- Видео 15
- Просмотров 107 993
Mrs. M Johnson
Южно-Африканская Республика
Добавлен 15 апр 2020
Welkom in Mev. Johnson se virtuele klaskamer. Ek het hierdie kanaal begin om leerders te ondersteun met Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Ek sal dit baie wardeer as julle SUBSCRIBE en die Video's "like".
Voel vry om 'n kommentaar te los as daar 'n spesifieke aspek is van Afrikaans waarmee jy hulp nodig het.
Ek sal dit baie wardeer as julle SUBSCRIBE en die Video's "like".
Voel vry om 'n kommentaar te los as daar 'n spesifieke aspek is van Afrikaans waarmee jy hulp nodig het.
DIREKTE EN INDIREKTE REDE || AFRIKAANS REPORTED SPEECH
Hello en welkom by my kanaal, ek is Juffrou Johnson.
Eerstens dankie vir julle ondersteuning. Soos beloof, aan die einde van die video, is daar 'n verrassing.
Hierdie video is opgeneem oor 3 dae, dit handel oor die direkte en die indirekte rede. Ek bespreek stelsinne en vraagsinne.
Later van tyd sal ek ook 'n kort video maak oor bevele in Afrikaans, in die direkte en indirekte rede.
Weereens dankie vir julle ondersteuning. As jy 'n nuwe kyker is, onthou om te "like" en "subscribe". Druk ook die "bell" ikoon sodat jy ingelig kan word oor enige nuwe video's.
Geniet dit en onthou om veilig te wees en jou masker te dra.
Vriendelike Groete,
Juffrou Johnson
____________________________________________...
Eerstens dankie vir julle ondersteuning. Soos beloof, aan die einde van die video, is daar 'n verrassing.
Hierdie video is opgeneem oor 3 dae, dit handel oor die direkte en die indirekte rede. Ek bespreek stelsinne en vraagsinne.
Later van tyd sal ek ook 'n kort video maak oor bevele in Afrikaans, in die direkte en indirekte rede.
Weereens dankie vir julle ondersteuning. As jy 'n nuwe kyker is, onthou om te "like" en "subscribe". Druk ook die "bell" ikoon sodat jy ingelig kan word oor enige nuwe video's.
Geniet dit en onthou om veilig te wees en jou masker te dra.
Vriendelike Groete,
Juffrou Johnson
____________________________________________...
Просмотров: 1 774
Видео
BYWOORDE (BYWOORD VAN TYD, WYSE EN PLEK) || ADVERBS IN AFRIKAANS
Просмотров 11 тыс.4 года назад
Hello en welkom by my kanaal. My naam is Juffrou Johnson. In hierdie video bespreek ek Bywoorde van Tyd, Wyse en Plek.
ADVERTENSIES IN VRAESTEL 1 || KOMPETISIE
Просмотров 7 тыс.4 года назад
Hello en welkom by my kanaal! My naam is Juffrou Johnson. Vandag bespreek ek ADVERTENSIES wat voorkom in vraestel 1, Taal. Daar is drie afdelings in 'n taal vraestel. Afdeling A: Begrip, Afdeling B: Opsomming en Afdeling C: Taal: Advertensie, strokiesprent, artikel en prent. Soos julle in die titel gesien het, is daar 'n kompetisie! Een van my gelukkige subscribers kan 'n denim gesig masker wen...
STROKIESPRENTE || VRAESTEL 1: TAAL: VRAAG 4
Просмотров 6 тыс.4 года назад
Hello en welkom by my kanaal. My naam is juffrou Johnson. Vandag bespreek ek STROKIESPRENTE. Die vraag kom voor in vraestel 1, Taal, Afdeling C: Vraag 4. In hierdie video bespreek ek die ontleding van 'n strokiesprent asook min of meer watter tipe vrae jy kan verwag. Onthou om jou masker te dra en te sosiaal distansieer. "Like" en "Subscribe" en geniet die video. Credits: Bensound Canva ShotCut...
WOORDORDE || Sv1TOMPv2I || WORD ORDER IN AFRIKAANS
Просмотров 1,3 тыс.4 года назад
Hello en welkom by my kanaal! As jy nuut is, my naam is Juffrou Johnson. Ek gee Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Ek hoop julle bly veilig en onthou om jou masker te dra. Vandag bespreek ek Woordorde in afrikaans, Sv1TOMPv2I. Onthou om te like en subscribe en stuur my 'n boodksap of komment as daar iets is wat jy wil graag op die kanaal sien. Onthou, ek gaan 'n TikTol post sodra ek 100 subscri...
ONTKENNING || NEGATIVE IN AFRIKAANS
Просмотров 1,3 тыс.4 года назад
Hello en welkom by my kanaal. Vandag bespreek ek Ontkenning, die dubbel negatief in Afrikaans. Aan die einde van die video het ek ook 'n DIY vir 'n masker wat jy by huis kan maak. Ek is opgewonde om te sien hoe kreatief julle is met julle DIY maskers sodra ons terug gaan skool toe. Onthou om te "like" en "subscribe", as ek 100 subsribers het sal ek 'n snaakse TikTok maak. Materials used in crea...
