omtrek Probleemoplossing 1 08:19 Omtrek Probleemoplossing 2 10:58 Omtrek Probleemoplossing 3 14:40 Omtrek Probleemoplossing 4 18:38 Omtrek Probleemoplossing 5 22:39 Omtrek Woordsom Oplossing Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-...
Graad 4 Wiskunde - Tydsuur intervalle
Просмотров 135Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:49 Aantal Ure en Minute voorbeeld 1 04:05 Aantal Ure en Minute voorbeeld 2 Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com
Graad 4 Wiskunde - Digitale Horlosie
Просмотров 311Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:44 Digitale Horlosie Terminologie 01:54 Tyd vanaf 12uur die middag op 'n Digitale horlosie 05:15 Tyd vanaf 12uur in die aand (middernag) op 'n Digitale horlosie 07:56 Nog voorbeelde op 'n Digitale Horlosie Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com
Graad 4 Wiskunde - Analogiese Horlosie
Просмотров 202Год назад
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:30 Analogiese Horlosie Terminologie 01:49 Hoe lyk 10 oor 10 op 'n Analogiese horlosie 03:39 Verskillende gedeeltes op 'n Analogiese horlosie 05:18 Wanneer langwyser op die 3 staan 06:50 Wanneer langwyser op die 6 staan 07:59 Wanneer langwyser op die 9 staan 09:20 Kom ons oefen om die korrekte tyd op 'n analogiese horlosie te skryf Vir...
Graad 4 Wiskunde - Verskil tussen 'n Analogiese & Digitale Horlosie
Просмотров 590Год назад
Graad 4 Wiskunde - Verskil tussen 'n Analogiese & Digitale Horlosie
Graad 8 Wiskunde - Heelgetalle Verduidelik (Terminologie)
Просмотров 252Год назад
Graad 8 Wiskunde - Heelgetalle Verduidelik (Terminologie)
Graad 6 Wiskunde - Uitgebreide en verkorte (kort) vorm, meer-as en minder-as by getalle
Просмотров 319Год назад
Graad 6 Wiskunde - Uitgebreide en verkorte (kort) vorm, meer-as en minder-as by getalle
Graad 5 Wiskunde - Natuurlike Getalle, Telgetalle, Ewe en Onewe Getalle
Просмотров 506Год назад
Graad 5 Wiskunde - Natuurlike Getalle, Telgetalle, Ewe en Onewe Getalle
Graad 4 Wiskunde - Telgetalle - Opbou van getalle en skryf getalle in verkorte vorm
Просмотров 303Год назад
Graad 4 Wiskunde - Telgetalle - Opbou van getalle en skryf getalle in verkorte vorm
Afrikaans Huistaal Graad 5 - Luisterbegrip, Idiome, Kortverhaal kenmerke (begripslees)
Просмотров 614Год назад
Afrikaans Huistaal Graad 5 - Luisterbegrip, Idiome, Kortverhaal kenmerke (begripslees)
Graad 6 Wiskunde - Verskillende Getalle (Natuurlike Getalle, Telgetalle, ewe en Onewe Getalle)
Просмотров 344Год назад
Graad 6 Wiskunde - Verskillende Getalle (Natuurlike Getalle, Telgetalle, ewe en Onewe Getalle)
Graad 4 Wiskunde - Verskillende 2D vorms
Просмотров 873Год назад
Graad 4 Wiskunde - Verskillende 2D vorms
Graad 4 Wiskunde - DATAHANTERING - Data, Telmerkies, Frekwensie
Просмотров 290Год назад
Graad 4 Wiskunde - DATAHANTERING - Data, Telmerkies, Frekwensie
Graad 4 Wiskunde - METING - Maande van die jaar, Dae van die week en wat is 'n Kalender
Просмотров 241Год назад
Graad 4 Wiskunde - METING - Maande van die jaar, Dae van die week en wat is 'n Kalender
Graad 8 Wiskunde - WETENSKAPLIKE NOTASIE
Просмотров 493Год назад
Graad 8 Wiskunde - WETENSKAPLIKE NOTASIE
Graad 4 Wiskunde - Kommutatiewe en Assosiatiewe Eienskappe (Deel 2)
Просмотров 689Год назад
Graad 4 Wiskunde - Kommutatiewe en Assosiatiewe Eienskappe (Deel 2)
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Algemene Grootboek oorboek na Proefbalans en balanseer
Просмотров 578Год назад
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Algemene Grootboek oorboek na Proefbalans en balanseer
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Balansering van Algemene Grootboek
Просмотров 363Год назад
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Balansering van Algemene Grootboek
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Oorboek van KBJ na Algemene Grootboek
Просмотров 300Год назад
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Oorboek van KBJ na Algemene Grootboek

