- Видео 13
- Просмотров 373 402
Johan Jooste
Южно-Африканская Республика
Добавлен 11 авг 2018
Hi there, I have started with my own RUclips channel which at this stage consists of a few main interests of mine. Photography is my job as a freelance photographer in Windhoek, Namibia. Then I love music and from my Afrikaans heritage, comes "Boeremusiek" which I grew up listening to because of my parents. Check out my digitized versions of old LPs. Springbok rugby will also feature but only the old amateur era.
Hannes Schoeman 2
Hannes Schoeman bekende Boereorkes musikant van Suid Afrika met nog 'n baie lekker nommer saam met onder andere, Brian Nieuwoudt (banjo), Hennie de Bruyn en die Kitaar Kêrels asook Martin Dorfling tydens die pas afgelope fees op Armae naby Okahandja, Namibië.
Просмотров: 4 497
Видео
Brian Nieuwoudt 2
Просмотров 7 тыс.4 месяца назад
Die veelsydige Boere musikant, Brian Nieuwoudt van Suid Afrika, speel hier 'n lekker nommertjie saam met ander bekendes by die Grootgees Boeremusiek Fees op Armae naby Okahandja in Namibië.
Hannes Schoeman 1
Просмотров 3,5 тыс.4 месяца назад
Gister was die derde Boeremusiek saamtrek by Armae naby Okahandja in Namibië. Die Grootgees Boeremusiek Fees het bekende orkeste en musikante van Namibië en Suid Afrika gelok. Boeremusiek op sy beste was die hoofdis. In die video sien ons die bekende Hannes Schoeman van SA op konsertina en bygestaan deur Brian Nieuwoudt op banjo, Hennie de Bruyn en die Kitaar Kêrels asook Martin Dorfling op bas...
Konsertina Kampioene, Vol 2, Kant 2
Просмотров 943Год назад
Op kant 2 van die langspeel plaat, is daar bekende musikante soos Gert Ross, Adam Grobler en Dirkie Smit. Hierdie is een van die ouer Boeremusiek plate en die opnames kom uit die vroeë 1960s. Lekker luister.
Konsertina Kampioene, Vol 2, Kant 1
Просмотров 1,9 тыс.Год назад
Een van my ouer langspeel plate wat ek nou van LP na digitale weergawe oorgesit het. Boeremusiek kom 'n lang pad en die een is van die vroeë 1960s. Daar is 'n paar bekende name soos Nico van Rensburg en Nic Potgieter. Lekker luistergenot vir almal wat hou van Boeremusiek.
Koos Brand - Blue Eyes Crying in the Rain
Просмотров 25 тыс.Год назад
Koos Brand is 'n boer en konsertina speler daar van Aranos se wêreld. Hier speel hy saam met Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels die lied, "Blue Eyes Crying in the Rain".
Magalies Boereorkes
Просмотров 81 тыс.Год назад
Die Magalies Boereorkes van Suid Afrika speel tradisionele Boeremusiek. Hulle is van Suid Afrika en het deelgeneem aan die pas afgelope Boeremusiek Grootgees Fees op Armae buite Okahandja in Namibië.
Sonop oor die Velde - Glen Pierce en sy orkes
Просмотров 112 тыс.Год назад
Daar was weereens 'n heerlike Boeremusiek fees-dag gehou by Armae naby Okahandja, Namibië verlede Saterdag. Boereorkeste van Namibië en Suid Afrika het die mense vermaak en laat dans tot laataand. Hier is 'n op-en-wakker lied "Sonop oor die Velde" gespeel deur Glen Pierce en sy orkes soos net hy kan.
Japie Laubscher, 24 Bobaas Nommers, Kant 2
Просмотров 12 тыс.3 года назад
Hier is Kant 2 van Japie Loubscher se plaat, 24 Bobaas Nommers. 1 Kosie My Rosie 0:00:00.000 0:02:38.180 2 Strikdas Polka 0:02:39.901 0:05:00.000 3 Maroelaboom 0:05:01.562 0:07:26.213 4 Rietvlei Polka 0:07:27.563 0:10:10.958 5 Aitsa 0:10:12.785 0:12:59.507 6 Lekker Seties 0:13:01.466 0:15:35.901
Japie Laubscher 24 Bobaas Nommers Kant 1
Просмотров 11 тыс.4 года назад
Die dubbele langspeel plate van Japie Laubscher genaamd, 24 Bobaas Nommers, is al in 1974 opgeneem, dus is die kwaliteit nie so goed nie. Dit is egter nogsteeds iets om na te luister want Japie was 'n huishoudelike naam onder Boeremusiek liefhebbers in Suid Afrika en verder. KANT 1 1) Die Koek Koek Kwela - 00:00 2) Boerekonsert - 02:49 3) Doringkloof - 05:42 4) Dassie Draai - 08:25 5) Gemsbok -...
Japie Laubscher Boeremusiek Legende Kant 2
Просмотров 18 тыс.4 года назад
Japie Laubscher was eie aan Boeremusiek en baie van ons ouer garde sal onthou hoe sy musiek plate in huise gespeel is op ou gramefoon spelers. Die gemaklike styl waarmee Japie gespeel het word weerspieël deur die feit dat hy geen groot orkes gehad het nie, maar tog het dit so geklink. KANT 2 1) Ouboet Settees - 00:00 2) Die Ou Akkerboom (Wals) - 02:33 3) Lang Jan Salie (Polka) - 05:18 4) Neef H...