TYE || TYE VAN DIE WERKWOORD
Просмотров 2,2 тыс.4 года назад
Hello en welkom by my kanaal. Vandag bespreek ek werkwoorde, dit kan egter nie as 'n alleenstaande tema gesien word nie, dus bespreek ek ook die tye in afrikaans (tenses). Aan die einde van die video wys ek ook hoe om 'n masker te maak. Onthou om te like en subscribe. 100 subscribers en ek doen 'n snaakse TikTok vir julle. Materials used in creation of video: Canva Bensound VivaVideo Shotcut vi...
WOORDSOORTE: DEEL 2: BYVOEGLIKE NAAMWOORDE || Selfstandige naamwoorde: Meervoud & Verkleining
Просмотров 9554 года назад
Hello, welkom by my klaskamer. Vandag bespreek ek Byvoeglike naamwoorde asook hoe dit getoets word in die eksamen vir Eerste Addisionele Taal Leerders. Ek brei ook uit op my vorige les (Woordorde-Deel 1: Selfstandige naamwoorde), ek bespreek ook Meervoud & verkleining. Onthou om veilig te wees en jou hande te was.
Woordsoorte-Deel 1:Selfstandige naamwoord,Voornaamwoord &lidwoord|Pamela Pumpkins Quarantine Workout
Просмотров 1 тыс.4 года назад
Hello, welkom by nog 'n les. In hierdie video bespreek ek Woordsoorte (selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde en lidwoorde). Daar gaan na hiedie video, nog lesse oor woordsoorte volg. Ek het besluit om my naam met 'n plank te slaan (to make a fool of myself) en die Pamela Pumpkins quarantine workout ook te probeer. Jy mag maar lag, ek hoop dit help bietjie om jou gemoed te lig (brighten your m...
SOORTE SINNE : STELSINNE | VRAAGSIN | BEVELSIN | UITROEPSIN | VERANDER STELSINNE NA VRAAGSINNE |
Просмотров 15 тыс.4 года назад
Hello, welkom by my kanaal. Hoop julle is veilig in hierdie grendelstaaat. In hierdie video bespreek ek verskillende soorte sinne. Ek verduidelik ook hoe om stelsinne na vraagsinne te verander asook om vrae te stel waar die onderstreepte deel die antwoord is. Onthou om die video te "like" en subscribe sodat RUclips jou kan laat weet van enige nuwe materiaal wat opgelaai word. Wees veilig en ont...
Hoofletters | Skryftekens | Leestekens |
Просмотров 7 тыс.4 года назад
Hello, welkom by my kanaal. Hierdie video bespreek die volgende: wanneer gebruik ons hoofletters, 'n inleiding tot leestekens asook wanneer skryftekens gebruik word. Ek bespreek ook een of twee vrae soos uitgelê in die Afrikaans Sonder Grense, Eerste Addisionele Taal, Graad 10. Hoop julle is almal nog veilig tydens hierdie grendelstaat. Onthou om te LIKE en SUBSCRIBE. Klik op die notification k...
BETOWER-die drama | BEDRYF 2-verduideliking | VRAE OOR BEDRYF 2
Просмотров 9 тыс.4 года назад
Hierdie video handel oor Betower, die drama, bedryf 2 se verduideliking. Ek het ook vrae en antwoorde oor bedryf 2 behandel. . . . . . Onthou om te "like" en "subscribe", klik ook op die "notification" knoppie vir terugvoer wanneer ek video's oplaai. . . . Skakels: Audio: www.bensound.com/ Thumbnail: www.canva.com/
VOEGWOORDE: GROEP 1,2,3 | CONJUNCTIONS
Просмотров 1,8 тыс.4 года назад
In hierdie video gesels ek oor Voegwoorde, groep 1,2,3. Daar is ietsie om jou te maak lag aan die einde van die video. Geniet dit. Onthou om te "like" en "subscribe." . . . . . Skakels om ook Video's te maak. Audio clips: www.bensound.com/ Editing program: www.openshot.org/ Thumbnail creator: www.canva.net
Betower Bedryf 2 -Voorlees en Vertaal
Просмотров 10 тыс.4 года назад
In hierdie video, lees ek Bedryf 2 met 'n vertaling. Ek het ook gedeeltelike verduideliking gedoen. Subscribe en klik op die "bell" knoppie om ingelig te word oor nuwe video's.
Betower,die drama, Bedryf 1
Просмотров 34 тыс.4 года назад
Betower, die drama, deur Fanie Viljoen, bedryf 1 verduideliking. Ek gaan more die verduideliking vir bedryf 2 baie anders benader. Volg my kanaal vir 'n bedryf 1 verduideling sonder die program Zoom. Los asseblief 'n kommenaar met 'n vraag as daar iets is wat jy wil bespreek in Bedryf 2.
