- Видео 10
- Просмотров 1 115 564
Sidney Biccard
Добавлен 28 сен 2012
Boeremusiek - Kalfie Wals
Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek!
Dries op die konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Dries op die konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Просмотров: 163 108
Видео
Boeremusiek - Oom Hans se Gemmerdans Vastrap
Просмотров 18 тыс.9 лет назад
Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek! Dries op die konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Boeremusiek - Verkyker Setees
Просмотров 40 тыс.9 лет назад
Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Boeremusiek - Tammeletjie Setees
Просмотров 27 тыс.9 лет назад
Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Boeremusiek - Lettie se Wals
Просмотров 204 тыс.9 лет назад
Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Boeremusiek - Misvloer Setees
Просмотров 61 тыс.9 лет назад
Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Karringmelk en Oslo wals
Просмотров 50 тыс.9 лет назад
Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Boeremusiek - Ou Waenhuis Vastrap
Просмотров 510 тыс.9 лет назад
Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Boeremusiek - Donkiekar Setees
Просмотров 39 тыс.9 лет назад
Dries Laas en die Rondebosch Orkes, Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
Samancor Chrome Auditions
Просмотров 3,4 тыс.12 лет назад
Auditions held at Middelburg Ferrochrome for the annual Chrome Grown Talent Show. Our band is known as the Chromosomes. Members are Dries Laas - Piano Accordian; Sidney Biccard - Consertina; Marius Davel - Rhythm Guitar; Neil Kotze - Base Guitar. Playing an African Medley: 1. Swinging Safari 2. The lion sleeps tonight 3. Mamma Tembu's wedding 4. Klipdagga setees
Taylor Charles Hall Donna Young Donald
Baie lekker! Ek geniet dit vreeslik!
Dries se selnommer groot asb. Hy is my gunsteling
Awesome,i love it
Sjoe..... Vat my terug na my jong dae!!! ❤❤❤❤❤
Jy speel darem lekker
DRIES JY IS N MEESTER MET N KONSERTNA NOG ASB. GROETE JOHAN IN BELLVILLE
Pragtjge boere musiek
Waar kan mens die musiek aanlyn koop ?
DRIES JY IS MY NOMMER EEN KONSERTINA SPELER JOHAN
Wat n pragtige stukkie musiek❤
Super folksmusik of white South Africans
Dries jy is "n yster. Wonder 0f jy familie is van oom Dirk Laas ? Jy speel soos oom Japie Laubscher, dis lekker om te sien manne soos jy hou die Boeremusiek kultuur aan die lewe.
Awesome,i love it
You know a Konsertina player is good when he puts a melody in every curve during the song. No matter what part of the song. Up or Down. He makes it his song and make all of us very happy....!
Fantasties!! 😊
Lekker, voetejuk lekker! Dankie
Lekker musiek
He's really enjoying that konsertina!
I love this music
Ons gaan die oujaar uit
Nou gaan my kalwers groei ek speel dit vir hulle
❤❤🎉
Just nice
One of the best to EVER do it, been my ringtone for a few years and enjoy it every time my phone rings
Dries jy is n meester met daardie konsertina Geniet jou musiek baie
AI dankie
Let op hoe min die boek oopgemaak word - Nico van Wyk het dieselfde tegniek gebruik. Baie goe gedoen. Dankie julle manne.
My Oorlede Ouma Se Misvloere So Lekker Geruik Doer Ver In Karoo Wereld Vanwyksvlei Vloere
❤Mooi Bly Altyd Mooi
Pragtige boeremusiek wat gespeel word.
❤❤❤❤Net So pragtig
Dis net n Boer wat ❤die Engelse konsertina someesterlik kan speel. 4:28
👏❤❤❤
Dries jy is tops
Beste kosertina speler ooit. Dolf Brits Kanada
Dries vol punte vir jou pragtig 10uit 10
Lekka
Speel Dries Laas nog konsertina en dan veral boeremusiek? Dis darem n man wat n konsertina verstaan en mag bespeel❤
Ja, Dries is nog baie aktief in die boeremusiek arena. Hy is tans woonagtig op die Suidkus in Amanzimtoti. Hy is onlangs verkies as die President van SAFRA en neem op internasionale vlak ook deel aan verskeie kompetisies waar hy uitstekend gevaar het met onder andere die konsertina en trekklavier.
Vanwaar!!! Hoekom?? Want jullle kan! Dannnkie. Nog weer asb.
Baie goed gespeel. Uitstekende gevoel vir die lied.
Weer geluister. Verstaan beter. Speel hom meneer. Ek sal weer luister. Eenker sal ek weet.
Penni kwela fluitjie
Julle speel darem lekker.
ek kry skoon hoendervleis
Wat n spanpoging!! Almal van julle tops. Nog bietjie assssseblief.
Jy gaan sy gasket blaas. Looi hom. Dankie jong man. Goeie support spelers ook. Dankie manne.
Weer geluiiiiister. Jy wurg hom tot hy geniet. Laat waai.
Weer geluiiiiister. Jy wurg hom tot hy geniet. Laat waai.
Weer geluiiiiister. Jy wurg hom tot hy geniet. Laat waai.
Jong man , jy kan. Dankie. Gee nog asb. Voorspoed.