Goodnight Mr Steyn eks mal oor jou musiek dis pragtig eks van Namakwaland luister gereeld na jou langarm eks n langarm fan sal like dat jy eendag hier kan kom speel hou aan met jou pragtige musiek alle sterkte ❤
Goeimore dnki vir die reply ek hou van sy manier van optree se hom ook alle sterkte mag hy nog verder voor uit strewe met die musiek alle liefde geseende dag ❤
Goeie musiek my uncle George eks is vn Schlip oordpronklik
💚🇿🇦💚💃🏻🕺🏻🤜🏽🙌
Awesome George keep it up
Goodnight Mr Steyn eks mal oor jou musiek dis pragtig eks van Namakwaland luister gereeld na jou langarm eks n langarm fan sal like dat jy eendag hier kan kom speel hou aan met jou pragtige musiek alle sterkte ❤
Goeie more Ms Majiedt...ek is bly om te hoor en ons vertrou dat ek en my seun Mequel Steyn daar sal bevind om lekker langarm dans te hou....Geseend
Goeimore dnki vir die reply ek hou van sy manier van optree se hom ook alle sterkte mag hy nog verder voor uit strewe met die musiek alle liefde geseende dag ❤
Ons eie...
Dankie Vernon...ek wardeur...ek sal binnekort weer n album release wa jule kan luister na " Transkaroo...Harlekyn ens...
Mooi musiek
Lekka lekka ...❤️❤️💃💃💃💃
Lekker in Aus op jou musiek gedans❤️
Lag...jule moet dan eers vir ons wag tot ons da kom....
Waauw...❤️❤️💃💃
❤️💃
Pragtig George
Danki my maat ek wardeur..x nog weer besig met ander songs...my bloed voel goed as ek compliments kry
Local is mos alryd lekker!!!
Sounds awesome bru…