Ok
Hi Mrs . M Johnson i would like to ask if you still doing Online classes but I'm not from your school?
I love love love this video. Thank you for sharing. Your students should be very grateful to have such an amazing and uplifting teacher. ❤
I was really looking if you did a bedryf 5 summary but this video helped a lot keep being a cool teacher
I'm cooked🙇🏾♀️
Where can i get the questions for bedryf 1?
Jesus loves you ❤️
Is the chapter two on the paper
writing tomorrow 👍🏽🤣
writing tomorrow here🥲
I'm writing tmr😍
Wie is jy
"When they say, verwys"😂
its chai mo 😢
Yoh I'm gonna fail tomorrow
thanks a million!
Thank you so much for this, Where can you get access to the notes?
Thank you so much
Thank you ❤
Buenas soy de Costa Rica y tengo una carta de unos bisabuelos que está en italiano con letra cursiva quisiera saber si me podría ayudar a traducirla muchas gracias.
Thanks so much it helped me so much 🎉❤😊😊
Hi I'm writing my test soon I would like to watch part 2 please 🙏 I can't smee to find it
only here because i'm writing an exam about this in 2 hours 😂😂😭😭😭
It's like you can repeat it again
I honestly love how u teach
Thank you so much
Mrs M Johnson do you have to read Betower before reading Betower Die Drama?
I didn't even know that there is a difference 😭nd I'm writing tomorrow
@@pearllerato3526 me too yho gosh help please
Thanks so much
@@pearllerato3526 thanks
Thank u so much❤
Wat is die Tema van die drama?
Is birdie vir graad 5 tanie
Afrikaans is the end of me
Promblem is i have to do all of them😭😭😭
best teacher in the whole wide world,trust me she taught me in graad 10 Great work💜💜
Lyttelton Manor high
This grade 10?
So oulik en maklike manier om te leer. Ericka Matias, bandjie rooi.
Talk English
Who else is here because they are writing a test in a few hours😭😭😭
😃😃😃I'm dead
Bro😭😭😭😭😭😭
Me😩
😞🤣🤣
I literally woke up at 4 in the morning 💀
Hello Juffrou Thanki vir die antwoord
Writing about this tomorrow, helped a lot
Can u swap with my teacher
You know what
Ek is lief vir jou
I need help with this book
Jesus loves you ❤️
What was the reason for nadia to leave the previous school?
Really helped😭😂n I'm writing a test about in 8hrs n honestly I wasn't listening in class wen my teacher explained this
I'm relating 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭
I can relate
my teacher doesn't even teach😭and I don't even understand afrikaans
Bro
yoh fr
Hello juffrou. Kan ons asb die ander bedryf ook kry... jou opsommings help rerag baie. Ons wil net graag die ander ook he.
Wassup Yo ......
fantastic
your vidoes really helped me study and now i have positivity for my upcoming taal toets xoxox
Hello Mrs. M Johson, apologies for English, we have found your RUclips video and would like to know besides the two that we have found are there any more on the book Betower. Really helpful
Hello, I will definitely load more. I won't be able to read as I did in the other videos, but i will be able to summarize it. I will probably post the coming weekend again. Kind regards.
Good morning mrs. Johnson. Ek hou skool in Noordwes en het jou lesse oor Betower baie geniet. Ek het dit met my kinders gedeel omdat die gehalte daarvan so goed was. Ek weet nie of dit die probleem was nie, maar ek kon jou tot Bedryf 4 volg. En toe raak jy weg. . . Ek sal graag met jou wil gesels. Groetnis :-)
Hello. Ek wil so graag nog materiaal deel van Betower, maar ek is bietjie skrikkerig vir kopie reg.
Thank you ma'am for thevhelp😍😘you are great 🤗😥
Ek geniet hierdie videos. Watter app gebruik jy? Dankie baie
Hello. Ek gebruik CANVA.
@@mrs.mjohnson8916 dankie baie 🙏
Hi ons behoort nie aan jou skool nie maar ons doen ook hierdie boek en sal graag dat my kinders die gebruik van jou kanal sal kan maak asb . Dit is regtig oulik jou methode van verduideliking sal regtig dit wardeer
Hello. Jy is meer as welkom. Ek wil graag die res van die bedrywe met tyd ook doen. Met tyd raak my RUclips en aalyn klasgee vaardighede al hoe beter. Vriendelike groete.
Hi Mrs Johnson,my daughter is in grade 10 this year amd she is doing "BETOWER" can u pls do more videos on the rest of the book, it is highly beneficial, thank you, God Bless
Hallo Juffrou. Hoe maak u die wonderlike intro videos?
Hello, jammer ek antwoord nou eers. Ek gebruik CANVA. Vriendelike groete.
Okay
Dankie juffrou dis baie wonderlike is