- Видео 200
- Просмотров 18 997
Delmas Wes Familiekerk
Южно-Африканская Республика
Добавлен 30 май 2018
Видео
5 Jan 2025 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 8614 часов назад
Ware lewe Kol 1:27 Henk en Sandra Barnard
22 Des 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 7719 часов назад
Bring jou goud, wierook en mirre Hendrik Grobbelaar
15 Des 2024 Delmas Wes Erediens
Просмотров 9421 день назад
Kyk Ek gaan iets nuut doen. Jes 43:19 Michelle Schoultz
8 Des 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 7028 дней назад
Geestelike volwassenheid Henk Barnard
1 Des 2024 Delmas Wes Familiekerk erediens
Просмотров 63Месяц назад
Julle moet mekaar liefhê Efesiërs 5 Ds. Dirkie vd Spuy
24 Nov 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 166Месяц назад
Hoe vêr gaan God se genade? Ds. PC Pretorius
3 Nov 2024 Delmas Wes Familiekerk erediens
Просмотров 1162 месяца назад
Een uit 'n miljoen! Josua 3:1-6 Leandi Cottle
27 Okt 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1272 месяца назад
Hemelse skatte! Matt 6:19-20 Leandi Cottle
20 Okt 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1472 месяца назад
Ek gee oor! Eksodus 2:3 Leandi Cottle
13 Okt 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1022 месяца назад
Vergifnis voor verskoning Matt 6:11-12 Elna Schoeman
6 Okt 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1563 месяца назад
Om wéér ja te sê! Leandi Cottle
29 Sept 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 643 месяца назад
Kan ek waarlik weet ek is gered? 2 Tim 4:1-8 Ds. PC Pretorius
22 Sep 2024 Delmas Wes Familiekerk Eredien
Просмотров 633 месяца назад
Seisone wat karakter bou Ds Marietjie Glas
8 Sept 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 734 месяца назад
8 Sept 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
25 Aug 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 744 месяца назад
25 Aug 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
18 Aug 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 994 месяца назад
18 Aug 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
11 Aug 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1055 месяцев назад
11 Aug 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
4 Aug 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1305 месяцев назад
4 Aug 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
28 Julie 2024 Delmas Wes Familiekerk Lofsangdiens
Просмотров 1045 месяцев назад
28 Julie 2024 Delmas Wes Familiekerk Lofsangdiens
21 Julie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1645 месяцев назад
21 Julie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
14 Julie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 645 месяцев назад
14 Julie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
7 Julie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 2136 месяцев назад
7 Julie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
30 Junie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1026 месяцев назад
30 Junie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
23 Junie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1256 месяцев назад
23 Junie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
16 Junie 2 24 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 956 месяцев назад
16 Junie 2 24 Delmas Wes Familiekerk Erediens
9 Junie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 1507 месяцев назад
9 Junie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
2 Junie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 727 месяцев назад
2 Junie 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
26 Mei 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Просмотров 577 месяцев назад
26 Mei 2024 Delmas Wes Familiekerk Erediens
Amen God seën Pastoor en sy gesin
Dankie Pastoor Hugo Claassens U is Sy gesalfde en ek bid blessings 🙌 oor U lewe
Dankie God dat dit nooit te laat is nie...Prys U heilige Naam🙏
Gaan voluit vir Jesus in 2025
God se tyd is perfek ❤
Amen ‼️ Ek vertrou die Here
Dankie vir U Dunemis krag
Dankie Vader dat U kan‼️
Bid gedurig🙏
Streef na U Gees
Dankie vir U Heilige Gees Vader God👏‼️
Amen ‼️ 🙏 Niks is vir God onmoontlik nie
Sitterend,aanbiddend vol lof en genade aan die Christuskind wat so graag wil hĕ dat ons hier en nou nader aan die Lig en Lewe,beweeg...net soos ons is... Dit was salwend vir soekendes.🙌🙋♀️
Ek was op Sondag 25 Augustus vir die eerste keer na by kans 20jaar weer bevooreg om ń diens in Delmas-Wes bytewoon waar ek groot geword het. Ek kan nie help om te sê dat ek baie teleurgesteld was oor hoe die dinamika van eredienste daar verander het nie. Moenie my verkeerd verstaan nie, ek sê nie ń gemeente moet stagneer en nooit moderniseer nie. Maar ek verstaan nie hoekom alles so verander moes word nie. Ek verstaan ook die pragtige pyporrel word ook nooit meer gebruik nie. Dit is maar net my mening en ek weet baie sal dalk met my verskil,maar nou ja ek is dan bly dat ek nog mooi herrineringe van Ds. Gerrie Mostert en tannie Susan agter die orrel, se dae uit die gemeente kan koester. Maar dit blyk dat Delmas-wes dit duidelik gemaak het dat gelowiges wat verkies om op ń meer tradisionele wyse te aanbid geen plek meer daar het nie.
Wow wow wow ekt dit so nodig gehad om die boodskap te hoor vandag 😢prys die Here vir sy genade in my lewe🙏🙏🙏
Baie dankie vir n Uitsonderlike diens
Fantasties AMEN ❤
Pragtige boodskap Leandi
Die klankstelsel is v d bestes denkbaar - maar vanoggend het dit n holklank wat dit moeilik maak om op die video te hoor - is dit dalk die hand mikrofoon???
Moet daar n verstelling op die klankbord gedoen word ?? Of hoe?
Wow wow wow
Wow wow wow
Baie Geluk julle twee. Mag Hy julle dra met julle bediening daar. Baie Sterkte!🙏
0l0l0llpp0p0000lllllllll00l00000l00000000000l000000000000000l0000000000000000000000000009
Die jaar in die datum is verkeerd 2022 nie 2020
rsg potgooi predekings
Dankie Ds Marius. Dit het my 10 Jaar geneem om selfvergifnis te kry.
Ek sal dit deurgee aan Ds. Marius
Baie dankie vir die boodskap. Nie net bid ek vir myself nie maar ek bid spesefiek vir 'n geliefde wat sukkel om te vergewe, mag die Heilige Gees elkeen wat hiermee sukkel wonderbaarlik aanraak. Iemand het eendag vir my dit so verduidelik?: Dit help nie om depresief te raak oor 'n pap wiel nie, sit die spaarwiel op en gaan aan met jou lewe.
Baie dankie Melt vir jou terugvoer.
Hierdie nederlandse vertaling is totaal verwarrend . Dis nie wat oorspronklik gesê word nie.
Dankie julle. Groete hier van Randburg.
Baie insiggewend. Ons moet God aanbid vir wie Hy is en nie wat Hy vir my kan doen nie; wat ek daaruit kan kry nie. Ek wil ook sink maar Hy is my anker
Baie dankie julle, baie insiggewend