Windpomp Boereorkes
Просмотров 24 тыс.5 лет назад
Die Windpomp Boereorkes van Namibië is een van die weinige Boere orkeste wat nog speel in Namibië. Hier is 'n snit van hulle CD, "Windpomp Boereorkes en Vriende, genaamd, "Blikkiesdorp". Die orkes lede bestaan uit Johan van Zyl (banjo), Koos Brand (konsertina en ritme kitaar), Hannes Bergh (konsertina en ritme kitaar), Johan Jooste (tromme), Jaeme de Jager (bas), Koos Ellis (ritme kitaar) en Ab...
Japie Laubscher, Boeremusiek Legende, Kant 1
Просмотров 72 тыс.5 лет назад
Japie Laubscher staan bekend as een van die pioniers van Boeremusiek in Suid Afrika. Japie het 'n unieke speelstyl gehad en sy musiek was baie bekend en bemind. KANT 1: 1) Tamalêtjie (Settees) - 00;00 2) Stywe Lyfie (Polka) - 02:53 3) Vêr in die Vêrte (Wals) - 06:04 4) Oubok - Jongblaar (Settees) - 08:40 5) Jela se Kwadriel -11:05 6) Jotta se Polka -13:34
Dankie Johan. Wat n voorreg om na Japie se musiek te kan luister. Die hartsmusiek wat jou voete laat roer sonder dat jy dit agterkom
Lekker gedans. By die Etosha Hotel op Outjo
Lourens en Hugo speel soos ou maats 😂❤
Lekker Lekker! Baie Pragtig! Groete uit LIma Peru!
Pragtige Boere musiek.
🤩👏
Dis boeremusiek!!Nie die gemors wat Willem Viljoen optower nie. Hou die publiek daaruit ons het sulke mooi ordentlike boeremusiek wat nooit gespeel word nie .Moderne boeremusiek Bo
Sjoe!! Dis mooi...veral met Brian Niewoudt op die banjo.
My maggies, ek was die fotograaf ...
Hugo en Lourens speel lank saam hou van hulle mooi so manne ,,,😂
Ek onthou toe n omie CDs v hom.by die BFN mark verkoop het
Lekker, lekker, lekker!!!!!!!❤❤😂😅
Jippy yippy awesome jive and sokkie sokkie yeah ❤🎉
Pragtig Glen, mooi bygestaan deur Hennie en die Kitaarkêrels!
❤ vir ons wat van boere musiek hou❤
Oom Japie Laubser die koning van die konsertina.
Dit is Mooi
God seen julle wat die mooi gawe het en dit met ons deel. Dit maak die Boer in ons wakker.
BOERE-ERFENIS !!!!!!!!
Hugo en Louerens manne julle ken van vatso ❤❤❤❤❤😂
Dit was baie lekker om al die musiek te hoor en die kunstenaars te sien speel
Musiek so mooi soos son op
Derick alldays
Pragtig fyn note en daai bul met die banjo pas mooi aan
Hugo kan di wurm speel netso Lourens hulle speel mooi saam❤
Mooier as mooi hy bly die boeremusiek koninh
Ai ... so gesellig !! Dankie, baie dankie. ❤
Baie baie mooi
2 Voorstelle: 1 Julle kenwysie waarmee julle elke geleentheid waar optree en bymekaarkom open. 2 n Enkelsnit CD hiervan - sal sover weet n eerste in die boermusiekbedryf wees.
Baie mooi
Mooi
Mooier as mooi. Ek huil sommer van pure verlange na die goeie ou dae
Kyk Radley trek a wurm SE longer los mooi Hugo ❤❤😂
Lekker lekker Boeremusiek... altyd opgewek soos net die Boere kan !
Fantasties manne. Bakgat❤
Mooi Hannes! My Boere hart klomp warm😊😊
Raggtiggggg❤
Baie dankie dat julle ons musiek laat voortleef.Baie mooi en uitstekende spel , almal top musikante , Brain jy laat regtig die banjo tot sy reg kom. Bosveld Groete
Baie mooi!
Bakgat
Ons beste boeremusiek speler ooit.My oupa was lief om n mazurka te dans, pa n setees en ek dans graag n wals.
My pa het my op sy musiek leer dans ek is nou oud maar dit praat nog met my dankie dat ek nog die vooreg het om te luister Ria ❤😅
Oo Japie se mesiek is na aan n mens se hart Ria 😂❤
Thanks this is such beautiful music ❤❤😂😂
Concertina gebou deur Kallie Bodenstein?
SLAAT HOM DAAR MET DIE WARM PATAT, van Portugal af, liefde❤
So baie foute op so eenvoudige nommertjie???? Ag nee kerels
Dit bly maar mooi wie ookal Boeremusiek speel dit bly n kuns om die indtremente so te kan speel dankie dat ek nog die vooreg het om dit te kan geniet
Fantasties ! Soe en daai ghitaar👏👏👏
Absolutely blinding! Played it ten times already.
Lekker bly heerlik!