Комментарии

  • @bernittafrancis3634
    @bernittafrancis3634 4 месяца назад

    Baie dingie😊🎉❤

  • @anna-mychelhepburn3890
    @anna-mychelhepburn3890 5 месяцев назад

    Dankie die video help

  • @TUPPY78
    @TUPPY78 5 месяцев назад

    HELLO JUFFROU POEF VIDEO HET MY TOTSIE GEDRIP WANT ek het nah daai lelike shrek moonster gekyk daaar regs dit moes juffrou se gesig wies poefie video het 0 ut 10 ook juffro die groen ou van pj masks is betr as jufroe ek mos eerd by die meiseio afkyk dan dir poefie vidoeo kmy mama gan myb nou pak gee

    • @TUPPY78
      @TUPPY78 5 месяцев назад

      my mamaa het my eina gweslat yuffrouuo

  • @ymcoertze8366
    @ymcoertze8366 5 месяцев назад

    Goeie vandag juffrou. Ons geniet jou lesse baie. Jy moet egter onthou om jou antwoorde te toets. By 5x - 4(x+3) +2x = 2(x-1) -3 se som is x se waarde 7 en nie -7 nie. Jy het die +2x voor die '=' verloor langs die pad. Vriendelike groete!!!

  • @letitiapienewald788
    @letitiapienewald788 6 месяцев назад

    Dankie vir als juffrou❤

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 5 месяцев назад

      @@letitiapienewald788 Hallo - bly die video-opname kon jou help.

  • @jurenekemp3161
    @jurenekemp3161 6 месяцев назад

    Dankie vir jou ongelooflike video's! Ek is 'n Wiskunde onderwyseres vir Graad 6 en 7 leerders en ek wys gedurig vir hulle jou puik video's! Wel gedaan!

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 6 месяцев назад

      @@jurenekemp3161 Baie dankbaar dat die video-opnames help 🤗. Dankie vir die mooi boodskap.

  • @YvonnyRafferty
    @YvonnyRafferty 7 месяцев назад

    Baie dankie Ek soek nog van tegnologie

  • @SeanBotha-ky9sq
    @SeanBotha-ky9sq 7 месяцев назад

    Dankie baie❤ 1:22

  • @charlene-bl4tv
    @charlene-bl4tv 7 месяцев назад

    4:09 ❤dankie

  • @SeanBotha-ky9sq
    @SeanBotha-ky9sq 7 месяцев назад

    1:04 da❤

  • @zandreoosthuyzen
    @zandreoosthuyzen 8 месяцев назад

    Dankie juffrou 🎉🎉

  • @-hnnh-3898
    @-hnnh-3898 8 месяцев назад

    So ,kyk almal nou hierdie die dag voor ons eksamens?

  • @SisiphoQashani
    @SisiphoQashani 8 месяцев назад

    thank you so much

  • @tobieswanepoel4820
    @tobieswanepoel4820 8 месяцев назад

  • @tobieswanepoel4820
    @tobieswanepoel4820 8 месяцев назад

    dit hellp baie dankie tanie

  • @milaswanepoel
    @milaswanepoel 8 месяцев назад

    Baie dankie jy het my lewe gered ek kon nie daardie goed verstaan nie

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 8 месяцев назад

      Baie bly jy verstaan dit nou en dat jy voorentoe kan groei in wiskunde 😉

  • @JanineMoolman
    @JanineMoolman 9 месяцев назад

    Ag baie dankie Juffrou ek verataan nou😂😂❤

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 8 месяцев назад

      Baie bly dat jy verstaan nou en dat die opname jou kon help. 😉

  • @lezelbuys1373
    @lezelbuys1373 9 месяцев назад

    Baie dankie❤

  • @TumeloMmoloke-fv2gj
    @TumeloMmoloke-fv2gj 9 месяцев назад

    Thanks it helps me

  • @grezeldageswint4001
    @grezeldageswint4001 10 месяцев назад

    Hi kan jy die volgende som doen asb? 3568-1689 volgens hierdie metode. Dankie

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 10 месяцев назад

      Goeiemôre Grezelda Gaan kyk asseblief hierdie video opname vir Afrekking met 4-syfergetalle ruclips.net/video/i2Twm8_X4NE/видео.htmlsi=2SXrt0rnWqPqgzP7 en indien julle nogsteeds nie regkom, stuur asseblief 'n epos aan: info@helpmy-leermy.co.za en ons help met verdere verduideliking. Graad 4 Wiskunde afbreekmetode by aftrekking (4-syfergetalle) ruclips.net/video/i2Twm8_X4NE/видео.htmlsi=2SXrt0rnWqPqgzP7 Groete Helpmy-Leermy

  • @mikaylasamuels3638
    @mikaylasamuels3638 10 месяцев назад

    Baie danki ek ken my werk nou😊😊

  • @mikaylasamuels3638
    @mikaylasamuels3638 10 месяцев назад

    Dit help baie

  • @PatrickMann-z5g
    @PatrickMann-z5g 10 месяцев назад

    Baie dnk vir die les .dit het my nw meer lat verstaan .

  • @HendrikaJohannaDempers
    @HendrikaJohannaDempers 11 месяцев назад

    Hi

  • @AneesahHendricks-i4q
    @AneesahHendricks-i4q 11 месяцев назад

    Baie Baie dankie dit help baie

  • @jenodenheyns5227
    @jenodenheyns5227 11 месяцев назад

    Ek sukkel nie Meer met factore nie 😅😅 Baie dankie

  • @chaytonbeans6108
    @chaytonbeans6108 11 месяцев назад

    Mooi man

  • @BonisileLawrencePaulsen
    @BonisileLawrencePaulsen Год назад

    Baie dankie❤🎉

  • @zeldamarais7702
    @zeldamarais7702 Год назад

    Dankie

  • @trupidxd5268
    @trupidxd5268 Год назад

    awe tannie ek gaan druip

  • @jaevingames5964
    @jaevingames5964 Год назад

    Juffrou is verkeerd - 9 (-5) = - 4

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 Год назад

      Praat jy van die som by 5:36 minute? Ja, daar is 'n tik fout. Moet as volg wees: -9 - -5 = -9 - (-5) = -9 + 5 = -4

    • @koekoes2010
      @koekoes2010 9 месяцев назад

      lol

    • @vickywilders816
      @vickywilders816 6 месяцев назад

      lol ok dankie baie vir dit

  • @melanievanstaden3180
    @melanievanstaden3180 Год назад

    baaaaaaaaaaaaie dankie

  • @LouiseStricker
    @LouiseStricker Год назад

    dit is verkeert Amanda het 110 piesangs en Abarham het 125 piesangs en 110 plus 125 is 235 jy het gese dit is 135

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 Год назад

      Jy is reg: Optel fout! Antwoord vir Woordsom 1 by optel, moet 235 wees.

  • @aideno516
    @aideno516 Год назад

    Dankie tannie :) dit het my baie gehelp met my Wiksunde toets

  • @sabiantappers7064
    @sabiantappers7064 Год назад

    welke taal is dit ik zoek nederlandse ding voor wiskunde krijg ik ineens zweeds ofzo

  • @thorenr0
    @thorenr0 Год назад

    Hello tannie, ek is 'n graad 6 kind wat baie sukkel met wiskunde omtrek en oppervlakte, is dit dalk moontlik dat tannie dalk' n video daar oor kan maak?

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 Год назад

      Hallo, ek sal 'n video skep vir omtrek en oppervlakte. Dit behoort binne 2 weke op te wees.

    • @thorenr0
      @thorenr0 Год назад

      @@SublevoTutoring2022 Baie dannkie tannie! 😁😁

  • @aideno516
    @aideno516 Год назад

    Hello tannie, wanneer Kom jou volgende les uit?

  • @LvH_studio
    @LvH_studio Год назад

    Ek wardeer alles 😅 6:26

  • @christiaanandries9452
    @christiaanandries9452 Год назад

    Jo 5min voor middle jaar eksamen😬👍

  • @MrFalconclaw.
    @MrFalconclaw. Год назад

    Dankie 90%gekry

  • @thechamp-vp4jj
    @thechamp-vp4jj Год назад

    Thank you

  • @AightBroBet
    @AightBroBet Год назад

    Baie dankie

  • @LizetteBooys
    @LizetteBooys 2 года назад

    Beste van wat ek nog gesien het! wel gedaan juffrou

  • @lehanaswart6083
    @lehanaswart6083 2 года назад

    Baie dankie jy was n groot hulp ek het ni geweet hoe ek hierdie vergelyking gaan verstaan voor die eksamen nie🤗BAOE DANKIE

  • @TheLizzardWizzard
    @TheLizzardWizzard 2 года назад

    Dankie Tannie, ek leer nou die aand voor eksamens

  • @cindydejager5040
    @cindydejager5040 2 года назад

    Baie baie dankie vir hierdie les. Het my baie gehelp om my dogtertjie te help met haar breuke huiswerk. U is tops!

  • @calebackeer2031
    @calebackeer2031 2 года назад

    Sal jy ooit nog maak

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 Год назад

      Middag Caleb, ons beplan om in 2023 nog van die lesse in 'n opname te laai.

  • @calebackeer2031
    @calebackeer2031 2 года назад

    Dit help my baie

    • @SublevoTutoring2022
      @SublevoTutoring2022 2 года назад

      Ja, daar sal nog nuwe videos vir afr gemaak word. Kontak my gerus deur whatsup: 064 944 7163

  • @erynneriannevandenberg4088
    @erynneriannevandenberg4088 2 года назад

    Dankie, ek verstaan nou 10× beter

  • @Rackzzz7646
    @Rackzzz7646 2 года назад

    Dankie Mnr. Dit het my baie gehelp met my werk🙏